Return to search

The recommendation and validation of an appropriate physical asset management policy for Prasa’s Metrorail division

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University / ENGLISH ABSTRACT: The
decline
of
the
passenger
rail
transport
system
of
South
Africa
over
the
past
two
decades
has
left
the
passenger
rail
industry
in
a
difficult
position.
The
most
significant
impact
has
been
the
deterioration
of
the
physical
assets.
Due
to
the
renewed
focus
by
government
on
passenger
rail
transport,
the
need
for
improving
the
physical
asset
management
has
been
recognised.
Physical
asset
management
manifests
itself
through
the
application
of
strategies.
The
need
for
new
and/or
updated
strategies
was
identified
and
summarily
examined.
Through
the
initial
literature
study,
it
was
found
that
strategies
are
founded
on
the
specific
maintenance
policy
of
an
organisation.
The
application
of
the
new/updated
strategies
was
intended
to
take
place
at
Metrorail.
An
investigation
at
Metrorail
revealed
the
lack
of
any
significant
policy
that
is
required
to
develop
any
new
strategies.
This
discovery
led
to
a
shift
in
focus
from
the
development
of
new
strategies
to
the
development
of
a
physical
asset
management
policy.
A
generic
policy
statement
called
Requirement-­‐based
Asset
Management
(RAM)
was
developed,
with
its
primary
focus
being
the
conducting
of
maintenance
activities
based
on
the
requirements
of
the
organisation,
the
employees,
the
asset
and
the
customer.
In
order
to
evaluate
the
suitability
of
RAM,
a
strategic
roadmap
was
developed
based
on
the
policy
statement
and
validated
in
three
areas
of
Metrorail.
These
three
areas
were
the
wheel
set
maintenance
system,
the
Top
7
fault
evaluation
procedure
and
the
scheduled
maintenance
cycle
of
the
train
sets.
The
application
procedure
concluded
that
the
roadmap
and
thus
by
deduction
RAM
are
suitable
for
the
Metrorail
environment.
RAM
can
be
used
to
develop/improve
an
organisation’s
physical
asset
management
policy. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die
agteruitgang
van
die
vervoerspoorwegstelsel
vir
passasiers
gedurende
die
afgelope
twee
dekades
in
Suid-­‐Afrika
het
hierdie
bedryf
in
‘n
moeilike
posisie
geplaas.
Die
mees
beduidende
impak
van
hierdie
verwaarlosing
is
die
agteruitgang
van
die
instandhouding
van
fisiese
bates.
Die
regering
se
hernuwe
fokus
op
die
vervoer
van
passasiers
per
spoor
het
gelei
tot
die
herkenning
van
die
behoefte
aan
verbeterde
bestuur
van
fisiese
bates.
Die
bestuur
van
fisiese
bates
word
gemanifesteer
deur
die
toepassing
van
strategieë.
‘n
Behoefte
aan
nuwe
en/of
opgedateerde
strategieë
is
geïdentifiseer
en
nagevors.
Die
aanvanklike
literatuurstudie
het
bevind
dat
strategieë
op
‘n
organisasie
se
spesifieke
instandhoudingsbeleid
gebaseer
is
en
die
toepassing
van
hierdie
nuwe
en/of
opgedateerde
strategieë
is
beplan
by
Metrorail.
‘n
Gebrek
aan
‘n
noemenswaardige
beleid
wat
vereis
word
vir
die
ontwikkeling
van
nuwe
strategieë
is
by
Metrorail
gevind.
Hierdie
bevinding
het
‘n
fokusverskuiwing
tot
gevolg
gehad

van
die
ontwikkeling
van
nuwe
strategieë
na
die
ontwikkeling
van
‘n
bestuursbeleid
vir
fisiese
bates.
‘n
Generiese
beleidsverklaring
genaamd
“Requirement-­‐based
Asset
Management”
(RAM),
met
die
primêre
fokus
op
instandhoudingsaktiwiteite,
is
ontwikkel
en
is
gebaseer
op
die
behoeftes
van
die
organisasie,
die
werknemers,
bates
en
kliënte.
‘n
Strategiese
metodologie
wat
op
die
beleidsverklaring
gebaseer
is,
is
ontwikkel
om
die
geskiktheid
van
die
RAM
te
evalueer
en
is
dit
in
drie
areas
van
Metrorail
gevalideer.
Hierdie
drie
areas
sluit
in
die
instandhoudingstelsel
vir
wielstelle,
die
prosedures
betrokke
by
die
evaluasie
van
die
sewe
mees
beduidende
foute,
en
die
geskeduleerde
instandhoudingsiklus
van
die
treinstelle.
Deur
die
toepassingsprosedure
is
die
gevolgtrekking
gemaak
dat
die
metodologie,
en
gevolglik
die
RAM,
geskik
is
vir
die
Metrorail-­‐omgewing.
Die
RAM
kan
dus
gebruik
word
vir
die
ontwikkeling
en/of
verbetering
van
‘n
organisasie
se
bestuursbeleid
vir
fisiese
bates.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20231
Date03 1900
CreatorsRommelspacher, Karl Otto
ContributorsFourie, C. J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format104 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds