Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1966 / Voorwoord: Dr Johan Philip, die eerste superintendent van die Londense Sending genootskap in Suid-Afrika. Rondom sy persoon is sedert sy dood in 1851 baie verhale en beelde gebou. In die dertig jaar van sy verblyf in Suid-Afrika was hy voortdurend in die nuus en dikwels die middelpunt van heftige geskille. Na sy dood is hy nog steeds die middelpunt van heftige meningsverskille en word sy naam dikwels gebruik om total verskillende standpunte te verdedig.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/21803 |
Date | January 1966 |
Creators | Kapp, P. H. |
Contributors | Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of History. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 340 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0097 seconds