Return to search

Demonstrating the value of implementing an enterprise programme office (EPO) : a South African study

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: This mini study project reviews the experiences of implementing an Enterprise
Programme Office (EPD). The reason for the implementation, as well as the
alignment of the structure and role of the EPD is reviewed in a literature research as
well as an empirical study of eight large listed South African companies. The study
attempts to establish whether the value of the EPO exceeds the cost of the EPD and
whether the type of EPD implemented impacts on the success of the initiative. Strong
. executive support and a formalised change management prógramme are highlighted
as important prerequisites for success. An approach to measure the success of the
implementation is discussed as part ofthe literature research.
The implementation of an EPD is not simple. Understanding this at the conceptual
stage will ensure that the business will not underestimate the size, complexity and
impact on the business. If this is acknowledged, inclusion of a formal change
management process will be readily supported and the level of budget and skills
allocated is more likely to be appropriate.
The strong correlation between EPD effectiveness and the success of individual
projects or projects within a programme, as established in the KPMG Project
Management Survey (2002:3) indicates a strong business case for building an
effective EPD. The mini study project is able to confirm that the value of having an
EPD does exceed the cost of implementing and running the EPD, within the confines
of this study.
The implementation of an effective EPD provides the business with a vehicle to
implement their key initiatives, using a formal process that significantly reduces the
risk of failure. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie mini-studieprojek neem die resultate van die implementering van 'n
Ondernemingsprojek-kantoor (OPK) in oënskou. Die rede vir die implementering,
asook die posisionering van die struktuur en rol van die OPK word ondersoek by
wyse van 'n literatuurstudie, sowel as 'n empiriese studie van agt groot gelyste Suid-
Afrikaanse maatskappye. Die studie poog om te bepaal of die waarde van die OPK
die koste van die OPK oortref en of die tipe OPK wat geïmplementeer word die
sukses van die inisiatief beïnvloed. Die volgehoue ondersteuning van die
uitvoerende bestuur sowel as 'n formele veranderingsbestuursprogram word
vooropgestel as belangrike voorvereistes vir sukses. 'n Benadering wat die sukses
van die implementering meet, word as deel van die literatuurstudie bespreek.
Die implementering van 'n OPK is nie so eenvoudig nie. Dis belangrik dat dit reeds
tydens die koseptualiseringsfase in gedagte gehou word ten einde te verseker dat
die omvang, kompleksiteit en impak op die besigheid nie onderskat word nie. Indien
dit aanvaar word, sal die insluiting van 'n formele veranderingsbestuursproses
geredelik ondersteun word en die standaard van begroting en vaardighede wat
toegewys word, neig om meer gepas te wees.
Die sterk onderlinge afhanklikheid tussen die effektiwiteit van die OPK en die sukses
van individuele projekte binne 'n program, soos vasgestel is met die KPMG
Projekbestuur Ondersoek (2002:3), dui op 'n sterk besigheidsaak ten gunste van die
daarstelling van 'n effektiewe OPK. Die mini-studieprojek kan, binne die beperkinge
van die studie, bevestig dat die waarde van die vestiging van 'n OPK, die koste van
implementering en bestuur van die OPK oortref.
Die implementering van 'n effektiewe OPK voorsien besigheid van 'n medium om
hulle sleutel inisiatiewe te implementeer deur gebruik te maak van 'n formele proses
wat die risiko van mislukking aansienlik verminder.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50312
Date12 1900
CreatorsLangdon, Neville (Neville Derrick)
ContributorsBrown, C., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format49 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds