Return to search

OK Bazaars (1929) Ltd : a strategic management analysis of the period 1970 to 1997

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this dissertation is to attempt to shed some light on the strategic issues and
shortfalls that accompanied the OK Bazaars (1929) Ltd on its path from being the
oldest and largest retailer in South Africa to becoming a spiralling loss-maker and
being sold for a mere R1 at the end of what is probably the longest existing retail-trade
history for a company this size in South Africa.
Only a limited number of South African case studies exist in the field of Strategic
Management and the writer will, in the latter part of the dissertation, condense the
broad facts to a case study that will serve South African students in the field of
Strategic Management.
The study firstly follows a theoretical discussion on some Strategic Management
theory, especially the two important concepts of vision and mission. This leads to the
discussion of a model for Strategic Management or more specific, strategic analysis.
The study then concludes with the application of the model on the OK Bazaars, which
entails the essence of the report.
The focus is on the company since the early seventies and thereafter up until its sale
by The South African Breweries(SAB) in 1997. The period under discussion is
fragmented into roughly the three decades, that is the seventies, the eighties and the
years 1990 to 1997(the nineties).
The writer at this stage wishes to emphasise that, due to a number of factors which will
be discussed shortly, a broad analytical approach is followed on the seventies with a
somewhat more detailed analysis being done on the eighties and, as far as is possible,
a full-on analysis of the nineties.
The reasons for this approach are as follows:
• The 0K Bazaars in its pre-1997 form does not exist anymore and the people
involved with the then-existing company are no longer available for comment. Almost no media-published material is available on the OK Bazaars during the
seventies with only limited published material on the eighties.
• Due to the SAB and Shoprite Holdings, the new owners of OK Bazaars, currently
still being in a dispute as to the exact extent of the losses incurred by the OK just
prior to the take-over and the nett asset value of the OK Bazaars at the time of
the take-over, the situation surrounding the OK and its financial figures are very
sensitive at present. As a result very little information is available from Shoprite
with no information from SAB except the annual financial reports. By August
2000 there were still indications that the dispute was not yet resolved (De
Vynck,2000). Due to the poor performance of OK Bazaars in the last years of its
presence in the SAB stable, the annual financial reports of SAB also reflect the
minimum information on the company (OK).
It is however the aim of the writer to evaluate, with the somewhat limited information at
hand, the company from a strategic management point of view and construct these
facts to a practical case study for fellow students in this interesting field of
management. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie proefskrif is om te poog om die strategiese probleme en
tekortkominge uit te lig wat bygedra het tot die ondergang van OK Bazaars (1929) Bpk,
vanaf die stadium dat die OK die grootste kleinhandelaar in Suid-Afrika was totdat dit
'n onomkeerbare verliesmaker geword het en verkoop is vir 'n skamele R1 aan die
einde van wat waarskynlik die langsbestaande kleinhandelsgeskiedenis vir 'n
maatskappy van hierdie grootte in Suid Afrika is.
Daar bestaan slegs 'n beperkte aantal Suid Afrikaanse gevallestudies in die veld van
Strategiese Bestuur en die skrywer sal, in die laaste deel van die proefskrif, die breër
feite tot 'n gevallestudie reduseer wat gebruik kan word deur Suid Afrikaanse studente
in the veld van Strategiese Bestuur.
Die studie begin met 'n bespreking van sekere teoretiese aspekte van Strategiese
Bestuur, veral die twee belangrike onderwerpe van visie en missie. Dit lei tot die
bespreking van 'n model vir Strategiese Bestuur, of meer spesifiek strategiese
ontleding of analise.
Die studie gaan dan voort met die toepassing van die model op die OK Bazaars, wat
die kern van die verslag vorm.
Die fokus is op die maatskappy sedert die vroeë sewentigerjare en daarna tot en met
die verkoop daarvan deur die SAB in 1997. Die tydperk onder bespreking word
rofweg opgedeel in die drie dekades, naamlik die sewentigerjare, die tagtigerjare en
die jare 1990 tot 1997 (die negentigerjare).
Die skrywer wil reeds op hierdie stadium beklemtoon dat, as gevolg van 'n paar faktore
wat hierna bespreek sal word, 'n breë oorsigtelike benadering gevolg word ten opsigte
van die sewentigerjare met 'n ietwat meer gedetailleerde ontleding wat ten opsigte van
die tagtigerjare gedoen word en, sover as moontlik, 'n volwaardige ontleding van die
negentigerjare. Die redes vir hierdie benadering is as volg:
• Die OK Bazaars soos dit gelyk het voor 1997 bestaan nie meer nie, en die
persone wat betrokke was by die maatskappy soos dit op daardie stadium daar
uitgesien het, is nie meer beskikbaar vir kommentaar nie.
• Daar is feitlik geen media-gepubliseerde materiaal omtrent OK Bazaars
gedurende die sewentigerjare beskikbaar nie, terwyl slegs beperkte
gepubliseerde materiaal omtrent die tagtigerjare beskikbaar is.
• As gevolg van die feit dat SAB en Shoprite Holdings, die nuwe eienaars van OK
Bazaars, tans steeds in a dispuut is insake die presiese omvang van die verliese
aangegaan deur die OK net voor die oorname asook die netto batewaarde van
OK op die stadium van die oorname, is die situasie rakende die OK en die
finansiële resultate daarvan hoogs sensitief op die oomblik. Gevolglik is baie min
inligting beskikbaar vanaf Shoprite, terwyl geen inligting vanaf die SAB kant
buiten die statutêre jaarverslae beskikbaar is nie. Teen Augustus 2000 was daar
steeds aanduidings dat die dispuut nie opgelos is (De Vynck,2000). As gevolg
van die swak vertoning van die OK Bazaars in die laaste jare waartydens dit nog
binne die SAB stal geval het, reflekteer die jaarlikse finansiële verslae van die
SAB slegs die minimum inligting omtrent die maatskappy (OK).
Dit is egter die doel van die skrywer om met die beperkte inligting beskikbaar, die
maatskappy uit 'n strategiese bestuur-oogpunt te evalueer en hierdie feite dan saam te
voeg ten einde 'n praktiese gevallestudie daar te stel vir mede studente in hierdie
interessante veld van bestuur.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52379
Date12 1900
CreatorsVolschenk, Marius Stephanus
ContributorsBurger, J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format176 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds