Return to search

Investigating the feasibility of small-scale broiler farming

Thesis (MScEng (Industrial Engineering))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Small-scale farmers have the opportunity to gain access to markets through a contract farming
arrangement. The key question is whether it is financially feasible for a small-scale farmer to enter
into a contract.
The objectives of this study were to develop a model that could be used to determine the financial
feasibility of small-scale contract broiler farming in an intensive production system, compare three
different genotypes namely: Cobb500 males X Hybro G females, Ross 308 males X Potchefstroom
Koekoek females (crossbred) and the purebred Potchefstroom Koekoek, and evaluate current smallscale farmers’ broiler production by means of a case study. Financial performance indicators such as
the net present value, cash flow and profit and loss statements were used to analyze the feasibility of
all the scenarios.
The model was built in Microsoft Excel. Five hundred, 1500 and 2500 birds/cycle scale of production
were analyzed. Results revealed that based on the capital costs used, a 500 birds/cycle scale of
production was uneconomical and that a farmer would have to receive R25.01/kg broiler meat in
order to break even. The 1500 scale of production showed much better results. A farmer could break
even at R17.51/kg meat. The capital investment cost of the 2500 scale of production was so high that
the farmer would have had to sell his broiler meat for R18.54/kg.
Performance traits of genotypes were collected through an experiment and data was statistically
analyzed using ‘Statistica 9’. Results showed that there were significant differences between the
cumulative feed intake, feed conversion ratios and the European production efficiency ratio of the
different genotypes. No significant difference was found in the liveability of the genotypes.
Data on performance traits was used as input into the model so that the economic feasibility of the
genotypes could be compared. Results showed that a purebred Potchefstroom Koekoek genotype was
not suitable for an intensive production system and that the crossbreed did not perform as well as the
broiler breed, but that it would be worthwhile investigating the performance traits of the cross breed
under less optimal conditions or in a free-range system. The lower capital costs necessary for a freerange system, together with the high premium paid for free-range broiler meat, may give admirable
results in the economic feasibility of a small-scale broiler farm. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Kleinboere het die geleentheid om deur kontrak boerdery toegang tot markte te verkry. Die vraag is
egter of dit finansieël haalbaar is vir 'n kleinboer om kontraktueel verbind te word? Die doelwitte van
die studie was om: ‘n model te ontwikkel wat gebruik kan word om die finansiële lewensvatbaarheid
van' n klein-skaalse braaikuikenboer te bepaal onder 'n intensiewe produksiestelsel; verskillende
genotipes naamlik: Cobb500 hane X Hybro G henne, Ross 308 hane X Potchefstroom Koekoek henne
(kruising) en die suiwer Potchefstroom Koekoek te evalueer en die die huidige klein-skaal boer se
braaikuikenproduksie deur middel van 'n gevallestudie te evalueer. Finansiële prestasie aanwysers
soos die netto huidige waarde, kontantvloei, asook wins en verlies state was gebruik om die
haalbaarheid van die verskeie gevalle te analiseer.
Die model is op Microsoft Excel gebou. ‘n Produksie skaal van 500, 1500 en 2500 kuikens/siklus is
ontleed. Resultate het getoon dat, gebaseer op die kapitale koste wat gebruik is, 'n produksie skaal van
500 kuikens/siklus onekonomies is en dat ʼn boer R25.01/kg sal moet ontvang om gelyk te breek. Die
produksie skaal van 1500 kuikens/siklus het beter resultate getoon. 'n Boer kan gelyk breek teen
R17.51/kg vleis. Die kapitale beleggingskoste van die produksie skaal van 2500 kuikens/siklus was
so hoog dat die boer R18.54/kg sou moes ontvang het om gelyk te breek.
Prestasie van genotipes is ingesamel deur middel van 'n eksperiment en data is statisties ontleed met
behulp van Statistica 9. Resultate het getoon dat daar hoogs beduidende verskille tussen die
kumulatiewe voerinname, voeromsetsverhoudings en Europese produksie effektiwiteits verhouding
van die verskillende genotipes is. Geen beduidende verskil is gevind in die leefbaarheid van die
genotipes nie.
Inligting oor die prestasie eienskappe is gebruik as insette tot die model sodat die ekonomiese
haalbaarheid van die genotipes vergelyk kon word. Resultate het getoon dat 'n suiwer Potchefstroom
Koekoek genotipe nie geskik is vir 'n intensiewe produksie stelsel nie en dat die kruising nie so goed
soos die braaikuiken gevaar het nie, maar dat dit die moeite werd sal wees om ondersoek in te stel na
die produksie potensiaal van die kruis kuiken in minder optimale toestande, soos ‘n vryloop stelsel.
Die laer kapitale koste en die hoë premie wat betaal word vir vryloop braaikuikenvleis mag
geloofwaardige resultate op die ekonomiese haalbaarheid van 'n kleinskaalse braaikuikenboer toon.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6701
Date03 1900
CreatorsEngelbrecht, Emma
ContributorsVan der Merwe, A. F., Liebenberg, L., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format100 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0027 seconds