Return to search

Comparative evaluation of video watermarking techniques in the uncompressed domain

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Electronic watermarking is a method whereby information can be imperceptibly
embedded into electronic media, while ideally being robust against common signal
manipulations and intentional attacks to remove the embedded watermark. This
study evaluates the characteristics of uncompressed video watermarking techniques
in terms of visual characteristics, computational complexity and robustness against
attacks and signal manipulations.
The foundations of video watermarking are reviewed, followed by a survey of
existing video watermarking techniques. Representative techniques from different
watermarking categories are identified, implemented and evaluated.
Existing image quality metrics are reviewed and extended to improve their performance
when comparing these video watermarking techniques. A new metric for
the evaluation of inter frame flicker in video sequences is then developed.
A technique for possibly improving the robustness of the implemented discrete
Fourier transform technique against rotation is then proposed. It is also shown that
it is possible to reduce the computational complexity of watermarking techniques
without affecting the quality of the original content, through a modified watermark
embedding method.
Possible future studies are then recommended with regards to further improving
watermarking techniques against rotation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: ’n Elektroniese watermerk is ’n metode waardeur inligting onmerkbaar in elektroniese
media vasgelê kan word, met die doel dat dit bestand is teen algemene manipulasies
en doelbewuste pogings om die watermerk te verwyder. In hierdie navorsing
word die eienskappe van onsaamgeperste video watermerktegnieke ondersoek
in terme van visuele eienskappe, berekeningskompleksiteit en weerstandigheid teen
aanslae en seinmanipulasies.
Die onderbou van video watermerktegnieke word bestudeer, gevolg deur ’n oorsig
van reedsbestaande watermerktegnieke. Verteenwoordigende tegnieke vanuit verskillende
watermerkkategorieë word geïdentifiseer, geïmplementeer en geëvalueer.
Bestaande metodes vir die evaluering van beeldkwaliteite word bestudeer en uitgebrei
om die werkverrigting van die tegnieke te verbeter, spesifiek vir die vergelyking
van watermerktegnieke. ’n Nuwe stelsel vir die evaluering van tussenraampie flikkering
in video’s word ook ontwikkel.
’n Tegniek vir die moontlike verbetering van die geïmplementeerde diskrete Fourier
transform tegniek word voorgestel om die tegniek se bestandheid teen rotasie
te verbeter. Daar word ook aangetoon dat dit moontlik is om die berekeningskompleksiteit
van watermerktegnieke te verminder, sonder om die kwaliteit van die
oorspronklike inhoud te beïnvloed, deur die gebruik van ’n verbeterde watermerkvasleggingsmetode.
Laastens word aanbevelings vir verdere navorsing aangaande die verbetering van
watermerktegnieke teen rotasie gemaak.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/71842
Date12 1900
CreatorsVan Huyssteen, Rudolph Hendrik
ContributorsVan Rooyen, G-J., Jarnikov, D., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds