A simplified numerical decision making toolbox for physical asset management decisions

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The management of physical assets has become a popular eld of
study over recent years and is being acknowledged in multiple disciplines
world wide. In this project, research on Physical Asset Management
(PAM), maintenance and decision making are presented. PAM
is a complex subject and requires the participation of multiple disciplines
in order to successfully manage physical assets. Moreover, the
management of maintenance makes a big contribution in achieving
successful PAM. Decision making is a core element to manage maintenance
e ciently, both on strategic and operational level. Various
methods and techniques can be used to aid the decision making process
such as, using past experience, xed decision making techniques
and techniques involving numerical calculations, to mention only a
few. However, using numerical calculations to make decisions are not
very popular. This is due to various reasons, for example the inherent
complexity of the mathematics and the time required to execute such
calculations are disliked. People tend to avoid complex numerical
calculations and rather rely on past experience and discussion of circulating
opinions to make decisions. This is not ideal and can lead to
inconsistent and inaccurate decisions. In this project, the importance
of numerical decision making is researched, especially in maintenance
related decisions. The focus is placed on the simpli cation of numerical
decision making techniques with the aim to make it easy and quick
to use to support operational PAM decisions. Di erent decisions regarding PAM, especially decisions with regards
to managing maintenance in order to achieve PAM, are discussed by means of a literature study. This is done to clarify the applicability
of using numerical decision making techniques to support this
type of decisions. A few di erent available numerical techniques are
highlighted that can be used to support the decision making process.
The decisions together with numerical decision making techniques are
evaluated in order to combine the most appropriate techniques in a
simpli ed manner. The purpose of this is that it can be used by anyone
with the necessary knowledge of a speci c system or operation.
As a result a simpli ed numerical decision making toolbox is developed
that can support maintenance related decision. This toolbox is
applied to a real life situation by means of a case study, made possible
by Anglo American Platinum Limited (Amplats). An evaluation and
validation of the toolbox is done through the case study to conclude
wether it has value in practice or not. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die bestuur van siese bates het die afgelope paar jaar 'n gewilde
studieveld geword en word erken in verskeie dissiplines reg oor die
w^ereld. In hierdie projek word navorsing gedoen oor Fisiese Bate
Bestuur (FBB), instandhouding en besluitneming. FBB is 'n komplekse
onderwerp en vereis die deelname van verskeie dissiplines om
sukses te behaal. Die bestuur van instandhouding maak 'n groot bydrae
tot suksesvolle FBB. 'n Kern element van doeltre ende instandhouding
is besluitneming, beide op strategiese en operasionele vlak.
Verskillende metodes en tegnieke kan gebruik word om die besluitnemingsproses
te ondersteun soos byvoorbeeld om gebruik te maak van
ondervinding en vorige gebeurtenisse, vaste besluitnemingstegnieke,
tegnieke wat numeriese berekeninge gebruik en nog meer. Die gebruik
van numeriese metodes om besluite te neem is nie baie gewild
nie. Dit is as gevolg van verskeie redes soos byvoorbeeld die inherente
kompleksiteit en ingewikkeldheid van die wiskunde en ook die tyd
wat benodig word om sulke berekeninge uit te voer. Mense is geneig
om ingewikkelde numeriese berekeninge te vermy en eerder staat te
maak op vorige ervaring en die bespreking van menings om besluite
te neem. Dit is nie ideaal nie en kan lei tot onkonsekwente besluite,
of selfs verkeerde besluite. In hierdie projek is die belangrikheid van
numeriese besluitneming nagevors, veral in die onderhoudsverwante
besluite. Die fokus word geplaas op die vereenvoudiging van die numeriese
besluitnemings tegnieke. Die doel is om dit op so 'n manier
te vereenvoudig dat dit maklik en vinnig is om te gebruik vir operasionele
FBB besluite. Verskillende besluite oor FBB, veral besluite met betrekking tot instandhouding
om suksesvolle FBB te bereik, word bespreek deur middel
van 'n literatuurstudie. Die literatuurstudie ondersoek die toepaslikheid
van die gebruik van numeriese besluitnemingstegnieke vir hierdie
soort besluite. 'n Paar verskillende beskikbare numeriese tegnieke wat
gebruik kan word om die besluitnemingsproses te ondersteun word uitgelig.
Die besluite, saam met numeriese besluitnemingtegnieke, word
ge evalueer om die mees gepaste tegnieke te kombineer in 'n vereenvoudigde
manier. Uiteindelik moet dit deur enige iemand met die
nodige kennis van 'n spesi eke stelsel of proses gebruik kan word.
As resultaat is 'n vereenvoudigde numeriese besluitnemingstegniekkombinasie
ontwikkel wat besluite verwant aan instandhouding kan
ondersteun. Hierdie tegniek-kombinasie word toegepas in 'n werklike
situasie deur middel van 'n gevallestudie, wat moontlik gemaak is deur
Anglo American Platinum Limited. 'n Evaluering en validering van
die tegniek-kombinasie word gedoen in die gevallestudie om te bepaal
of dit wel waarde het in die praktyk of nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/85626
Date12 1900
CreatorsBurnett, Sulene
ContributorsVlok, P. J., Schutte, C. S. L., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxix, 156 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0027 seconds