Return to search

Die dualistiese arbeidsmarkteorie

Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / The orthodox school's explanation for wage differentials, unemployment and labour market
discrimination and the policy measures which they proposed did not offer workable solutions to
the problems of the day. During the late 1960s and early 1970s a group of American labour
economists conducted field studies in American urban ghettos which resulted in the formulation
of the dual labour market theory. In contrast with the orthodox approach, which emphasises free
market forces and investment in human capital, the dual labour market theory focuses on the dual
structure of the labour market. The labour market is divided between a primary (high-wage) and
a secondary (low-wage) sector, with little or no mobility between the sectors. An oversupply of
labour in the secondary sector and unemployment are the results. These labour market phenomena
and dualism also characterise the South African labour market and should be taken into account
when policy measures are formulated. / Loonverskille, werkloosheid en arbeidsmarkdiskriminasie is algemene verskynsels in arbeids·
markte wereldwyd. Die ortodokse denkskool se verklaring vir die verskynsels en die beleidsmaatreels
wat bulle voorste~ het met verloop van tyd ontevredenheid ontketen omdat dit geen
werkbare oplossing vir die probleme van die dag kon hied nie. Gedurende die laat ·1960s en vroee
1970s het 'n groep Arnerikaanse arbeidsekonome verskeie veldstudies in verskillende Arneri·
kaanse stedelike ghetto's geloods op soek na 'n meer aanvaarbare verklaring vir hierdie verskyn·
sels. Uit hierdie veldstudies is die dualistiese arbeidsmarkteorie geformuleer. In teenstelling met
die ortodokse benadering, wat Idem le op die werking van vrye markkragte en investering in
menslike kapitaal, benadruk die dualistiese arbeidsmarkteorie die tweeledige struktuur van die
arbeidsmark. Die arbeidsmark is verdeel tusssen 'n primere (hoogbesoldigde) en sekondere
(laagbesoldigde) sektor, met min of geen mobiliteit tussen die sektore nie. Werkers se toegang
tot die primere sektor word beperk, met 'n ooraanbod van arbeid in die sekondere sektor en
werkloosheid as die gevolg. Hierdie arbeidsmarkverskynsels en dualisme is ook kenmerkend van
die Suid·Afrikaanse arbeidsmark en beleidsmaatreels moet daarmee rekening hou / Economics and Management Sciences / M. Comm. (Economy)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16237
Date11 1900
CreatorsUys, Marthina Dorathea
ContributorsMohr, P. J. (Philip Johann)
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (viii, 197 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds