Return to search

Leefwereld van die substituut-ouer

The aim of this study is to discover how primary scholars as substitute parents, contemplate the
perceiving aspect of their substitute parenting.


In the theoretical chapters the demands set for adults as primary educators and their development,
are viewed. A comparative study between the primary edu­ cator and the child, rounds it off. The
experiencing, giving meaning to, and the consequent involvement of substitute parents in their
life-world, follow.


The research design, substantiates the choice of format, methods of data col­ lection and analyses.
Examples of raw data gathered from various tests are presented. Finally, the consolidated data
is interpreted. The findings of this study is that substitute parents experience their
tasks as being pleasant. Substitute parents are generally over involved with their
siblings. This culminates in the development of a strong bond between substitute parents and
younger siblings. Substitute parents require support and guidance from an adult to enable them to
become adults and venture in their life-world. / In bierdie studie is die leefWereld van die substituut-ouer bestudeer. Die oorhoofse
doel van hierdie studie is om met behulp van teoretiese en empiriese studies, ondersoek
in te stel na substituut-ouers se belewing van bulle besondere taak.


Die studie neem 'n amwang met 'n beskrywing van die primere opvoeder se verantwoordelikhede en
eise. Die ontwikkeling van die volwassene word daama bestudeer. Verder Is gelet op die
e1se en ontwikkeling wat aan kindwecs gelykgestel word. Die doel hiermee, is om uiteindelik 'n
vergelyking te kan tref tussen die volwassene en die kind. Nadat so 'n vergclyking tussen die
kind en volwassene gemaak is, sal die probleme wat die kind as substituut-ouer
ervaar, oorweeg kan word.


Die literatuurstudie kulmincer in substituut-ouers se unieke betekenisgewing, betrokkenheid en
belewing aan en by bulle leefWereld. Dan word die literatuurstudie opgevolg deur die
navorsingsontwerp, keuse van steekproef­ neming asook wyses van dataverameling en -analisering.


Ten slotte word daar gekyk na die verslaggewing aangaande inligting soos bekom met behulp van
die verkenningsmedia, te wete individuele onderhoude met die deelnemers aan die navorsing, die
Bene-Anthony gesinsverhou­ dingstoets, die Persoonlikheidsvraelys vir kinders, die
projeksiemedia van Jacobs en Vrey en die Kinestetiese huisgesinstekeninge. Die gekonsolideerde
data word dan geinterpreteer en weergegee ten einde die postulate soos in boofstuk 5 uiteengesit
te beantwoord.

Die belangrikste bevindings van die studie is dat die taak van substituut­ ouerswees vir
laerskoolkinders aangenaam is. Hierdie aangename belewing van hulle taak as substituut-ouers,
dra egter nie by tot die vonning van 'n positiewe selfkonsep by die substituut-ouer nie.
Substituut-ouers ervaar angs en kommer aangaande hulle substituut-ouerskap. Hulle voel nie bevoeg
om as substituut-ouers op te tree nie. Substituut-ouers IS oar die algemeen oorbetrokke by
hulle broers en susters. Hulle sien om na hulle sibbe, verseker dat hulle veilig is en
verleen hulp aan hulle, waar nodig. Hierdie betrokkenheid veroorsaak 'n sterk band
tussen die leerlinge. Hierdie sterk band wat tussen die substituut-ouers en hulle sibbe
bestaan, is egter afwesig tussen die substituut-ouers en hulle eie ouers. Substituut-ouers toon
dan oak teen die verwagting van die navorser in, dat hulle nie beskik oor 'n
verantwoordelikheidsin nie. Substituut-ouers k:an eerder beskryf word as teruggetrokke, met min
deursettingsvennoe, prikkelbaar, goedhartig, onderdanig, athanklik en inskiklik.


Die studie toon ten slotte dat substituut-ouers betrokke raak by hulle taak as substituut-ouers,
vanwee 'n aansporingsmiddel, te wete sakgeld. Benewens vir die bogenoemde bevindings, toon die
studie oak dat die ondersteuning en begeleiding van substituut-ouers deur 'n volwassene tot
volwassenheid noodsaaklik is. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17957
Date11 1900
CreatorsDe Jager, Chantal Elsie
ContributorsLessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xii, 182 leaves)

Page generated in 0.0034 seconds