Return to search

Finansiële bestuur in die nie-winsgerigte welsynsorganisasie

Finansiele bestuur word aile~ as die taak van finansiele bestuurskundiges beskou.
By nie-winsgerigte organisasies raak dit egter dikwels die verantwoordelikheid van niefinansiE!
Ie personeel of bestuurslede uit 'n ander opleidingsagtergrond. Maatskaplike
werkers, een van die vemaamste diensprofessies betrokke by nie·w;nsgerigte
welsynsorganisasies, beskik nie noodwendig oor hierdie bestuursvaardighede nie.
Hierdie studie kan bydra tot maatskaplike werkers en ander nie-finansiele personeel
se verbeterde kennis en insig van sleutelaspekte van finansiele bestuur. Dit kan
terselfdertyd ook finansiele bestuurders sensitiseer vir die eiesoortig-gekompliseerde
eise van finansiele bestuur op die terrein van nie-winsgerigtheid, waar die fokus op
diensfewering eerder as finansiile gewin, val.
Dit konseptualiseer algemene bestuursfunksies en finansiele risikofaktore binne die
konteks en eiesoortigheid van nie-winsgerigte flnansiAie bestuur. Hierdie kennis kan
moontlik die gaping tussen die. bestuursvaardighede van finansiele- en nie-finansiele
bestuurders help oorbrug en die sukses en voortbestaan van nie-winsgerigte
welsynsorganisasies bevorder deur die kwaliteit van bestuursinsette te verbeter. / Financial management is commonly regarded to be the field of financial managers. In
the case of non-profit or voluntary organisations it often becomes the responsibility of
non-financial personnel or members of management from other educational
backgrounds. Social workers involved in non-profit organisations rendering welfare
services do not necessarily have the required financial management skills.
This study can provide social workers and other non-financial personnel with
information to better their understanding on key issues concerning financial
management. It can also sensitise financial managers towards the uniquely
complicated demands on financial management in the non-profit environment, where
the focus falls on service delivery rather than on financial gain.
It conceptualises management principles as well as financial risk factors in the distinct
context of non-profitable financial management. This knowledge could probably aid in
bridging the gap between the management skills of financial and non-financial
managers and thus promote the success and sustainabUity of non-profit organisations
by improving the quality of input by management. / Social work / M.Diac. (Maatskaplike werk (Bestruur)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/1057
Date11 1900
CreatorsTheron, Shirley Marlene
ContributorsEngelbrecht, Lambert K. (Lambert Karel), 1961-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (1 v. (various pagings))

Page generated in 0.003 seconds