Return to search

Faktore wat verband hou met die leermotivering en leerhouding van leerders in sekondêre skole in die Upington omgewing. / Factors related to the learning motivation and learning attitude of learners in scondary schools in the Upington area

Summaries in Afrikaans and English / The aim was to establish factors related to learning motivation and learning attitude
of learners in historically coloured schools.
An eclectic approach was followed because theoretical views on motivation could
not furnish a comprehensive theory. The definition emerging from this approach
states that motivation is a process started within a person to create a state of need
for satisfaction and happiness that can be reached by instigating and sustaining
goal-directed activity. The link between learning and motivation, as well as related
factors, was ascertained. Determinants of high and low levels of learning motivation
were established. Programmes aimed at higher motivation levels were explored.
Empirically it was proven that grade 9 learners in historically coloured schools
leaned more towards an extrinsic orientation; grade 12's more intrinsic. An
intervention programme is suggested. / Die doel was om vas te stel watter faktore hou verband met die leermotivering en
leerhouding van leerders in histories bruin sekondere skole spesifiek.
'n Eklektiese benadering is gevolg omdat die teoretiese beskouings oor
leerrnotivering nie 'n bevredigende allesomvattende teorie kon verskaf nie. Die
werksdefinisie van motivering is 'n gevolg daarvan en lui as volg: motivering is die
proses wat in die persoon aan die gang gesit word om 'n staat van behoefte na
tevredenheid en geluk te skep wat bereik kan word deur doelgerigte aktiwiteit aan te
stig en aan die gang te hou. Die verband tussen leer en motivering is bepaal asook
die faktore wat verband hou met leermotivering. Bepalers van hoe en lae
leermotiveringsvlakke is vasgestel en ingrypingsprogramme gemik op verhoogde
motivering is ondersoek. Empiries is bewys dat die graad 9-leerders meer geneig is
tot ekstrinsieke orienterings rakende leermotivering; graad 12-leerders meer
intrinsiek. 'n lngrypingsprogram word voorgestel. / Teacher Education / M. Ed. (met spesialisering in Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15611
Date11 1900
CreatorsNel, William Nico
ContributorsPienaar, Gregory Edward
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (145 leaves) : illustrations

Page generated in 0.003 seconds