Spelling suggestions: "subject:"betekenisvolle under"" "subject:"betekenisvolle andel""
1 |
Faktore wat verband hou met die leermotivering en leerhouding van leerders in sekondêre skole in die Upington omgewing. / Factors related to the learning motivation and learning attitude of learners in scondary schools in the Upington areaNel, William Nico 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / The aim was to establish factors related to learning motivation and learning attitude
of learners in historically coloured schools.
An eclectic approach was followed because theoretical views on motivation could
not furnish a comprehensive theory. The definition emerging from this approach
states that motivation is a process started within a person to create a state of need
for satisfaction and happiness that can be reached by instigating and sustaining
goal-directed activity. The link between learning and motivation, as well as related
factors, was ascertained. Determinants of high and low levels of learning motivation
were established. Programmes aimed at higher motivation levels were explored.
Empirically it was proven that grade 9 learners in historically coloured schools
leaned more towards an extrinsic orientation; grade 12's more intrinsic. An
intervention programme is suggested. / Die doel was om vas te stel watter faktore hou verband met die leermotivering en
leerhouding van leerders in histories bruin sekondere skole spesifiek.
'n Eklektiese benadering is gevolg omdat die teoretiese beskouings oor
leerrnotivering nie 'n bevredigende allesomvattende teorie kon verskaf nie. Die
werksdefinisie van motivering is 'n gevolg daarvan en lui as volg: motivering is die
proses wat in die persoon aan die gang gesit word om 'n staat van behoefte na
tevredenheid en geluk te skep wat bereik kan word deur doelgerigte aktiwiteit aan te
stig en aan die gang te hou. Die verband tussen leer en motivering is bepaal asook
die faktore wat verband hou met leermotivering. Bepalers van hoe en lae
leermotiveringsvlakke is vasgestel en ingrypingsprogramme gemik op verhoogde
motivering is ondersoek. Empiries is bewys dat die graad 9-leerders meer geneig is
tot ekstrinsieke orienterings rakende leermotivering; graad 12-leerders meer
intrinsiek. 'n lngrypingsprogram word voorgestel. / Teacher Education / M. Ed. (met spesialisering in Voorligting)
|
2 |

3 |
Invloed van ʼn pendelhuwelik op die jong kind in die gesin / The influence of a commuter marriage on the young child in the familyDe Villiers, Heilletje Maria Margaretha 10 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Pendelhuwelike is aan die toeneem en het verskeie invloede op die jong kind in die gesin. Die primêre doel van die studie was om emosionele en sosiale intelligensie as basis te gebruik om die invloed van ʼn pendelhuwelik op ʼn jong kind tussen 7 en 11 jaar te bepaal. ʼn Gemengde navorsingsontwerp is as empiriese ondersoek gedoen. Vyf deelnemers het deelgeneem in drie sessies elk. Die data-insamelingsinstrumente was: waarneming en veldnotas; projeksiemedia; ʼn vraelys, en ʼn semi-gestruktureerde onderhoud met elk van die betrokke moeders. Die meting van emosionele en sosiale ontwikkeling met behulp van die vraelys toon dat, ongeag van die afwesigheid van die deelnemers se vaders, en die konflikte, vrese en behoeftes wat hulle ervaar volgens die projeksiemedia, die deelnemers se emosionele en sosiale ontwikkeling oorwegend gemiddeld tot hoog is. Die uitkomste bied hopelik ʼn insiggewende bydrae hoe pendelhuwelike vyf jong kinders se emosionele en sosiale ontwikkeling beïnvloed het. / Commuter marriages are increasing and have various influences on the young child in the family. The primary aim of this study was to determine the influences of a commuter marriage on a young child between 7 and 11 years, using emotional and social intelligence as a basis. A mixed method empirical research design was used. Three sessions were conducted with five participants individually to obtain data through: observations and field notes, projection media, a questionnaire, and a semi-structured interview with each mother. The measurement of emotional and social development through the use of the questionnaire shows that, despite the absence of the participants’ fathers, and the conflicts, fears and needs they experienced according to the projection media, the participants’ emotional and social development are predominantly average to high. The study hopefully provides a significant contribution to the understanding of how commuter marriages influenced five young children’s emotional and social development. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
|
4 |

Page generated in 0.0828 seconds