Return to search

Invloed van besigheidsrisiko op die omvang van 'n oudit

The existing audit risk model does not take business risk into account. The aims of this
study are, firstly, to do research on the necessity of taking business risk into account in the
audit risk model, and secondly, to indicate the influence of business risk on the audit risk
model and on the scope of an audit.
In this study, both audit and business risks were researched and it was determined that the
existing audit risk model only considers the probabilities that auditors can give incorrect
opinions. This study proposes a method whereby an auditor can consider both his own
business risk and that ofhis client in determining an audit risk that is acceptable to him and
in determining the scope ofhis audit. In addition to the probabilities of incorrect decisions
by auditors the consequences thereof are also considered, thus limiting the auditor's
engagement risk. / Die huidige ouditrisikomodel neem nie besigheidrisiko in ag nie. Die doel van hierdie studie
is eerstens, om die noodsaaklikheid van die inagnerning van besigheidsrisiko in die
ouditrisikomodel te ondersoek en tweedens, om die invloed van besigheidsrisiko op die
ouditrisikomodel en op die omvang van 'n oudit aan te dui.
In hierdie studie is literatuur oor ouditrisiko en besigheidsrisiko ondersoek waaruit aan die
lig kom dat die huidige ouditrisikomodel net die waarskynlikhede in ag neem dat ouditeurs
foutiewe menings kan uitspreek. Gevolglik stel die studie 'n metode voor waardeur 'n
ouditeur beide sy eie besigheidsrisiko asook die van sy klient in ag kan neem tydens die
bepaling van 'n ouditrisiko wat vir hom aanvaarbaar is en tydens die vasstelling van die
omvang van sy oudit. Daardeur word nie alleen die waarskynlikhede nie, maar ook die
gevolge van foutiewe besluitnemings deur ouditeurs oorweeg en 'n ouditeur se
aanstellingsrisiko sodoende beperk. / Auditing / MCom (Ouditkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15688
Date07 1900
CreatorsOdendaal, Elizabeth Margaretha
ContributorsVan Heerden, Bernard, 1951-, Swemmer, Phillip Neil
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (vii, 283 pages)

Page generated in 0.0022 seconds