Return to search

Kommunikasie van die evangelie aan plattelandse kinders in die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika

Text in Afrikaans / Die Kerk van God bestaan uit mense wat tot geloof gekom het in Jesus Christus. Volwassenes maak nie alleen deel uit van die kerk nie, maar ook kinders. Die plaaslike gemeente se roeping is om in sy bedieningstrategie te fokus op die behoeftes van die kind (6 - 12 jaar). Die leefwereld van die kind binne die geografiese grense van Nelspoort, Murraysburg, Merweville en Beaufort-Wes word sterk beinvloed deur gebrekkige sosio-ekonomiese en
politieke toestande. Die V.G.K., wat daarvoor verantwoordelik is om die kinders (6-12 jaar) in genoemde dorpe te bedien, slaag nie daarin om 'n effektiewe bediening te loods nie. Gebrek aan opgeleide personeel, basiese lesmateriaal en gebrekkige kennis van die ontwikkelingsfases van die kind in genoemde ouderdomsgroep vererger die situasie. Die studie bied riglyne vir die V.G.K. op die platteland om 'n meer effektiewe kinderbedieningstrategie (plattelandse kind) daar te stel, wat die unieke behoeftes en spesifieke omstandighede waarin kinders lewe, asook die ontwikkelingsfases waarin hulle verkeer, uit te lig. / The Church of God consists of people (Adults and Children) who believe in God. The local congregation focus on the needs of the child (6-12 years). The enviroment of the child who lives within the geographic boundaries of
Nelspoort, Murraysburg, Merweville and Beaufort West is influenced by retarted sosio-economic and political circumstances. The U.R.C. which serve the child (6-12 years) in the afore mentioned towns, fails to initiate and implement an effective service. Lack of trained staff, basic learning material and insufficient knowledge of the
development phases of the child within the mentioned age groups exacerbates the situation. The study offers guidelines for the U.R.C. (rural) to have a more effective child service strategy (rural children) in place which attends to the unique needs and specific circumstances under which the children live as well as the developmental phases they are in. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M. Diac. (Jeugwerk)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16991
Date06 1900
CreatorsJack, Hendrik Cornelius
ContributorsPieterse, H. J. C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (vii, 69 leaves)

Page generated in 0.0055 seconds