Return to search

Breinfisiologiese fasette as basis vir 'n aantal parameters vir 'n aanvangsleesmetode / Brain physiological aspects as base of a number of parameters for a method of beginning reading

Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Two opposing approaches to beginning reading are used, namely the phonological and
global approach, under which the whole word, whole sentence and whole language methods
are classed. The whole crux of the controversy is situated in beginning reading as an
explicit, intensive and systematic method of teaching phonics, as opposed to implicit
beginning reading through discrimination of global configurations, augmented by
psycholinguistic guesses within reading context. Arguments about the advantages and
disadvantages of the opposing methods have been hurdled to and fro for decades without
any discernible gain.
The question emerged whether research on brain physiology with respect to language and
reading, a relatively new field of study, could shed light on the foundation of an
accountable method for beginning reading.
Renewed insights to the controversial differences were gained, and brain physiologically
accountable parameters as a base for a beginning reading method were framed from these
insights. / Twee opponerende aanvangsleesbenaderings word in die skole gebruik, naamlik die
fonologiese benadering en die geheelbenadering, waaronder die geheelwoord-, geheelsinen
die geheeltaalmetode ressorteer. Die kern van die verskil tussen die
aanvangsleesbenaderings le in aanvangslees as eksplisiete, intensiewe en sistematiese
foneemonderrig, teenoor implisiete aanvangslees wat die waarneming van globale
konfigurasies, aangevul deur psigolinguistiese raaiskote binne die leeskonteks, aanmoedig.
In die polemiek om die beste leesmetode word argumente oor die voor- en nadele ten
opsigte van die begronding van hierdie opponerende metodes reeds dekades heen en weer
geslinger. Navorsingsresultate word eindeloos, sonder duidelike winste, met mekaar
vergelyk. Dit het die vraag laat onstaan of navorsing ten opsigte van die breinfisiologie
met betrekking tot taal en lees, 'n relatief nuwe studieveld, moontlik lig sou kon werp op
die begronding van 'n verantwoordbare aanvangsleesmetode. Die literatuurstudie ten
opsigte van breinfisiologie het vernuwende insigte oor die polemiese begrondingsverskille
na vore gebring, en breinfisiologies-verantwoordbare parameters as basis vir 'n
aanvangsleesmetode is uit hierdie insigte opgestel. / Psychology of Education / M. Ed. (Psychology of Education)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17429
Date06 1900
CreatorsMeij, Martha Catharina
ContributorsLessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (viii, 166, 50 leaves)

Page generated in 0.0027 seconds