• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 3
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Breinfisiologiese fasette as basis vir 'n aantal parameters vir 'n aanvangsleesmetode / Brain physiological aspects as base of a number of parameters for a method of beginning reading

Meij, Martha Catharina 06 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Two opposing approaches to beginning reading are used, namely the phonological and global approach, under which the whole word, whole sentence and whole language methods are classed. The whole crux of the controversy is situated in beginning reading as an explicit, intensive and systematic method of teaching phonics, as opposed to implicit beginning reading through discrimination of global configurations, augmented by psycholinguistic guesses within reading context. Arguments about the advantages and disadvantages of the opposing methods have been hurdled to and fro for decades without any discernible gain. The question emerged whether research on brain physiology with respect to language and reading, a relatively new field of study, could shed light on the foundation of an accountable method for beginning reading. Renewed insights to the controversial differences were gained, and brain physiologically accountable parameters as a base for a beginning reading method were framed from these insights. / Twee opponerende aanvangsleesbenaderings word in die skole gebruik, naamlik die fonologiese benadering en die geheelbenadering, waaronder die geheelwoord-, geheelsinen die geheeltaalmetode ressorteer. Die kern van die verskil tussen die aanvangsleesbenaderings le in aanvangslees as eksplisiete, intensiewe en sistematiese foneemonderrig, teenoor implisiete aanvangslees wat die waarneming van globale konfigurasies, aangevul deur psigolinguistiese raaiskote binne die leeskonteks, aanmoedig. In die polemiek om die beste leesmetode word argumente oor die voor- en nadele ten opsigte van die begronding van hierdie opponerende metodes reeds dekades heen en weer geslinger. Navorsingsresultate word eindeloos, sonder duidelike winste, met mekaar vergelyk. Dit het die vraag laat onstaan of navorsing ten opsigte van die breinfisiologie met betrekking tot taal en lees, 'n relatief nuwe studieveld, moontlik lig sou kon werp op die begronding van 'n verantwoordbare aanvangsleesmetode. Die literatuurstudie ten opsigte van breinfisiologie het vernuwende insigte oor die polemiese begrondingsverskille na vore gebring, en breinfisiologies-verantwoordbare parameters as basis vir 'n aanvangsleesmetode is uit hierdie insigte opgestel. / Psychology of Education / M. Ed. (Psychology of Education)
2

Die invloed van ekspressiewe skryfoefeninge op die werkende geheue van adolescente en jong volwassenes (The influence of expressive writing on the memory of adolescents and young adults

Swart, Johanna Catherina 12 1900 (has links)
Text in English / Abstracts in Afrikaans and English / Ekspressiewe skryfwerk (ES) – as ‘n metode van intervensie gemik op fisiese en geesteswelstand van deelnemers – word reeds vir ongeveer drie dekades ondersoek. Klein en Boals beweer met hul 2001-studie dat ES ook ‘n positiewe invloed uitoefen op die werkende geheue van individue. Met die huidige studie word die vraag of hierdie bevinding ook van toepassing is op adolessente en jong volwassenes van Suidelike Afrika ondersoek. Dié projek betrek aanvanklik skoolleerders (N = 44) en eerstejaar universiteitstudente (N = 83) in die Suid-Kaap en met die skryfoefeninge word ‘n komponent bygevoeg by een van die eksperimentele groepe waar kognitiewe insette saam met die emosionele onthulling verlang word. Die studie-resultate toon heelwat teenstrydighede, dog die positiewe invloed van ES op die werkspan word by ‘n goeie aantal eksperimentele groep deelnemers waargeneem. Vorige navorsing dui op ‘n verlaging in die voorkoms van indringer- en vermydingsgedagtes na ES tesame met verbeterde werkspan en hierdie verband word van nader beskou deur die huidige studie. Die moontlikheid dat woordtelling per minuut as informele meting van werkspan aanvaar kan word, sowel as die moontlike verband tussen gemoedsvlak en skryfkondisie word ook met die projek ondersoek. / During the past three decades expressive writing has been in the research spotlight as an effective method of intervention in the improvement of human well-being. In 2001 a study done by Klein and Boals claimed that expressive writing also has a positive influence on the working memory of the student participants. The current study investigates the influence of expressive writing on adolescents and young adults in the Southern Africa context. Solution-focused exercises, together with emotional expression during the writing sessions, add a cognitive component to the intervention which strive to create greater impact on working memory capacity (WMC). Previous research indicate that improvement in WMC goes hand in hand with the reduction in the prevalence of intrusive and avoidant thoughts. During the current project the relationship between working memory and these thoughts is investigated. Additionally the possibility of word count as informal measure for WMC are looked at as well as a possible association between mood level and writing condition. / Psychology / M.A. (Psychology)
3

Breinfisiologiese fasette as basis vir 'n aantal parameters vir 'n aanvangsleesmetode / Brain physiological aspects as base of a number of parameters for a method of beginning reading

Meij, Martha Catharina 06 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Two opposing approaches to beginning reading are used, namely the phonological and global approach, under which the whole word, whole sentence and whole language methods are classed. The whole crux of the controversy is situated in beginning reading as an explicit, intensive and systematic method of teaching phonics, as opposed to implicit beginning reading through discrimination of global configurations, augmented by psycholinguistic guesses within reading context. Arguments about the advantages and disadvantages of the opposing methods have been hurdled to and fro for decades without any discernible gain. The question emerged whether research on brain physiology with respect to language and reading, a relatively new field of study, could shed light on the foundation of an accountable method for beginning reading. Renewed insights to the controversial differences were gained, and brain physiologically accountable parameters as a base for a beginning reading method were framed from these insights. / Twee opponerende aanvangsleesbenaderings word in die skole gebruik, naamlik die fonologiese benadering en die geheelbenadering, waaronder die geheelwoord-, geheelsinen die geheeltaalmetode ressorteer. Die kern van die verskil tussen die aanvangsleesbenaderings le in aanvangslees as eksplisiete, intensiewe en sistematiese foneemonderrig, teenoor implisiete aanvangslees wat die waarneming van globale konfigurasies, aangevul deur psigolinguistiese raaiskote binne die leeskonteks, aanmoedig. In die polemiek om die beste leesmetode word argumente oor die voor- en nadele ten opsigte van die begronding van hierdie opponerende metodes reeds dekades heen en weer geslinger. Navorsingsresultate word eindeloos, sonder duidelike winste, met mekaar vergelyk. Dit het die vraag laat onstaan of navorsing ten opsigte van die breinfisiologie met betrekking tot taal en lees, 'n relatief nuwe studieveld, moontlik lig sou kon werp op die begronding van 'n verantwoordbare aanvangsleesmetode. Die literatuurstudie ten opsigte van breinfisiologie het vernuwende insigte oor die polemiese begrondingsverskille na vore gebring, en breinfisiologies-verantwoordbare parameters as basis vir 'n aanvangsleesmetode is uit hierdie insigte opgestel. / Psychology of Education / M. Ed. (Psychology of Education)

Page generated in 0.0632 seconds