Return to search

Riglyne aan grondslagfase-onderwysers om basiese konsepte in Engels aan Engels tweedetaalleerders te onderrig

Text in Afrikaans / In this study essential guidelines are given to Foundation Phase educators for the teaching of basic English concepts to English second language learners.
Die research design is explained and recommendations are made.
The following underlying problems, which were encountered in the research recommendation, are identified and discussed:
Learning barriers with specific reference to English as a second language.
The causes of learning barriers which include the discussion of intrinsic and extrinsic factors.
Educator training is lacking and educators do not have the necessary knowledge and skills to teach basic concepts in English to second language learners.
The necessity and advantages of timeous identification of barriers to learning to ensure that basic concepts are taught.
The study was concluded with practical guidelines to reinforce basic concepts in learners in the Foundation Phase who are taught in English as a second language. Recommendations were made to parents, educators and the Department of Education. / In die studie word riglyne aan Grondslagfase-onderwysers gegee vir die onderrig van basiese konsepte in Engels aan Engels tweedetaalleerders. Hierdie basiese konsepte is noodsaaklik vir vordering in die Grondslagfase. Die navorsingontwerp verduidelik en aanbevelings gemaak. Die volgende sub-probleme wat onderliggend is aan die navorsingsvoorstel is geïdentifiseer en bespreek, naamlik:
Struikelblokke tot leer met spesifieke verwysing na Engels as tweedetaal.
Die oorsake wat lei tot struikelblokke tot leer waaronder intrinsieke en ekstrinsieke faktore word bespreek.
Onderwyseropleiding is onvoldoende en onderwysers beskik nie oor die kennis en vaardighede om basiese konsepte in Engels aan Engels tweedetaalleerders te onderrig nie.
Die noodsaaklikheid van vroeë identifisering en die voordele verbonde aan vroegtydige identifisering van struikelblokke tot leer om te verseker dat basiese konsepte voldoende vasgelê word.
Die studie is afgesluit met praktiese riglyne vir die vaslegging van basiese konsepte aan leerders in die Grondslagfase wat in Engels as tweede taal onderrig word. Aanbevelings is aan die ouers, onderwysers en die Departement van Onderwys gemaak. / Inclusive Education / M. Ed. (Inklusiewe Onderwys)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/7060
Date02 1900
CreatorsViljoen, Anna Hendriena
ContributorsHugo, Anna Johanna, 1947-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource ([135] leaves)

Page generated in 0.0028 seconds