• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die gedig as outoëtnografiese konkretisering van 'n spirituele individuasieproses soos vergestalt in geselekteerde gedigte uit 'n blaar hierdie boot (Afrikaans)

Bohnen, Rene 05 August 2010 (has links)
Hierdie verhandeling bestaan uit die ongepubliseerde manuskrip (gedigte) ʼn blaar hierdie boot, ʼn mini-verhandeling en ʼn tuisvervaardigde CD met ʼn paar gedigte. Die studie bespreek teoretiese terme en begrippe soos outoëtnografie, individuasie en vaslegging (imprinting), uit die vakgebiede van Sielkunde, Sosiologie, Opvoedkunde en Kommunikasiekunde. Die toepaslikheid van hierdie terme ten opsigte van geselekteerde literêre tekste word genoem en geïllustreer aan die hand van spesifieke skrywers. Daar word kortliks gekyk na die verstradisies van Sjina en Japan om die verwantskap met die Afrikaanse gedigte vas te stel. Sogenaamde “close reading” word geteleskopeer op geselekteerde verse uit ʼn blaar hierdie boot. ENGLISH : This dissertation consists of an unpublished anthology of poetry, ʼn blaar hierdie boot and a dissertation of limited scope, together with a home-recorded CD of poems. The study takes stock of theoretical terms and concepts like autoethnography, individuation and imprinting from the disciplines of Psychology, Sociology, Education and Communication. The relevance of these terms regarding selected literary texts is illustrated by the mention of specific authors and poets. A brief view on poetry traditions in China and Japan is offered, to illustrate the relation to Afrikaans poetry in general and the candidate’s poems in particular. So-called close reading is applied to selected poems from ʼn blaar hierdie boot Additional information available on a CD, stored at the Merensky Library on Level 3 Copyright / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2010. / Afrikaans / unrestricted
2

Riglyne aan grondslagfase-onderwysers om basiese konsepte in Engels aan Engels tweedetaalleerders te onderrig

Viljoen, Anna Hendriena 02 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In this study essential guidelines are given to Foundation Phase educators for the teaching of basic English concepts to English second language learners. Die research design is explained and recommendations are made. The following underlying problems, which were encountered in the research recommendation, are identified and discussed: Learning barriers with specific reference to English as a second language. The causes of learning barriers which include the discussion of intrinsic and extrinsic factors. Educator training is lacking and educators do not have the necessary knowledge and skills to teach basic concepts in English to second language learners. The necessity and advantages of timeous identification of barriers to learning to ensure that basic concepts are taught. The study was concluded with practical guidelines to reinforce basic concepts in learners in the Foundation Phase who are taught in English as a second language. Recommendations were made to parents, educators and the Department of Education. / In die studie word riglyne aan Grondslagfase-onderwysers gegee vir die onderrig van basiese konsepte in Engels aan Engels tweedetaalleerders. Hierdie basiese konsepte is noodsaaklik vir vordering in die Grondslagfase. Die navorsingontwerp verduidelik en aanbevelings gemaak. Die volgende sub-probleme wat onderliggend is aan die navorsingsvoorstel is geïdentifiseer en bespreek, naamlik: Struikelblokke tot leer met spesifieke verwysing na Engels as tweedetaal. Die oorsake wat lei tot struikelblokke tot leer waaronder intrinsieke en ekstrinsieke faktore word bespreek. Onderwyseropleiding is onvoldoende en onderwysers beskik nie oor die kennis en vaardighede om basiese konsepte in Engels aan Engels tweedetaalleerders te onderrig nie. Die noodsaaklikheid van vroeë identifisering en die voordele verbonde aan vroegtydige identifisering van struikelblokke tot leer om te verseker dat basiese konsepte voldoende vasgelê word. Die studie is afgesluit met praktiese riglyne vir die vaslegging van basiese konsepte aan leerders in die Grondslagfase wat in Engels as tweede taal onderrig word. Aanbevelings is aan die ouers, onderwysers en die Departement van Onderwys gemaak. / Inclusive Education / M. Ed. (Inklusiewe Onderwys)
3

Page generated in 0.0549 seconds