Spelling suggestions: "subject:"[een] SOCIAL ANTHROPOLOGY"" "subject:"[enn] SOCIAL ANTHROPOLOGY""
171 |
The role of memory in urban land restitution : case studies of five families in StellenboschDu Toit, Justin 03 1900 (has links)
Thesis (MA (Sociology and Social Anthropology))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Limited academic work has paid attention to the memories generated by claimants engaged in the restitution process. My thesis thus sought to investigate the role of memory in urban land restitution, with specific focus on the Stellenbosch context. In my discussion, I highlight how claimant memories are not only generated by the restitution process but how the master narrative of restitution shapes the memories produced. I argue that claimant memories function and gain wider meaning within the collective memory, through which the master narrative of restitution shapes how they remember – and in so doing, how claimants reconstruct the place from which they were removed. My thesis elucidates how, through the individual narratives of removal and dispossession (and thus, the making of place), claimants position themselves as part of a particular and new form of “imagined community” of land claimants.
The context of my research is focussed on the area previously known as Die Vlakte which was located in urban Stellenbosch. Dispossessed and displaced to the outskirts of Stellenbosch town in the early 1960s, the advent of democracy provided the former residents of Die Vlakte the opportunity to claim the land lost. The qualitative methodology of five selected case studies, sought to explore the following objectives of my study: Firstly, to examine how claimants remember and reconstruct the places from which they were removed (that is, the making of place); and secondly, to investigate whether these memories or individual narratives of place are shaped by the master narrative of restitution.
By means of engaging prominent theorists and scholars on memory and the master narrative of restitution, my study analyses the various aspects of memory construction and reconstruction within the collective framework. The research points to the interdependent relationship between individual memory and that of collective memory. It is argued that individual memory can only function as part and in reference to the collective memory. Within the restitution process, research shows that the master narrative of restitution not only shapes but controls and organises memory on a collective and hence, individual level.
My thesis argues that the individual memories of dispossession and removals of the claimants are similar to national narratives and hence, my thesis illustrates, that the five claimant memories of the place from which they were removed in Die Vlakte is shaped by the master narrative of restitution. Through relaying these narratives of removals and dispossession they thus draw on the master narrative of restitution (from which they derive legitimacy), in order to legitimise their own claim to land and in so doing, placing themselves within the “new” form of imagined communities of land claimants. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Beperkte akademiese werk het aandag geskenk aan die herinnering wat deur eisers, wie betrokke was in die restitusieproses, gegenereer is. My tesis poog dus om die rol van herinnering in stedelike grondrestitusie, met spesifieke fokus op die Stellenbosch konteks. In my bespreking beklemtoon ek hoe eiserherinnering nie net gegeneer word deur die restitusieproses nie, maar hoe die meesternarratief van restitusie die herinnering wat geproduseer is, vorm. Ek voer aan dat eiserherinnering funksioneer en wyer betekenis verkry binne die kollektiewe herinnering, waardeur die meesternarratief van restitusie vorm hoe hulle onthou – en deur dit te doen, hoe eisers die plek waaruit hulle verplaas is waarvandaan hulle verwyder is, heropbou. My tesis verduidelik hoe, deur die individuele narratiewe van verwydering en onteiening (en dus, die skep van plek), eisers hul posisie inneem as deel van 'n besondere en nuwe vorm van "denkbeeldige gemeenskap‟ van grondeisers.
Die konteks van my navorsing is gefokus op die area wat voorheen bekend was as Die Vlakte wat voorheen geleë was in die dorp Stellenbosch. Onteien en verdring tot die buitewyke van Stellenboschdorp in die vroeë 1960s, die koms van demokrasie voorsien aan die voormalige inwoners van Die Vlakte die geleentheid om die verlore grond te eis. Die kwalitatiewe metodologie van vyf gekose gevallestudies poog om die volgende doelwitte van my studie noukeurig te bestudeer: Eerstens, om te ondersoek hoe eisers die plekke waarvan hulle verwyder is onthou en heropbou; en tweedens om te ondersoek of hierdie herinneringe of individuele narratiewe van plek deur die meersternarratief van restitusie gevorm word.
Deur gesprekvoering met prominente teoretici en kundiges op die gebied van herinnering en die meesternarratief van restitusie, analiseer my studie die verskeie aspekte van herinnering-opbou en heropbouing binne die kollektiewe raamwerk. Die navorsing wys na die interafhanklike verhouding tussen individuele herinnering en die van kollektiewe herinnering. Daar is aangevoer dat individuele herinnering slegs kan funksioneer as deel van en in verhouding tot die kollektiewe herinnering. Binne die restitusieproses wys navorsing dat die meesternarratief van
restitusie nie net herinnering vorm nie, maar dit ook beheer en organiseer op 'n kollektiewe en dus individuele vlak.
My tesis voer aan dat die individuele herinnering van onteiening en vverwydering van die eisers soorgelyk is aan nasionale narratiewe en dus illustreer my tesis dat die herinnering van die vyf eisers oor die plek waarvan hulle verwyder is in Die Vlakte, gevorm is deur die meesternarratief van restitusie. Deur hierdie narratiewe van verwydering en onteiening te vertel, ontleen die eisers aan die meesternarratief van restitusie (waaruit hul wettiging voortkom), om sodoende hul eie eis om grond wettig te verklaar, en deur dit te doen, hulself te plaas in die “nuwe” vorm van verbeelde gemeenskappe van grondeisers.
|
172 |
Research, methodology and the Internet : a study of the Internet as a data capturing toolDowling, Zoë Teresa 12 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: It is widely accepted that the Internet has become a valuable resource for social
scientists, not just for the purpose of information exchange; via e-mail, discussion
groups and electronic journals, but also as a medium for data collection. Its global
nature gives a researcher access to a vast range of individuals located around the
world. It also opens up access to difficult to hitherto penetrate study areas, such as
sensitive research on deviant behaviour. Further, it is claimed that considerable savings
to both research budgets and time frames are made possible with the new technology.
It is not surprising, therefore, that a substantial body of research, employing the
Internet as the primary means of data collection, already exists. This raises a number
of questions as to how the Internet fares as a research tool. Are there any important
methodological issues that this new approach raises? Do the traditional research
methods suffice? Or are adaptations to existing methods necessary when difficulties
are encountered? Does such changes affect the more fundamental question of the
research design? These questions are considered in this thesis.
To answer them, I consider two different types of empirical research designs. The first,'
survey research, is a quantitative, numerical design that traditionally has a high level of
control. I consider in detail issues of sampling, including non-response, and
questionnaire design. The second design examined, ethnographic research, is
qualitative, textual and generally has a low level of researcher control. I address the
methods used in cyber ethnography and then discuss the considerable ethical concerns
that feature in such research. I conclude that, on the whole, the existing methods can be transferred to Internet
research. Indeed, some of the problems faced in traditional research are also
considerations in Internet studies and can be overcome by employing similar
techniques, such as using incentives to reduce non-response rates. However, a number
of new problems emerge, such as the lack of paralinguistic cues, which require
adaptations to the existing methods in order to produce results that can be considered
valid and reliable. However, I also argue that these necessary adaptations to the
methods do not affect the underlying principles found in the research design. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit word algemeen aanvaar dat die Internet In waardevolle hulpmiddel is vir
sosiaalwetenskaplikes; nie net vir die uitruil van inligting deur middel van e-pos,
besprekingsforums en elektroniese joernale nie, maar ook as In instrument om inligting
te versamel. Die globale aard van die internet gee die navorser toegang to In wye
spektrum individue internasionaal. Dit verleen ook toegang tot moeilike
navorsingsareas, soos sensitiewe navorsing oor afwykende gedrag. Verder word
beweer dat dit aansienlike besparings moontlik kan maak vir beide die
navorsingsbegroting en tydraamwerk.
Dit is dus nie verbasend dat In substansiële hoeveelheid van navorsing, wat die
Internet as die primêre bron van dataversameling gebruik, reeds bestaan nie. Dit laat
verskeie vrae ontstaan oor hoe die Internet vaar as In navorsingshulpmiddel. Is daar
enige belangrike metodologiese kwessies wat hierdie nuwe metode aanraak? Is die
tradisionele metodes voldoende? Of moet daar veranderinge aan die huidige metodes
aangebring word wanneer probleme ontstaan? Sal hierdie veranderinge die
fundamentele aspekte van navorsingsontwerp beïnvloed? Die vrae saloorweeg word in
hierdie tesis.
Ek gebruik twee empiriese navorsingsontwerpe om die vrae te beantwoord. Die eerste,
steekproefnavorsing, is In kwantitatiewe ontwerp wat tradisioneel In hoë vlak van
beheer toon. Ek ondersoek in detail kwessies van steekproewe, insluitend geen
respons en vraelysontwerp. Die tweede ontwerp wat ondersoek word, etnografiese
navorsing, is kwalitatief, tekstueel en toon in die algemeen In lae vlak van navorser beheer. Ek ondersoek die metodes wat gebruik word in kuberetnografie en bespreek
dan die etiese vraagstukke wat hierdie navorsing kenmerk.
Ek kom tot die gevolgtrekking dat oor die algemeen die huidige metodes toegepas kan
word op Internetnavorsing. Inderdaad kan van die probleme wat ondervind word in
tradisionele navorsing ook ondervind word in Internet studies en ook hier kan dit
oorkom word deur die gebruik van soortgelyke tegnieke, soos om aansporingsbonusse
om geen responskoerse te verminder, hoewel daar nuwe probleme opduik, soos die
gebrek aan para-taalkundige wenke. Dit noodsaak veranderinge aan die huidige
metodes om resultate te lewer wat geldig en betroubaar is. Ek redeneer egter ook dat
hierdie nodige veranderinge aan die metodes nie onderliggende beginsels van
navorsingsontwerp verander nie.
|
173 |
The use of peer review as an evaluative tool in scienceEigelaar, Ilse 12 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Peer review as an institutional mechanism for certifying knowledge and
allocating resources dates back as far as 1665. Today it can with confidence
be stated that it is one of the most prominent evaluative tools used in science
to determine the quality of research across all scientific fields.
Given the transformation within the processes of knowledge production, peer
review as an institutionalised method of the evaluation of scientific research
has not been unaffected. Peer reviewers have to act within a system of
relevant science and find themselves responsible to the scientific community
as well as to public decision-makers, who in turn are responsible to the public.
This dual responsibility of reviewers led to the development of criteria to be
used in the evaluation process to enable them to measure scientific excellence
as well as the societal relevance of science.
In this thesis peer review in science is examined within the context of these
transformations. In looking at the conceptual and methodological issues
raised by peer review, definitions of peer review, its history and contexts of
application are examined followed by a critique on peer review. Peer review
in practice is also explored and the evaluation processes of four respective
funding agencies are analysed with regards to three aspects intrinsic to the
peer review process: the method by which reviewers are selected, the review
criteria by which proposals are rated, and the number of review stages within
each review process. The thesis concludes with recommendations for
possible improvements to the peer review process and recommended
alternatives to peer review as an evaluative tool. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Portuurgroep-evaluering as 'n geïnsitutsionaliseerde meganisme in die sertifisering
van kennis en die toewys van hulpbronne dateer terug so ver as 1665. Huidiglik kan
dit as een van die mees prominente metingsinstrumente van die kwaliteit van
navorsing in alle wetenskaplike velde beskou word.
Die transformasies wat plaasgevind het binne die prosesse waar kennis gegenereer
word, het ook nie portuurgroep-evaluaring as 'n geïnstitusionaliseerde metode van
evaluering ongeraak gelaat nie. Portuurgroep-evalueerders bevind hulself binne 'n
sisteem van relevante wetenskap. Binne hierdie sisteem het hulle 'n
verantwoordelikheid teenoor die wetenskaplike gemeenskap sowel as die publiekebesluitnemers
wat op hul beurt weer verantwoordelik is teenoor die publiek. Hierdie
dubbele verantwoordelikheid het tot gevolg die saamstel van kriteria waarvolgens
evalueerders wetenskaplike uitmuntendheid sowel as relevansie tot die breër
samelewing kan meet.
Hierdie tesis ondersoek portuurgroep-evaluering teen die agtergrond van hierdie
transformasies. Die konseptueie en metodologiese aspekte van portuurgroepevaluering
word ondersoek deur eerstens te kyk na definisies van portuurgroepevaluering,
die geskiedenis daarvan en kontekste waarbinne dit gebruik word.
Tweedens word gekyk na kritiek gelewer op portuurgroep-evaluering. Portuurgroep
evaluering binne die praktyk word ook ondersoek waar vier onderskeie
befondsingsagentskappe se evaluerings prosesse geanaliseer word. Hierdie analise
word gedoen in terme van drie essensiële aspekte binne portuurgroep- evaluering.
Hierdie drie aspekte is as volg: 1) die wyse waarop evalueerders geselekteer word,
2) die evalueringskriteria waarvolgens navorsingsvoorstelle gemeet word en 3) die
hoeveelheid evalueringsfases binne die protuurgroep-evaluerings proses. Laastens
word aanbevelings ter verbetering van die portuurgroep-evaluerings proses as ook
voorstelle tot moontlike alternatiewe tot portuurgroep-evaluering as 'n evaluerings
instrument gebied.
|
174 |
A case study of the effects of school management programmes on school effectivenessMasemola, Sente Thandy 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The Republic of South Africa has a population made up of different racial groups. The
differences are far reaching. There are differences with regard to the geographic location,
wealth, educational levels and quality etc. amongst the racial groups. This has been the
case for many years.
A new democratic government came into being in South Africa in 1994. The advent of
the democratic rule brought along a number of changes. The big change has been the
observed concerted effort by the government to improve on the quality of life of the lot of
the previously disadvantaged people of South Africa. This effort is observable in almost
all spheres of government. One of the areas where such attempts are being made is in
education. Several programmes have been put in place to improve the educational level
and quality of the majority of the previously disadvantaged people. Much money, effort,
time and energy are put into these programmes. The main question is whether these
programmes are yielding the results that were intended.
In this study, I tried to evaluate the impact of one such programme. I chose the TOPS
school management programme as an example of these programmes. The programme
was operational in eight areas of the Republic of South Africa. Its activities ended in
1996. I chose the case study approach in this study. The evaluation is summative in
nature. One school which participated in the programme was chosen, to see what impact
the programme had on its effectiveness. A second school that had not participated in the
programme was brought into the study for purposes of comparison.
The conclusion I reached is that school management programmes have a significant
impact on the effectiveness of the schools that participate in such programmes. This
became very clear in the study. The school that participated in the TOPS management
programme was found to be very effective. The school met quite a number of
requirements for effectiveness. The performance of the programme school was found to
be much better than that of the comparison school. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die populasie van Suid Afrika bestaan uit 'n verskeidenheid van rasse wat nog verder
verskil as gevolg van geografiese ligging, welvaart, opvoeding ens. Dit was die geval in
baie jare.
Sedert 1994 het 'n nuwe demokratiese regering die bewind orrgeneem. Sedertdien het
daar baie veranderinge plaasgevind. Die grootste hiervan is dat die regering 'n poging
daarvan maak om die lewenskwaliteit van die vorige minderbevooregte lede van die
samelewing te verbeter. Die verandering is opmerklik in aIle afdelings van die regering.
Onderwys is seker die afdeling wat die meeste aadag gegee word ten opsig van
verbetering. Verskeie programme word aangebied. Hierin word baie geld, arbeid en
energie in geploeg. Die groot vraag egle is word die regte resultate ontvang?
In hierdie ondrsoek poog ek om die inpak van hierdie programme te evalueer. Ek het die
TOPS sckool bestuur program uit gekies om te evalueer. Hierdie program was in agt
streke van die Republiek aangebied; tot en met 1996. In hierdie opsig het ek die gevalle
studie metode toe gepas, en die evaluasie is opsommend van aard. 'n Skool wat
deelgeneem het aan die program is uit gekies om te bepaal watter inpak die program op
sy efektiwiteit gehad het. 'n Ander skool wat nie deelgeneem het aan die program nie is
gebruik om as vergelykend op te tree.
Die resultate toon aan dat die skool wat deelgeneem het aan die program baie verbeter
het. Dit is 'n bewys dat skool bestuur programme 'n beduidende en waardevolle inpak op
efektiwiteit het. Die skool wat deelgeneem het aan die TOPS skool bestuur program was
baie meer effektief en het verskeie vereiste standaarde maklik gehaal. Die resultate van
die skool wat aan die program deelgeneem het was beduidend beter as die vergelykende
skool
|
175 |
Measuring pupil's knowledge and understanding of technology : a methodological studyGoldstone, Margo 3 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Technological literacy is a competency that is widely espoused both locally and
internationally (UNESCO, 1984; TAAP, 1991). Technological literacy has been
described as a multi-dimensional construct consisting of a knowledge, skills and an
affective component. This study investigated learner performance in the cognitive
domain. Intact classes of Foundation (Grade 3), Intermediate (Grade 6) and Senior
phase (Grade 9) learners from 12 Western Cape schools participated in a standardised
paper-and-pencil assessment, the Pupil's Understanding of Technology (PUT) test.
The study attempted to measure the effect of two variables - geographic location and
gender, on learner knowledge and understanding of technology. The main substantive
findings to emerge are firstly that geographic location is significantly related to
performance in specific content areas of technology. Secondly, gender appears to be
less significant in determining learner knowledge of technology on most questions.
Furthermore, the level of knowledge of technology appears to correspond with phase
or developmental level, thus supporting the conception of technological knowledge as a
subset of general achievement.
In addition, this study describes various methodological limitations pertaining to the
PUT format and content. The main methodological limitations to an assessment of
learner knowledge and understanding of technology using the PUT instrument relates
to the nature of technological knowledge, and the understanding that technological
literacy is a complex, multi-dimensional and activity-based subject. The study further
highlights the need for an interrogation of the monolithic categories of 'geographic
location' and 'socio-economic' category. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Tegnologiese geletterdheid is 'n vaardigheid wat beide nasionaal en internasionaal
voorgestaan word (UNESCO, 1984; TAAP, 1991). Tegnologiese geletterheid is al
beskryf as 'n multi-dimensionele konstruk wat bestaan uit 'n kennis, vaardigheid en
emosionele komponent. Die studie ondersoek die leerder se prestasie in die
kognitiewe gebied. Volledige groepe van Grondslag (Graad 3), Intermediêre (Graad 6)
en Senior fase (Graad 9) leerders van 12 skole in die Wes-Kaap het deelgeneem aan
'n gestandardiseerde pen-en-papier evaluering, die Leerling se Begrip van Tegnologie
(Pupil's Understanding of Technology - PUT) toets.
Die studie poog om die eftek van twee veranderlikes, geografiese ligging en geslag, op
die leerder se kennis en begrip van tegnologie te meet. Die belangrikste substantiewe
bevindinge is eerstens dat geografiese ligging beduidend korreleer met prestasie in
spesifieke inhoudelike areas van tegnologie. Tweedens blyk dit dat geslag 'n minder
belangrike invloed toon in die bepaling van die leerder se kennis van tegnologie in die
meeste vrae. Verder blyk dit dat die vlak van kennis van tegnologie ooreenstem met
die fase of ontwikkelingsvlak. Dit ondersteun die konsepsie van tegnologiese kennis
as 'n onderafdeling van algemene prestasie.
Hierdie studie beskryf ook verder die verskeie metodologiese beperkinge wat
betrekking het op die PUT uitleg en inhoud. Die belangrikste metodologiese
beperkinge vir die evaluering van leerderkennis en begrip van tegnologie met die PUT
verwys na die aard van tegnologiese kennis, en die opvatting dat tegnologiese
geletterdheid 'n komplekse, multi-dimensionele en aktiwiteitsgebaseerde onderwerp is.
Dit blyk ook verder uit die studie dat daar 'n behoefte is aan 'n ondersoek na die
monolitiese kategorieë van 'geografiese ligging' en 'sosio-ekonomiese' afdeling.
|
176 |
Local identities developing in the two Western Cape towns : Stellenbosch and WellingtonXabendlini, Nosicelo Ruth 04 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigates the construction, at local level, of collective identities in two
Western Cape towns: Stellenbosch and Wellington. Identities are understood to refer
to residents' construction of meaning for themselves.
The approach was qualitative and used interview and focus group techniques with
probes that allowed participants to speak freely about their lives in these towns.
Under apartheid, residents were divided by race in these towns. The study aims to
identify changes in local identity after apartheid.
New identities revolving around issues of security and language appear to be
emerging. Simultaneously, old racial identities persist. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing ondersoek die konstruksie, op plaaslike vlak, van kollektiewe
identiteite in twee Wes-Kaapse dorpe, Stellenbosch en Wellington. Onder
identiteite verstaan ons verwysing na die inwoners se konstruksie van betekenis vir
hulleself. Daar is vanuit 'n kwalitatiewe benadering gewerk en die onderhoud en fokusgroep-
tegniek met dieptepeilings is gebruik, wat dit vir deelnemers moontlik gemaak het om
geredelik oor hulle lewe in hierdie dorpe te praat.
Tydens apartheid is inwoners van hierdie dorpe op grond van ras verdeel. Hierdie
navorsing is daarop gemik om veranderinge in plaaslike identiteit ná apartheid te
identifiseer.
Nuwe identiteite wat om kwessies van sekuriteit en taal wentel, skyn na vore te kom.
Tegelyk bly ou rasse-identiteite voortbestaan.
|
177 |
The use of visual art for community development with specific reference to Kayamandi, StellenboschDavidson, Michele 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The central theme of this thesis is to establish the use of visual art for community
development. This is done within the context of South Africa in Kayamandi, a
Black Township near Stellenbosch. This example has been chosen because one
of South Africa's major developmental challenges lies in Black Townships, due to
the previous government's negligence toward these areas.
Since the thesis focuses on a Black Township, the history of Black visual art
during the 20th century, under colonial and postcolonial regimes is analysed.
Subsequently, the notion of community development and how visual art
contributes to development is outlined. The important role that community arts
and community arts centres play in the contribution of visual art to community
development is also defined. To this end qualitative and quantitative research
has been conducted in Kayamandi. Artists, visual art groups and possible
community arts centres were identified.
By way of the Kayamandi study, it is understood that visual art is an established
practice in Kayamandi. Under specified circumstances, visual art practice in
Kayamandi does lead to community development. The establishment of a
community arts centre could further increase people's use of visual art for
community development. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die sentrale doel van die tesis is om die gebruik van visuele kuns vir
gemeenskapsontwikkeling vas te stel. Dit word vasgestel binne die Suid-
Afrikaanse konteks met spesifieke verwysing na Kayamandi, 'n Swart woonbuurt
naby Stellenbosch. Dié gemeenskap is gekies omdat Swart woonbuurte een van
Suid-Afrika se grootste ontwikkelingsuitdagings vergestalt. Dié uitdaging is die
gevolg van nalatigheid van die vorige apartheidsregering ten opsigte van die
gebiede.
Die geskiedenis van Swart visuele kuns gedurende die 20ste eeu tydens die
koloniale en postkoloniale regimes word ondersoek. Gevolglik word
gemeenskapsontwikkeling en hoe visuele kuns daartoe bydra uiteengesit en
bespreek. Verder word die belangrikheid van gemeenskapskuns en -
kunssentrums én hul bydrae tot visuele kuns vir gemeenskapsontwikkeling
gedefiniëer. Vir dié doel is kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing in die
verband in Kayamandi gedoen. Kunstenaars, visuele kuns groepe en moontlike
gemeenskapskunssentrums is ge-identifiseer.
Die Kayamandi studie bewys dat visuele kuns 'n gevestigde praktyk in
Kayamandi is. In gespesifiseerde omstandighede dra visuele kuns wel tot
gemeenskapsontwikkeling in Kayamandi by. Die ontwikkeling van 'n
gemeenskapskunssentrum in Kayamandi sal die inwoners se gebruik van visuele
kuns vir gemeenskapsontwikkeling vergroot.
|
178 |
Die maatskaplike implikasies by die toepassing van artikel 16 van Wet 23 van 1957Heydenrych, J. J. F. C. (Johannes Jacobus Fredricus Carolus) 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1968. / No Abstract Available
|
179 |
Types of explanations given by foreign African women for xenophobic violence : a De-Doorns case studyMukwena, Dale 12 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: In November 2009, xenophobic violence flared up in De-Doorns, a small rural town which
lies in the Breede Valley Municipality of the Western Cape where table grape production is
the main economic activity. The De-Doorns violence involved local South African residents
as perpetrators and a significant number of migrant workers mostly Zimbabweans as victims.
The central purpose of this thesis is to compare the explanations for xenophobic violence
given by female victims with explanations drawn from the research community and the mass
media covering the De-Doorns incident. The major research question is to find reasons for
this De-Doorns violence given by female victims, by the research community and by the print
media. The results point to the following motives for xenophobic violence: frustrations that
translated into xenophobic violence were driven by labour matters. South Africans believed
that Zimbabweans were accepting seasonal farm work from farmers at lower wages than
those for locals. The violence was also perceived to have been initiated by labour brokers and
by a local ANC councillor. The current investigation indicates that the potential for
xenophobia-related violence still exists in South African townships even after the widespread
outburst of xenophobic violence of 2008 since refugees and vulnerable migrants
remain visible targets. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In November 2009 het xenofobiese geweld opgevlam in De Doorns, ‘n klein landelike dorp
in die Breede Vallei munisipaliteit van die Wes Kaap waar die produksie van tafeldruiwe die
belangrikste ekonomiese aktiwiteit is. Hierdie geweldadige insident het plaaslike Suid-
Afrikaanse inwoners as aanvallers en buitelandse migrante – hoofsaaklik Zimbabweërs – as
slagoffers betrek. Die hoofdoel van die tesis is om verklarings vir dié geweld soos gegee deur
vroulike slagoffers, deur die navorsingsgemeenskap en deur die koerant-media met mekaar te
vergelyk. Die hoof vraag is om redes vir dié geweld in De Doorns soos gestel deur hierdie
drie groeperings vas te stel. Die navorsings resultate identifiseer die volgende belangrike
motiewe vir xenofobiese geweld: frustrasies omtrent arbeidsaangeleenthede wat aanleiding
gegee het tot aggressie. Suid-Afrikaners het geglo dat Zimbabweërs seisoenale
arbeidsgeleenthede van boere ontvang het teen laer lone as dié vir plaaslike inwoners.
Tweedens, is die belangrike waarneming dat die geweld bevorder is deur arbeidsagente en
deur 'n plaaslike ANC raadslid. Hierdie navorsing dui aan dat die potensiaal vir xenofobiesverwante
geweld steeds bestaan in Suid-Afrikaanse woongebiede selfs na die reeks
geweldadige insidente van 2008 as gevolg van die sigbaarheid van Afrika-migrante in hierdie
gebiede.
|
180 |
Above gender : doing drag, performing authentically, and defying the norms of gender through performance in Cape TownPrince, Lindy-Lee 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The thesis that is to be presented discusses the performance of drag and gender in Cape Town
– namely Bubbles Bar. I argue that the performance of gender on stage through the
performance of drag challenges the norms and ideas of gender in South Africa. Through the
act of non-normative staged gendered performance, the participants of this study also
challenge stereotypes and stigma around this in relation to the social norms and regulations
that are asserted on the individual presentation and performance of gender and sexuality. I
argue that the performance of gender in relation to the stage asserts the situational character
of gender performance through the staged performance of drag. I assert that the staged
performance of gender is made authentic by the audience who views and understands the
performance as a performance of drag, and a performance of gender.
The performance of drag is considered an act of transgression. Transgression in South
African society is policed through acts of oppression, social and sometimes physical violence.
This act of transgression is performed through drag which is viewed as an act of nonnormative
gender performance. The perception of transgression places those who perform
gender in a non-normative fashion upon the margins. However, that the performers are acting
above gender places the performance on a higher plain.
The theatrical methods, and inclusion of the audience in the performance that are used as a
form of entertainment allows the participants in this research project to humanize the
gendered performance of non-normativity by education through the art of their performance. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tesis wat aangebied word bespreek die vertoning van “drag” en geslag in Kaapstad -
naamlik in Bubbles Bar. Ek voer aan dat die opvoering van geslag deur “drag” op die
verhoog normes en idees van geslag in Suid-Afrika uitdaag. Deur hierdie nie-normatiewe
geslagsopvoering daag die deelnemers van hierdie studie ook stereotipes en stigma rondom
geslag uit, met spesifieke betrekking tot die sosiale normes en regulasies wat op die
individuele aanbieding en vertoning van geslag en seksualiteit geplaas word. Ek argumenteer
dat die uitbeelding van geslag in verhouding tot die verhoog die situasionele karakter van
geslag deur die opgevoerde vertoning van “drag” handhaaf. Ek voer aan dat die
verhoogvertoning van geslag eg gemaak word deur die gehoor wat die vertoning aanskou en
verstaan as 'n vertoning van “drag”, en ook 'n vertoning van geslag.
Die opvoering van “drag” word beskou as 'n daad van oortreding. Oortreding in die Suid-
Afrikaanse samelewing word gepolisieër deur dade van onderdrukking, sosiale en soms
fisiese geweld. Hierdie daad van oortreding wat opgevoer word deur middel van “drag” word
beskou word as 'n daad van nie-normatiewe geslagsgedrag. Die persepsie van oortreding
plaas diegene wat geslag opvoer op 'n nie-normatiewe wyse, op die kantlyn. Deurdat die
deelnemers/kunstenaars optree buite die normatiewe idee van geslag, plaas dit die vertoning
op 'n hoër vlak.
Die teatriese metodes, en die insluiting van die gehoor in die opvoering wat gebruik word as
'n vorm van vermaak, laat die deelnemers aan hierdie navorsingsprojek toe om die
geslagtelike vertoning van nie-normatiwiteit te vermenslik met opvoeding deur middel van
die kuns van hul vertoning.
|
Page generated in 0.0353 seconds