• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

The integration of the Word and experience in preaching : a study of Word-centred experiential preaching with special reference to some exemplary preachers in the Reformed tradition and to the contemporary 'new homiletic'

Park, Wan-Chull January 2005 (has links)
No description available.
2

Kreatiewe prediking

Swanevelder, Johannes Lodewyk 06 1900 (has links)
Prediking is 'n dialoog. Dit dompel die preek in 'n direkte krisis. Wat kan die prediker doen om hierdie dialoog te bevorder? Die deelnemers in die erediens word kortliks bespreek. God spreek met die prediker deur die teks. Die prediker moet hierdie teks aan die hoorder in die erediens oordra. Om die oorspronklike teks te verstaan het daar drie hoofstrome in die tradisionele hermeneuse ontstaan: Krities-histories, Tekskrities en Hoorders hermeneutiek. Die probleem is egter nie opgelos nie. Hoe kan die prediker die boodskap effektief aan die hoorder oordra? Daar word voorgestel dat die kreatiewe proses gebruik word in die voorbereiding van die preek. Die breinkaart kan gebruik word om die teks en hoorder van die teks, beter te verstaan. Hulpmiddelle moet gebruik word om die teks aan die hoorder oor te dra. Hier word die gebruik van literatuur en drama bestudeer. / Preaching is a dialogue. This states the current problem of preaching. How can the preacher improve this dialogue in the sermon? The participants in the sermon are shortly discussed: The preacher listens to the text. God speaks through the text. The preacher must communicate this text to the listener in the sermon. Three major streams have evolved in the tradisional hermeneutics: Critical-historical, Textual and Listeners hermeneutics. There is however, still a problem. How does the preacher present this message effectivly to the listener? It is suggested that the creative process must be considered in preparing a sermon. The mind map can be used to understand the text and listener of the text better. More aids can be used to reach the listener effectivly. In this thesis the use of literature and drama in the preparing and delivering of the sermon will be studied. / Practical Theology / M.Th. (Practical theology)
3

Kreatiewe prediking

Swanevelder, Johannes Lodewyk 06 1900 (has links)
Prediking is 'n dialoog. Dit dompel die preek in 'n direkte krisis. Wat kan die prediker doen om hierdie dialoog te bevorder? Die deelnemers in die erediens word kortliks bespreek. God spreek met die prediker deur die teks. Die prediker moet hierdie teks aan die hoorder in die erediens oordra. Om die oorspronklike teks te verstaan het daar drie hoofstrome in die tradisionele hermeneuse ontstaan: Krities-histories, Tekskrities en Hoorders hermeneutiek. Die probleem is egter nie opgelos nie. Hoe kan die prediker die boodskap effektief aan die hoorder oordra? Daar word voorgestel dat die kreatiewe proses gebruik word in die voorbereiding van die preek. Die breinkaart kan gebruik word om die teks en hoorder van die teks, beter te verstaan. Hulpmiddelle moet gebruik word om die teks aan die hoorder oor te dra. Hier word die gebruik van literatuur en drama bestudeer. / Preaching is a dialogue. This states the current problem of preaching. How can the preacher improve this dialogue in the sermon? The participants in the sermon are shortly discussed: The preacher listens to the text. God speaks through the text. The preacher must communicate this text to the listener in the sermon. Three major streams have evolved in the tradisional hermeneutics: Critical-historical, Textual and Listeners hermeneutics. There is however, still a problem. How does the preacher present this message effectivly to the listener? It is suggested that the creative process must be considered in preparing a sermon. The mind map can be used to understand the text and listener of the text better. More aids can be used to reach the listener effectivly. In this thesis the use of literature and drama in the preparing and delivering of the sermon will be studied. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Th. (Practical theology)

Page generated in 0.021 seconds