• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die aard van sorg aan verpleegpersoneel : 'n verpleegbestuurperspektief

Minnaar, Ansie 12 1900 (has links)
In hierdie beskrywende studie is die belang van sorg in verpleegbestuur ondersoek. Die Nyberg Caring Assessment Scale (Nyberg 1989) is benut om die data in te samel. Die doel van die studie was om die sienings van verpleegbestuurders en die ervarings van verpleegkundiges betreffende sorgkonsepte te bepaal. Die data is deur middel van vraelyste by private hospitale in Pretoria ingesamel. Die data-analise het getoon dat verpleegbestuurders en verpleegkundiges sorg as belangrik in verpleegbestuur beskou. Daar is verskille betreffende die sienings van verpleegbestuurders en die ervarings van verpleegkundiges aangaande sorg in verpleegbestuur waargeneem. Dit blyk dat verpleegbestuurders en verpleegkundiges 'n behoefte aan opleiding betreffende sorg in verpleegbestuur benodig en 'n kort kursus is ontwerp om hierdie behoeftes aan te spreek / In this study the importance of caring in nursing management was researched. The Nyberg Caring Assessment Scale (Nyberg 1989) was used to collect data. The purpose of the study was to investigate viewpoints of nurse managers and experiences of nurses regarding caring concepts. The data was collected by means of questionnaires at private hospitals in Pretoria. It was clear from the data analysis that nurse managers and nurses regard caring important in nursing management. Perceptions of nurse managers and the experiences of nurses on caring in nursing management, differ. It was clear that nurse managers and nurses experience a need for training with regard to caring in nursing management and a short coarse was design to address the need / Health Studies / M.A. (Verpleegkunde)
2

Page generated in 0.0182 seconds