• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 3
  • Tagged with
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die Invloed van die vader se afsterwe op die onafhanklikheidstrewe van die seun in puberteit

Coetzee, Johanna Elizabeth Margaretha January 1978 (has links)
Hierdie ondcrsoek is daarop gerig om die invloed van die vader se afsterwe op die onaflianklikheidstrewe_van die setm in puberteit te bepaal. Ten einde 'n beeld te vorm van wat so 'n seun ontbeer, is daar 'n oorsig gegee met betrekking tot die rol wat die vader speel in die ontwikkeling van sy seun. Iri die ondersoek is vier seuns wie tans in hul puberteitsfase is, wie se vaders reeds 'n geruime tyd oorlede is, psigodiagnosties gcevaluccr. Daar is bevind t.lat hie1·die seuns as gevolg van 'n gebrek aan sekuriitit, probler.11e daarrnee ondervind om van die moeder te dist2.nsieer. Hulle offer die bevrediging van hul cie behoeftes aan onafhanklikheid en kontak n1et die portuurgroep op, indien dit nie· hul n1oeders se goedkeuring wegdra nie. Indicn 'n plaasvervnngende model as bykon1ende bron van sekuriteit cHen, funksioneer hierdie seun s mak= liker op on~fha.nklikc wyse. / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1978. / gm2014 / Psychology / Unrestricted
2

Terapeutiese begeleiding van die jong kind in kindersorg wie se ouers op 'n onnatuurlike wyse gesterf het

Engelbrecht, Stephanie 30 November 2002 (has links)
Text in Afrikaans / In today's society our children are being incredibly exposed to trauma and death. Parents want to protect their children against hardship and loss and it is evident that todays society is characterized by social pathology. In view of the above the researcher studied literature extensively to investigate the affect of the phenomenon of death and trauma in the life of the young child. In order to establish the availability of therapy programs for the young child in childcare whose parents died in an unnatural way. It was evident that the present South African society is indeed characterized by conflict, homicide and violence. The death of a parent is a traumatic experience for the young child (aged two to seven years). VVhen death occurs suddenly it was found that the grief process is more complex. Through the process of literature study and empirical investigation it seems that many young children, who lost their parents through unnatural death, are placed in childcare institutions. In this study it was established that the fact that children were placed in childcare did not always imply that therapeutic intervention took place. Limited financial support and social services contributed to insufficient therapeutical intervention. Furthermore it was found that the investigated childcare institutions couldn't provide the researcher with therapeutic programmes. This study therefore indicates that there is a need for the development of therapeutic programmes for the young child in childcare. whose parents died in an unnatural way. / In die hedendaagse samelewing blyk dit dat kinders al hoe meer aan dood en trauma blootgestel word. Hoewel ouers graag hulle kinders wil beskerm teen hartseer en verlies, blyk dit dat vandag se samelewing gekenmerk word deur 'n vorm van sosiale patologie. In die lig van voorafgaande, het die navorser literatuurstudie onderneem om die teenwoordigheid en die fenomeen van dood en trauma in die lewe van die jong kind te ondersoek. 'n Verdere literatuurstudie is ook onderneem om die rou ervaring van die jong kind te ondersoek. Die navorser wou ook in hierdie studie vasstel of daar terapeutiese begeleiding aan die jong kind in kindersorg, wie se ouers op 'n onnatuurlike wyse gesterf het, beskikbaar is. Daar is in die studie gevind dat die huidige Suid-Afrikaanse samelewing inderdaad gekenmerk word deur konflik, moord en misdaad. Die afsterwe van 'n ouer is 'n traumatiese ondervinding vir die jong kind (twee tot sewe jaar). Wanneer die dood skielik en onverwags intree, is bevind dat die rouproses gekompliseerd is. Deur die proses van literatuurstudie en empiriese ondersoek blyk dit dat verskeie jong kinders wie se ouers op 'n onnatuurlike wyse gesterf het, in kindersorginstansies geplaas word. Daar is in hierdie studie bewys dat hoewel die kind in kindersorginstansies geplaas word, terapeutiese begeleiding nie altyd plaasvind nie. Hierdie gebrekkige terapeutiese begeleiding word toegeskryf aan die feit dat nie voldoende finansiele ondersteuning en maatskaplike dienste is nie. Daar is verder gevind dat kindersorginstansies, wat aan die studie deelgeneem het, nie oor traumaterapie programme vir terapeutiese begeleiding beskik nie. Hierdie studie toon dus dat daar 'n behoefte is vir die ontwikkeling van terapeutiese programme vir die jong kind in kindersorg wie se ouers op 'n onnatuurlike wyse gesterf het. / Educational studies / M. Ed. (Voorligting)
3

Page generated in 0.0492 seconds