Spelling suggestions: "subject:"neun"" "subject:"jeun""
1 |
"Almal kom na Lubbe" : die skoenmakerverhaal van A.P. Lubbe en Seun (Edms.) Bpk. 1918-2001 /Van Eeden, Suzanne January 2007 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2007. / Bibliography. Also available via the Internet.
|
2 |
Die Invloed van die vader se afsterwe op die onafhanklikheidstrewe van die seun in puberteitCoetzee, Johanna Elizabeth Margaretha January 1978 (has links)
Hierdie ondcrsoek is daarop gerig om die invloed van die vader se afsterwe
op die onaflianklikheidstrewe_van die setm in puberteit te bepaal. Ten einde
'n beeld te vorm van wat so 'n seun ontbeer, is daar 'n oorsig gegee met
betrekking tot die rol wat die vader speel in die ontwikkeling van sy seun.
Iri die ondersoek is vier seuns wie tans in hul puberteitsfase is, wie se vaders
reeds 'n geruime tyd oorlede is, psigodiagnosties gcevaluccr. Daar is bevind
t.lat hie1·die seuns as gevolg van 'n gebrek aan sekuriitit, probler.11e daarrnee
ondervind om van die moeder te dist2.nsieer. Hulle offer die bevrediging van
hul cie behoeftes aan onafhanklikheid en kontak n1et die portuurgroep op, indien
dit nie· hul n1oeders se goedkeuring wegdra nie. Indicn 'n plaasvervnngende
model as bykon1ende bron van sekuriteit cHen, funksioneer hierdie seun s mak=
liker op on~fha.nklikc wyse. / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1978. / gm2014 / Psychology / Unrestricted
|
3 |
Almal kom na Lubbe" : die skoenmakerverhaal van A.P. Lubbe en Seun (Edms.) Bpk. 1918-2001Van Eeden, Suzanne 03 1900 (has links)
Thesis ( MA (History))--University of Stellenbosch, 2007. / The thesis “ ‘Almal kom na Lubbe: Die skoenmakerverhaal van A.P. Lubbe en
Seun (Edms) Bpk, 1918-2001”, is an attempt to investigate the history of a family
business spanning three generations against the background of the general
socio-economic and political circumstances during the period 1918-2001.
In 1918, at the time of the start of industrialisation in South Africa, Andries Petrus
Lubbe started a bridle and shoe repair business en Bird Street, Stellenbosch. To
him this business was the beginning of the realization of a dream to own his own
shoe factory. During the 1940’s Andries Lubbe started experimenting with the
manufacturing of shoes. This experiment was successful and encouraged his
eldest son, Willem, to join the business in 1943. In 1948 after Willem completed
his training in shoe technology in Britain, the business was officially registered as
a private company.
In 1956 Lubbe opened a shoe factory near Du Toit Station in Stellenbosch. This
was the start of an era of mass production and mechanization in the company.
Willem Lubbe was solely in charge of the factory and against the background of
the economic affluence of the sixties the company prospered. In 1970 Andries
Lubbe died and Willem Lubbe became the sole owner of the family business.
In 1976, André Lubbe, Willem’s only son, joined the business. Against the
setting of the unfavourable economic circumstances of the late seventies and
eighties, André Lubbe succeeded to guide the company towards the niche
market field by manufacturing speciality shoes, e.g. “Trailbuster” hiking boots.
The nineties were characterised by unstable political and socio-economic
conditions associated with South Africa’s transition to democracy and Lubbe
suffered as a consequence. In an attempt to overcome the problems André tried to make the company more internationally orientated and Lubbe International
was therefore established in 1994.
This was not successful and by 1999 it was clear that Lubbe would not be able to
function any longer. Some of the brand names were sold to another shoe
manufacturer, Corrida Shoes, and in 2001, the doors of A.P. Lubbe and Son
(Pty) Ltd were finally closed.
|
4 |
Die Christologie van die Psalter binne die konteks van die koningspsalms? : ‘n praktiese toespitsing op Psalms 45 en 110 (Afrikaans)De Bruyn, Joseph Jacobus 25 September 2009 (has links)
AFRIKAANS:By die interpretasie van tekste moet die historiese en kultiese Sitze im Leben waarbinne hierdie tekste ontstaan en oorgelewer is in ag geneem word. Ou-Testamentiese tekste het elkeen ’n selfstandige betekenis wat nie van ander tekste afhanklik is om betekenis te kry nie. Hiervolgens handel die sogenaamde Koningspsalms (ook genoem messiaanse psalms) soos Psalm 45 en Psalm 110 inhoudelik oor ‘n Judese koning. Elke Dawidiese koning het as seun van God oor die volk Israel regeer. Hy was die verteenwoordiger van God se regering. Sy taak was om reg en geregtigheid te handhaaf. Elke koning was ‘n tipe verlossersfiguur. Deur die koning en die oorloë wat hy gevoer het, het Jahwe verlossing van hulle vyande, aan sy volk geskenk. As teken van sy gesag en sy besondere taak wat die koning van Jahwe ontvang het, is die Dawidiese koning met olie gesalf. Dit het van hom God se messias gemaak. In ooreenstemming met hulle Jebusitiese voorgangers was elke Dawidiese koning ‘n priester net soos Melgisedek, die koning van Salem. In hierdie Dawidiese dinastie van messiaanse priester-konings, was Israel se hoop gesetel. Die Ou Testament gee ‘n unieke betekenis aan die begrip messias. Hiervolgens is die sentrale figuur in Psalm 45 en 110 die aardse koning van Juda wat optree as Jahwe se messias. Met die Babiloniese ballingskap is die Dawidiese messias-dinastie verbreek. Nou is die messias-begrip na die toekoms geprojekteer sodat die verwagting van ‘n komende messias begin ontwikkel het. Die unieke betekenis wat die Ou Testament aan die messias-begrip gee, is op sy beurt deur die Nuwe Testament geherinterpreteer sodat dit op Jesus Christus dui. Daarom dat die Hebreërskrywer Psalms 45 en 110 herinterpreteer met betrekking tot Jesus Christus. Die Nuwe Testament is dus nie ’n sleutel tot die verstaan van Ou-Testamentiese tekste nie. ENGLISH: When texts are being interpreted, it is necessary to do so within their historic and cultic Sitze im Leben where they have originated and have been transmitted. Old Testament texts have their own unique meanings. Therefore it is not necessary to use other texts to give meaning to a specific text. According to this, the royal psalms such as Psalm 45 and Psalm 110 have a Judean king as its contents. The royal psalms are also messianic psalms. Every Davidic king ruled over his people as the son of God. He was the representative of God’s rule. His task was to uphold justice and righteousness. Every king was a type of redeemer. To his people God gave redemption from their enemies by the king and the holy wars he waged. As a sign of his authority and the fact that God chose him for a specific task, every Davidic king was anointed with oil. This made him the messiah of God. In co-ordinance with his Jebusite predecessors, every Davidic king also was a priest just as Melchizedek, the king of Salem, was. Upon this Davidic dynasty of messianic priest-kings, Israel’s hope as a nation rested. The Old Testament gives a unique significance to the concept of messiah. In this significancent context the central figure in Psalms 45 and 110 is the earthly king of Judea. As king, he is the messiah of Jahwe. With the Babylonian exile, the Davidic messiah-dynasty was ended. Now the concept of the messiah was futurised in such a way that the anticipation of a coming messiah was developed. In its turn the New Testament reinterprets the unique significance that the Old Testament gives to the concept of messiah as being fulfilled in Jesus Christ. This is why the writer of Hebrews reinterprets Psalm 45 and 110 as being fulfilled in Jesus Christ. The New Testament is therefore not the key to the interpretation of the Old Testament. / Thesis (PhD)--University of Pretoria, 2009. / Old Testament Studies / unrestricted
|
5 |
Die leefwêreld van die aggressiewe adolessente seunRetief, Annemarie 10 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van die studie is om die leefwereld van die aggressiewe
adolessente seun te verken.
Aggressie word beskou as 'n gedragsafwyking wat op fisieke, verbale
of passiewe wyses kan manifesteer. Die oorsake van aggressiewe gedragsmanifestasies
by die adolessente seun word hoofsaaklik gevind
in die ontoereikende gesinsrelasies. Gevoelens van ongeborgenheid,
verwardheid en verwerping is dan die gevolg. 'n Onrealisties positiewe
of -negatiewe selfkonsep kan hieruit voortvloei en kan daartoe
lei dat die aggressiewe adolessente seun betrokke raak by negatiewe
portuurrelasies, waar onder andere rook, dwelm- en drankmisbruik
asook roekelose gedrag manifesteer. Ult hierdie literatuurbevindinge
is twaalf postulate gestel en bespreek.
Vyf idiografiese studies is onderneem, waarvan drie volledig bespreek
is. Die bevindings uit hierdie studies sluit aan by die
feite wat ult die literatuurstudie oor die leefwereld van die aggressiewe
adolessente seun verkry is. Vroee uitkenning, ouerleiding en navorsing met betrekking tot hulpprogramme
aan terapeute word aanbeveel om aggressiewe gedragsmanlfestasles
by die adolessente seun te voorkom / The purpose of this study is to explore the lifeworld of the aggressive
adolescent boy.
Aggression is regarded as deviant behaviour, that may manifest
itself physically, verbally or passively. The causes of aggressive
behaviour in the adolescent boy can be due to inadequate family
relationships. Feelings of insecurity, confusion and rejection are
the results of the problematic relationships. An unrealistic positive
or negative self concept may develop that might lead to involvement
with the negative peer group. Smoking, alcohol and drug
abuse, as well as reckless behaviour may occur. Twelve postulates
have been determined and discussed.
Five idiographic studies have been done. Three are discussed in
detail. Deductions made from these studies are in agreement with
findings in existing literature of the life world of the adolescent
boy.
Early identification parental guidance and research regarding
therapeutical programmes are recommended to prevent aggressive
behaviour with the adolescent / Psychology of Education / M. Ed. (Spesialisering in Voorligting)
|
6 |

7 |
Die Christologie van die eerste testament met spesifieke verwysing na die Psalms : ‘n praktiese toespitsing op Psalm 110 (Afrikaans)De Bruyn, Joseph Jacobus 26 May 2008 (has links)
Psalm 110 is a messianic psalm, because it has a Judean king as its contents. As such, it is also a royal psalm. As the son of God, every Davidic king was a representative of Gods rule over Israel. His task was to uphold justice and righteousness. In addition, every king was an instrument through which God redeemed his people from their enemies. In this way, the king was a kind of redeemer. As a sign of his authority and the fact that God chose him for a specific task, every king was anointed with oil. This made the king the messiah of God. In co ordinance with his Jebusiete predecessors, every Davidic king also was ‘n priest just as Melgisedek the king of Salem. Israel’s hope as a nation rested upon this line of Davidic priest-kings. The First Testament gives a unique significance to the concept of messiah. The Second Testament reinterprets this significance as being fulfilled in Jesus Christ. However, the unique significance that the First Testament gives to the concept of messiah can only be valued if the unique character of the First Testament and its historical context are taken into consideration. / Dissertation (MTh (Old Testament Studies))--University of Pretoria, 2008. / Old Testament Studies / unrestricted
|
Page generated in 0.0268 seconds