• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 3
  • Tagged with
  • 4
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die invloed van ‘n studiebegeleidingsprogram op die lokus van kontrole van studente

Laubscher, Leswin Robert January 1991 (has links)
Magister Artium (Social Work) - MA(SW) / Julian Rotter (1966, 1975) het die persoonlikheidskonstruk lokus van kontrole beskryf as die mate waartoe.die individu glo dat versterking die gevolg is van sy eie gedrag (interne lokus van kontrole) of die gevolg is van gelukkige toeval, kans, of die noodlot (eksterne lokus van kontrole) . Sedert Rotter (1966) die konstruk "lokus van kontrole" gedefinieer en as integrale komponent van sy sosiale leerteorie voorgestel het, het velerlei navorsers ook hierdie konstruk indringend ondersoek en met talle aspekte in verband probeer bring. Een van die veranderlikes wat veral aandag geniet het, is akademiese prestasie en die verband wat ditmet lokus van kontrole sou toon. Alhoewel daar nie ooreenstemming bestaan met betrekking tot hierdie verband nie, blyk dit asof die meerderheid navorsers wel bevind dat 'n interne lokus van kontrole verband hou met hoê akademiese prestasie (byvoorbeeld Kishor, 1983; Maqsud, 1980; Messer, 1972). Verskeie tersiêre inrigtings (waaronder die Universiteit van Wes-Kaapland, waar hierdie studie beslag vind) bied dan ook studiebegeleidingsprogramme aan ten einde studente van studievaardighede te voorsien wat hulle in staat sou stelom akademies beter te presteer. Hierdie programme neem egter selde persoonlikheidsveranderlikes in aanmerking en fokus veel eerder op die verskaffing van studiewenke en -vaardighede. Hierdie studie het dus In unieke studiebegeleidingsprogram probeer ontwerp wat In interne lokus van kontrole by die deelnemende proefpersone wil bevorder. Dit is dan die primêre studiebegeleidingsprogram van die U.W.K. te evalueer ten opsigte van die invloed daarvan op die persoonlikheidskonstruk lokus van kontrole by die deelnemende proefpersone. Sekondêre doelstellings behels die volgende ii) om die samehang tussen die konstruk lokus van kontrole met die volgende veranderlikes te bepaal: a) Geslag b) Geografiese herkoms, naamlik plattelandse vs. stedelike studente • c) Ouderdom d) Sosio-ekonomiese status e) Studierigting f) Taalgroep g) Politieke betrokkenheid, organisatoriese affiliasie en organisatoriese betrokkenheid h) Akademiese prestasie i) Akademiese studiejaar iii) om vergelykings te tref met Westerse navorsingsbevindinge Die huidige studie was ondersoekend van aard weens die afwesigheid van soortgelyke voorafgaande navorsing. In Voortoets-natoets kontrole groep-ontwerp is gebruik om die verband tussen lokus van kontrole en die studiebegeleidingsprogram na te vors. Altesaam Proefpersone het aan die ondersoek deelgeneem Collins (1974) se aanpassing van Rotter (1966) se interneeksterne lokus van kontrole skaal is as meetmiddel gebruik. Herdie skaal het deel gevorm van In vraelys wat ook informasie ingewin het omtrent die persoon huistaal, studiedoelstellings, se geslag, politieke studentestatus, betrokkenheid, betrokkenheid, organisatoriese affiliasie, organisatoriese akademiese prestasie en geografiese herkoms. Die resultate van die huidige navorsing het aangedui dat daar geen beduidende verband bestaan tussen die lokus van kontrole geneigdheid van die proefpersone en die ervaring van die studiebegeleidingsprogram nie. Die huidige navorsing het voorts geen verband gevind waar dit die samehang van lokus van kontrole en die veranderlikes van geslag, geografiese herkoms, ouderdom, sosio-ekonomiese status, studierigting, taalgroep, politieke affiliasie, en organisatoriese betrokkenheid aangaan nie. Beduidende verbande is wel bespeur ten opsigte van die lokus van kontrole-tellings van manlike en vroulike proefpersone wat In Afrika-taal besig, asook ten opsigte van die veranderlikes politieke betrokkenheid, akademiese prestasie en akademiese studiejaar. Hierdie bevindinge is bespreek met verwysing na die geneigdheid van die proefpersone en die ervaring van die studiebegeleidingsprogram nie. Die huidige navorsing het voorts geen verband gevind waar dit die samehang van lokus van kontrole en die veranderlikes van geslag, geografiese herkoms, ouderdom, sosio-ekonomiese status, studierigting, taalgroep, politieke affiliasie, en organisatoriese betrokkenheid aangaan nie. Beduidende verbande is wel bespeur ten opsigte van die lokus van kontrole-tellings van manlike en vroulike proefpersone wat In Afrika-taal besig, asook ten opsigte van die veranderlikes politieke betrokkenheid, akademiese prestasie en akademiese studiejaar. Literatuuroorsig, asook met inagneming van die unieke aard van die studentebevolking aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Die unieke suid-Afrikaanse sosio-politieke realiteit is ook in aanmerking geneem. Ten slotte word sekere aanbevelings gemaak met die oog op verdere navorsing .
2

Assosiasie en koördinasie van notasie met klawers by die ontwikkeling van 'n leesvermoë by die klavierbeginner

Hesse, Maria Elizabetha 30 November 2005 (has links)
The study substantiates common strategies and theories regarding the teaching of sight-reading. The literature study done on sight-reading at the keyboard consists of opinions and recommendations resulting from empirical findings of well-known piano pedagogues. Seven beginner courses were analysed in order to assess their presentation of a well-structured development of piano sight-reading against the opinions and recommendations of well-known piano pedagogues and authors in this field as well as the personal experience of the researcher. During this process it was discovered that insufficient attention was paid to the development of the association between a note symbol and its corresponding key on the piano. However no attention was paid to the act of playing while reading ahead. The researcher compiled additional progressive exercises for the 7 to 9 year old beginner, to address the above-mentioned discrepancies. The exercises and their individual purposes are clearly explained with instructions regarding their performance. / Hierdie studie bevestig algemene strategieë en teorieë aangaande die ontwikkeling van vaardighede om musieknotasie te lees en te speel. Die literatuur wat in hierdie studie bestudeer is, handel oor opinies en aanbevelings van vooraanstaande klavierpedagoë wat voortspruit uit die resultate van hulle empiriese navorsing. Sewe aanvangskursusse is ontleed en die aktiwiteite en metodes waarvolgens vaardighede onderrig word om musieknotasie te leer lees en speel, is gemeet aan die aanbevelings van vooraanstaande klavierpedagoë, navorsers op die gebied, asook die navorser se eie ervaring met die boeke. Gedurende die studie is daar ontdek dat daar meesal nie aandag geskenk word aan die ontwikkeling van 'n assosiasie tussen 'n toonhoogtesimbool en ooreenstemmende klawer op die klavier nie en glad nie aan die proses van vooruitlees nie. Om hierdie tekortkominge te oorkom het die navorser 'n stel aanvullende en progressiewe oefeninge saamgestel wat maklik genoeg uitvoerbaar is vir die 7- tot 9-jarige beginner. Duidelike beskrywings van die oefeninge, elkeen se spesifieke doel, en aanwysings vir effektiewe uitvoering daarvan word verskaf. / Art History, Visual Arts & Music / M.A. (Musicology)
3

Assosiasie en koördinasie van notasie met klawers by die ontwikkeling van 'n leesvermoë by die klavierbeginner

Hesse, Maria Elizabetha 30 November 2005 (has links)
The study substantiates common strategies and theories regarding the teaching of sight-reading. The literature study done on sight-reading at the keyboard consists of opinions and recommendations resulting from empirical findings of well-known piano pedagogues. Seven beginner courses were analysed in order to assess their presentation of a well-structured development of piano sight-reading against the opinions and recommendations of well-known piano pedagogues and authors in this field as well as the personal experience of the researcher. During this process it was discovered that insufficient attention was paid to the development of the association between a note symbol and its corresponding key on the piano. However no attention was paid to the act of playing while reading ahead. The researcher compiled additional progressive exercises for the 7 to 9 year old beginner, to address the above-mentioned discrepancies. The exercises and their individual purposes are clearly explained with instructions regarding their performance. / Hierdie studie bevestig algemene strategieë en teorieë aangaande die ontwikkeling van vaardighede om musieknotasie te lees en te speel. Die literatuur wat in hierdie studie bestudeer is, handel oor opinies en aanbevelings van vooraanstaande klavierpedagoë wat voortspruit uit die resultate van hulle empiriese navorsing. Sewe aanvangskursusse is ontleed en die aktiwiteite en metodes waarvolgens vaardighede onderrig word om musieknotasie te leer lees en speel, is gemeet aan die aanbevelings van vooraanstaande klavierpedagoë, navorsers op die gebied, asook die navorser se eie ervaring met die boeke. Gedurende die studie is daar ontdek dat daar meesal nie aandag geskenk word aan die ontwikkeling van 'n assosiasie tussen 'n toonhoogtesimbool en ooreenstemmende klawer op die klavier nie en glad nie aan die proses van vooruitlees nie. Om hierdie tekortkominge te oorkom het die navorser 'n stel aanvullende en progressiewe oefeninge saamgestel wat maklik genoeg uitvoerbaar is vir die 7- tot 9-jarige beginner. Duidelike beskrywings van die oefeninge, elkeen se spesifieke doel, en aanwysings vir effektiewe uitvoering daarvan word verskaf. / Art History, Visual Arts and Music / M.A. (Musicology)
4

'n Musikale model van koherensieverhoudings getoets aan die hand van J.S. Bach se Schübler-koraalvoorspele : 'n loodsstudie (Afrikaans)

Pelser, Maria Magdalena 17 October 2009 (has links)
In text linguistics coherence is seen as one of the key factors in communication and textual interpretation. Text linguistics, as an inter-disciplinary field of study concerning the textuality of texts in conjunction with coherence, can probably be of great importance in current musicology, especially as the problem concerning musical meaning, is still an ongoing debate. The design of a musical model of coherence relations is a new field of study and can not be connected to present day language models, therefore a new model should be invented. It should be kept in mind that adaptations in text linguistics can be of great influence in musicology today and on music in its relation to language. Musical interlocution forms the basis for musical coherence relations as method of musical communication. Musical communication has its origin in the top/cohesive surface of the musical text and disseminates to the lower/coherensive surface of the musical text. Although there is an interaction between musical cohesion and coherence, coherence relations are more concentrated on the lower level. Musical illocution and musical blended perlocution function within the coherensive musical and word texts. The listener plays a big role in this process, because musical coherence is the platform for musical interpretation. As listeners design a word text around the music text, musical blended perlocution through association results. The addition of associative meaning to the musical text has the result that the linguistic perlocution and the musical perlocution intermix with one another. One must keep in mind that perlocution differs in language and music. It will be indicated that musical coherence relations have a dual character. It will be argued here that the principles of musical textuality, adjusted from those text linguistically practised by De Beaugrande&Dressler (1981) and Carstens (1997, 2000, 2009), as well as the three musical functions, adapted from Austin's (1962) determination in language, figure strongly in J.S. Bach's Schübler Chorales. / Thesis (DMus)--University of Pretoria, 2009. / Music / unrestricted

Page generated in 0.0455 seconds