• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Veranderende opvattinge oor die aanvangsonderrig van lees en skryf / Changing perspectives on the beginning-teaching of reading and writing

Prinsloo, Margareth Georgina 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Die verwerwing van lees- en skryfvaardighede is van wesenlike belang vir die optimale verwerkliking van die mens se potensiele moontlikhede. 'n Ondersoek na veranderende opvattinge oar die aanvangsonderrig van lees en skryf is in die Jig daarvan van belang. Faktore wat aanleiding gegee het tot veranderende opvattinge oar die aanvangsonderrig van lees en skryf kan kortliks saamgevat word as: die ontwikkeling van 'n fonetiese alfabet, veranderende opvattinge oar effektiewe lees- en skryfonderrigmetodes, asook politieke, ekonomiese en samelewingsveranderinge. Hierdie faktore het tot die verbesondering van die Sumeriese, antieke Griekse, antieke Romeinse, Nederlandse, Engelse en Suid-Arikaanse opvoedingspraktyke bygedra. Verskeie onderrigmetodes, onder meer die alfabetmetode, klankmetode, globale metode, gekombineerde metode en eklektiese metode is deur eeue heen in hierdie formele opvoedingspraktyke gebruik vir die aanvangsonderrig van lees en skryf. Effektiewe aanvangslees- en skryfonderrig bepaal of die leerder sy taalvaardighede kan benut om 'n positiewe bydrae tot die samelewing te lewer. / The acquisition of reading and writing skills is of cardinal importance for the optimum realization of man's potential. Research into the changing perspectives which have led to the development of beginning-teaching of reading and writing is therefore of great importance. The following factors have led to changing perspectives: the development of an alphabet, changing perspectives on the effective teaching of reading and writing as well as political, economic and societal changes. These factors contributed to the specific development of the Sumerian, ancient Greek, ancient Roman, Dutch, English and South African education practices. Various teaching methods inter alia the alphabet, phonic, global, combined and eclectic methods have been used in the aforementioned education practices for the beginning-teaching of reading and writing. Effective beginning teaching of reading and writing determines whether the learner will be able to utilize his language skills in order to make a positive contribution to society. / Educational Studies / M. Ed. (Historiese Opvoedkunde)
2

Page generated in 0.138 seconds