• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Beplannings- en beheermodel vir welsynsorganisasies / A planning and control model for welfare organisations

Reynolds, Coenraad Christoffel 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van die ondersoek was om 'n beplannings- en beheermodel te ontwikkel en beskikbaar te stel vir benutting deur welsynsorganisasies. Die ondersoek is onderneem binne die konteks van die ontwikkelingsnavorsings- en benuttingsparadigma. Die proses van die ontwikkelingsnavorsingsparadigma verloop volgens 'n analise-, ontwerp-, ontwikkelings-, evaluerings-, benuttings- en verspreidingsfase. Elke fase het ondersoeker in staat gestel om op sistematiese wyse te werk te gaan om 'n beplannings- en beheermodel te ontwerp en om gevolgtrekkings en aanbevelings in die verband te maak. In die analisefase wat 'n teoretiese beskrywing van beplanning en beheer as bestuursfunksies behels het, was dit duidelik dat daar nie 'n beplannings- en beheermodel bestaan wat op welsynsorganisasies van toepassing gemaak kon word nie. Bestaande beplannings- en beheermodelle is ontleed en sleutelkonsepte is ge1dentif iseer met betrekking tot beplanning en beheer as bestuurfunksies. Aan die hand van die sleutelkonsepte is 'n empiriese ondersoek na die stand van beplanning en beheer by agt welsynsorganisasies gedoen. Agt kantoorhoofde, 16 supervisors en 32 maatskaplike werkers was met behulp van 'n onderhoudskedule by die navorsing betrek. Hierdie empiriese ondersoek en die literatuurstudie bet die ondersoeker in staat gestel om in die ontwerpfase 'n beplanningsen Leheermodel te ontwerp wat op welsynsorganisasies van toepassing gemaak kan word. 'n Beplannings- en beheermodel is iii ontwerp wat voorsiening maak vir die uitvoering van take op 'n strategiese-, bestuurs- en operasionele beplannings- en beheervlak. Die model maak voorsiening vir die betrokkenheid van al die personeellede van 'n organisasie in die beplannings- en beheerproses. Die model is vir 'n periode van agt maande by een welsynsorganisasie geYmplementeer en geevalueer. Daar is tot die slotsom gekom dat die beplanning- en beheermodel wel deur welsynsorganisasies benut kan word. Die waarde van die model le daarin dat die gebruik daarvan 'n welsynsorganisasie in staat stel om sy eie strategiese, bestuurs- en operasionele beplannings en beheerplan te kan saamstel. Di t sal 'n welsynsorganisasie in staat stel om proaktief op interne sowel as eksterne omgewingsveranderings te reageer / Social Work / D. Phil. (Maatskaplike werk)
2

Page generated in 0.0673 seconds