• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Kritiese beskouing van die kontantvloeistaat as element van finansiële verslagdoening

Kirchner, J. H. (Johannes Hendrik), 1946- 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die primere doelstelling met hierdie studie was om 'n kritiese beskouing van die staat van kontantvloei-inligting (hierna genoem die staat) as element van finansiele verslagdoening te verskaf met die oog op die identifisering van moontlike leemtes, tekortkominge en nut wat die gebruikers van die staat ondervind. Die studie dui daarop dat alhoewel daar 'n aantal leemtes en tekortkominge in die huidige staat is, daar wei 'n behoefte aan die kant van die gebruiker na 'n staat van kontantvloei-inligting as deel van die finansiele state bestaan. Die waarde van sodanige staat is deurgaans in die literatuurstudie sowel as met die empiriese studie beklemtoon. Dit het ook in die studie na vore gekom dat die staat vir gebruikers van groot waarde is in die evaluering van solvensie en risiko in bepaalde ondernemings. Die gebruikswaarde van die staat maak dit dringend noodsaaklik dat daar onverwyld aandag aan die leemtes geskenk moet word. Verskeie aanbevelings vir 'n verbeterde staat van kontantvloei-inligting word dan ook in hierdie studie gemaak en dit sluit 'n moontlike model in. 'n Aantal aanbevelings rondom die praktiese aspekte van die gebruik van die staat word ook gemaak, omdat dit die potensiaal het om 'n onmisbare hulpmiddel vir die gebruiker te word. / The prime objective of this study was to take a critical look at the cash flow information statement (hereinafter named the statement) as an element of financial reporting. It was based on the experience of the users in view of identifying possible gaps, shortcomings and benefits. The study suggests that a definite need occurs from the users side for cash flow information as part of the financial statements. It was also evident from the study that the statement is a very important tool for the evaluation of solvency and risk. The usability of the statement necessitates that attention be given to the gaps. Several recommendations, including a possible model were made for an improvement in the statement. A number of recommendations were also made regarding practical aspects for the use of the statement, since it has the potential to be an indispensable tool for users. / Financial Accounting / M. Com. (Accounting)
2

Page generated in 0.069 seconds