• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Senior sekondêre skoolleerling se belewing van sy relasies met sy onderwysers / The senior secondary child's experience of his relationships with his teachers

Roodt, Aletta Catharina Jacoba 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die studie handel oor die belewing van die onderwyser-leerlingrelasies deur die senior sekondere skoolleerling. Bepaalde faktore uit die literatuur blyk 'n invloed uit te oefen op onderwyserleerlingrelasies, naamlik opvoedingsklimaat, opvoedingstyl en intermenslikheid van die onderwysers. Onderwyser-leerlingrelasies word deur 'n outokratiese opvoedingstyl en onwarme opvoedingsklimaat benadeel. 'n Betroubare meetinstrument is ontwikkel en in 'n empiriese ondersoek op standerd 6- tot 10-leerlinge afgeneem. Die resultate van die faktorontleding het getoon dat daar veral twee faktore is wat 'n invloed kan uitoefen op die onderwyser-leerlingrelasies, naamlik opvoedingsklimaat en opvoedingstyl van die onderwyser. Daar is ook bevind dat standerdgroepe en taalgroepe in hulle belewinge van die opvoedingsklimaat en opvoedingstyl verskil. Dit wil uit die resultate voorkom asof geslag 'n rol speel in leerlinge se belewing van opvoedingsklimaat en opvoedingstyl van die onderwyser. Norms is vir die vraelys bepaal deur routellings in staneges om te skakel. / This study concerns the experience of the teacher-student relationship by the senior secondary pupil. A literature study revealed that specific factors seem to influence teacher-student relationships, namely educational climate, educational style and the human nature of the teacher. An autocratic educational style and climate could harm teacher-student relationships. A reliable measuring instrument was developed and administered to standerd 6 to 10 pupils in an empirical study. The results of the factor analasys indicated that two major factors could influence the nature of the teacher-student relationship, namely educational climate and educational style of the teacher. The results also indicated a significant difference in standard groups' and language groups' experience of teacher-student relationships. It also appears from the results as if gender could play a significant role in pupils' experience of educational climate and educational style of the teacher. Norms were established for the questionnaire. / Psychology of Education / M. Ed. (Psychology of Education)
2

Page generated in 0.0958 seconds