• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Interpersoonlike verrykingsprogram vir multikulturele groepe / An interpersonal enrichment programme for multicultural groups

Vlok, Engela Susanna 01 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Ons bevind ons in 'n nuwe Suid-Afrika waar die klem baie sterk op die uitwissing van die spore van die apartheidsera gele word. Die oopstelling van skole het nie daartoe bygedra dat kinders hulle vooroordele oorboord gooi en mekaar spontaan aanvaar nie. Die verandering in wetgewing wat 'n eksterne verandering is, het nie noodwendig tot verandering van gesindhede gelei nie. Daar kan derhalwe tereg gevra word hoe versoening tussen mense van verskillende kulture tot stand kan kom. In hierdie studie is gepoog om vas te stel of 'n verrykingsprogram in groepverband interpersoonlike vaardighede en verhoudinge van persone van uiteenlopende kulturele agtergronde kan bevorder. Die program is onder gekontroleerde omstandighede aangebied en die idiografiese navorsingsmetode is gebruik. Daar is bepaal watter faktore die aard en die kwaliteit van verhoudinge tussen persone van verskillende kulturele herkoms be'invloed. Riglyne is gestruktrueer en kriteria is ge'identifiseer waarvolgens die program saamgestel is. Die ouderdomme van die leertinge het tussen 15 en 21 jaar gewissel. Tydens die multikulturele groepsbelewing het die leertinge die geleentheid gehad om persoonlike en interpersoonlike vaardighede te ontwikkel sodat daar 'n openheid en 'n beg rip vir mekaar ontstaan het. Die interaksie met persone afkomstig van 'n verskeidenheid oriemtasies het daartoe gelei dat raakpunte in die diversiteit ontdek is en hulle het mekaar as individue begin erken en verstaan. Nuutgestigte verhoudings was gekenmerk deur vertroue, warmte en empatie. Deur middel van verbeterde selfbegrip en interpersoonlike vaardighede het die verhoudings tussen groeplede in verskeie dimensies beduidend verbeter. Hierdie navorsing het aangetoon dat mense van uiteenlopende kulturele orientasies soos in Suid-Afrika die geval is, deur middel van ervaringsleer in groepverband, tot grater eenheid en verdraagsaamheid saamgesnoer kan word. / Psychology of Education / D.Ed. (Psychology of Education)
2

Page generated in 0.0676 seconds