Spelling suggestions: "subject:"democraticrepublic opinion"" "subject:"democracy.this opinion""
1 |
Chinese people's perspectives on democracy / CUHK electronic theses & dissertations collectionJanuary 2015 (has links)
Hu, Peng. / Thesis Ph.D. Chinese University of Hong Kong 2015. / Includes bibliographical references (leaves 163-193). / Abstracts also in Chinese; appendix 2 in Chinese. / Title from PDF title page (viewed on 14, September, 2016).
|
2 |
Madrid and the Movida : national and regional identity in the center, 1979-1992 /Stapell, Hamilton M. January 2004 (has links)
Thesis (Ph. D.)--University of California, San Diego, 2004. / Vita. Includes bibliographical references (leaves 529-557).
|
3 |
Public digital media and democracy : constructing instruments for measuring expressions of support for democracy on TwitterLutz, Barend Frederik 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The constant growth in information and communications technology (ICT) broadens the capabilities of researchers to understand and interpret the social world. New multidisciplinary methods of measuring social realities are constantly being developed and improved. This methodological study aims to incorporate novel methods of automated, computerised content- and sentiment analysis software in order to produce a usable instrument for measuring public expressions on democracy from the social network site, Twitter. Adapting methods developed by O‟Connor et al. (2010) and using an online platform called Chatterbox Analytics Ltd., this study attempts to complement traditional survey research data on democracy. The creation of this method allows researchers to automatically and without deep programming knowledge, extract and analyse opinionated data from a substantial segment of the population, namely Twitter users. This is the first study, as far as this researcher is aware, that develops automated instruments for the measurement of expressions on democracy from online social networks.
The rationale for the development of this instrument lies in the apparent recent rise in negative sentiment on democracy in academic spheres and political realities alike. Throughout history support for democracy has swayed, which in turn placed democracy on a rocky path of development. As negative opinions on democracy became overwhelming this system of governance was forced to adapt by changing its core structure. This could be the case again today. Authors such as Crozier, Huntington and Watunaki (1975) have already warned of a crisis of democracy in the 1970s. More recently authors such as Dalton (2004) and van Beek (2012) expressed opinions indicating that globally citizens are steadily becoming more critical of political parties, politicians, political policies and the whole democratic process. These negative sentiments might be indicative of what van Beek (2012:12) calls “an erosion in support for democracy”.
Traditional survey projects examining opinions on democracy, such as the World Values Survey, offer insights into global expressions on democracy, but are time consuming, costly and complicated to conduct. The method developed in this study allows researchers to complement traditional survey data with insights that are automatically gathered and analysed from the influential social media network, Twitter.
This introductory study finds that automated analysis of expressions on democracy from Twitter is indeed feasible. In order to express the extent to which the developed method is feasible, this study offers an example case, examining expressions on democracy from Twitter for the period of 1 May to 31 July 2012. Furthermore the study offers a quantitative manual evaluation of the accuracy of the developed measurement instrument. With the present level of content- and sentiment analysis technology this study finds that the accuracy of the results from this method, though informative, is still limited. The study therefore concludes with an advisory section highlighting methods for future studies to improve on the accuracy of this measurement instrument. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Deur die konstante groei in inligting- en kommunikasietegnologie (IKT) word die veld waaruit navorsers kan put om die sosiale wêreld te verstaan en te interpreteer al groter. Nuwe multidissiplinêre metingsmetodes om die sosiale werklikheid te verstaan, word konstant ontwikkel en verbeter. Hierdie metodologiese studie beoog om nuwe metodes van geoutomatiseerde, gerekenaariseerde, inhouds- en sentimentanalisesagteware saam te voeg om 'n bruikbare instrument vir die meting van publieke uitsprake oor demokrasie, op die sosiale netwerk Twitter te skep. Metodes wat deur O'Connor et al. (2010) en die aanlyn platform, Chatterbox Analytics Ltd ontwikkel is, is aangepas om 'n instrument te skep wat gebruik kan word om by te dra tot tradisionele opname-navorsingsdata oor demokrasie. Hierdie nuwe metode sal navorsers toelaat om outomaties en sonder veel programmeringsvaardighede opiniegelaaide data van 'n beduidende segment van die samelewing, naamlik Twitter gebruikers, te verkry en te analiseer. Hierdie is die eerste studie, sover hierdie navorser bewus is, wat geoutomatiseerde instrumente ontwikkel vir die meting van uitsprake oor demokrasie op sosiale netwerke.
Die beweegrede vir die ontwikkeling van hierdie instrument vloei uit die oënskynlike onlangse styging in negatiewe sentiment oor demokrasie in sowel akademiese- as politieke sirkels. Die ondersteuning vir demokrasie het dwarsdeur die geskiedenis sy hoogte en laagtepunte gehad en hierdie onsekerheid het die ontwikkelingspad van demokrasie taamlik met dorings besaai. Die hele kernstruktuur van híérdie regeringsisteem was geforseer om hewig aan te pas elke keer wanneer die negatiewe opinies oor demokrasie oorweldigend geraak het. Dit wil voorkom asof demokrasie weer op die rand van verandering is. Skrywers soos Crozier, Huntington en Watunaki (1975) het alreeds in die 1970's gewaarsku teen 'n krisis rondom demokrasie. Meer onlangs het skrywers soos Dalton (2004) en van Beek (2012) opinies gelug dat burgers reg oor die wêreld stadig maar seker besig is om meer krities op politieke partye, politici en oor politieke beleide en die demokratiese proses in geheel raak. Hierdie negatiewe sentimente mag dalk 'n aanduiding wees van “'n erosie in die ondersteuning van demokrasie,”, soos Van Beek (2012:12) dit noem.
Tradisionele opname-navorsingsprojekte wat na opinies oor demokrasie kyk, soos die „World Values Survey‟, bied wel 'n blik op globale uitsprake oor demokrasie, maar is duur, tydsaam en moeilik om deur te voer. Die metode wat in hierdie studie ontwikkel is, kan bykomende insigte tot tradisionele opname-navorsingsprojekte bring. Díé insigte word outomaties ingesamel en geanaliseer vanuit die invloedryke sosiale netwerk, Twitter.
Hierdie inleidende studie bevind dat geoutomatiseerde analise van uitsprake oor demokrasie op Twittter inderdaad moontlik is. Ten einde die mate van sukses van hierdie metode wat ontwikkel is te illustreer, analiseer hierdie studie 'n datagreep van uitsprake oor demokrasie uit Twitter oor die tydperk 1 Mei tot 31 Julie 2012. Hierbenewens bied die studie ook 'n kwantitatiewe waardasie per hand wat die akkuraatheid van die ontwikkelde meetingsinstrument toets. Met die huidige ontwikkelingsvlak van inhouds- en sentiment-analisetegnologie vind hierdie studie dat die akkuraatheid van hierdie metode, alhoewel informatief is, tog beperk is. Die studie sluit af met 'n afdeling wat advies oor hoe verdere studies die akkuraatheid van hierdie meetinstrument kan verbeter, toelig.
|
4 |
A decade of democracy : comparing trends in support for democracy in South Africa and Brazil since democratic transitionCorkin, Lucy Jane 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Brazil and South Africa were both part of the global “third-wave” of democracy, the
beginnings of their democratic transitions occurring in 1985 and 1994 respectively.
Despite having been formerly subjected to decades of authoritarian rule, both countries
experienced a modicum of democratic practice, however limited in franchise, under the
previous regimes.
The purpose of this study is to investigate the levels of support for democracy in Brazil
and South Africa since democratic transition. Two types of political support are identified
as crucial for democratic sustainability: diffuse support, or support for democracy’s
intrinsic principles, and specific support, support which is conditional on the positive
evaluation of the regime institutions and incumbents. These two types of political support
are conceptualized as encompassing five levels or objects of political support, according
to the Norris model: the political community, regime principles, regime performance
(diffuse support), regime institutions and political actors (specific support).
This study proposes that because vestiges of democratic norms and practices have been
present within these countries’ political systems for some time, it is possible that they
will manifest trends in support similar to much older, more established democracies.
These global trends indicate that diffuse support for democracy is being maintained while
specific support for democracy is waning.
A longitudinal quantitative study was conducted, using consecutive waves of World
Values Survey to operationalize support for democracy in terms of the five
abovementioned political objects and the results of South Africa and Brazil compared.
These results show that both case studies could be interpreted as having fairly high levels
of diffuse support and decreasing levels of specific support for democracy. It is however
acknowledged that results are not conclusive and further research is required, especially
with respect to how respondents conceptualize the term ‘democracy’. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Brasilië en Suid-Afrika was albei deel van die globale “derde golf” van demokrasie, met
die aanvang van hulle oorgang na demokrasie onderskeidelik in 1985 en 1994. Ten spyte
daarvan dat hierdie twee lande voormalig aan dekades van outoritêre gesag onderwerp is,
het albei, hoewel beperk in stemreg, ’n mate van demokratiese praktyk onder ’n vorige
bestel ervaar.
Die doel van hierdie studie is om die steunvlakke vir demokrasie in Brasilië en Suid-
Afrika sedert hulle oorgang na demokrasie te ondersoek. Twee soorte politieke steun
word geïdentifiseer as deurslaggewend vir demokratiese volhoubaarheid: verspreide
steun – of steun vir die intrinsieke beginsels van demokrasie – en spesifieke steun – steun
wat van die positiewe evaluering van die regime se instellings en ampsbekleders afhang.
Hierdie twee soorte politieke steun word deur vyf konsepte voorgestel wat die vyf vlakke
of voorwerpe van politieke steun volgens die Norris-model dek: die politieke
gemeenskap, regimebeginsels, regimeprestasie (verspreide steun), regime-instellings en
politieke akteurs (spesifieke steun).
Hierdie studie stel voor dat, aangesien spore van demokratiese norme en praktyke vir ’n
geruime tyd binne hierdie lande se politieke stelsels teenwoordig was, dit moontlik is dat
hulle steuntendense sal toon wat aan baie ouer, meer gevestigde demokrasieë soortgelyk
is. Hierdie globale tendense toon dat verspreide steun vir demokrasie gehandhaaf word
terwyl spesifieke steun vir demokrasie aan die kwyn is.
’n Longitudinale kwantitatiewe studie is onderneem wat van opeenvolgende siklusse van
die “World Values Survey” gebruik maak om steun vir demokrasie in terme van die vyf
bogenoemde politieke voorwerpe uit te beeld. Die resultate van Suid-Afrika en Brasilië is
daarna vergelyk. Uit hierdie resultate sou afgelei kon word dat redelik hoë vlakke van
verspreide steun en dalende vlakke van spesifieke steun vir demokrasie in beide gevalle
voorkom. Daar word egter erken dat resultate nie beslissend is nie en dat verdere
navorsing nodig is, in besonder met betrekking tot respondente se begrip van die term
‘demokrasie’.
|
Page generated in 0.0571 seconds