• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Invloed van denkontwikkeling op die aanleer van Afrikaans as tweede taal by hoërskoolleerders / The influence that thought development has on high school students when learning Afrikaans as a second language

Noke, Daisy Deseré 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van die ondersoek sentreer rondom die verband tussen denkontwikkeling (‘n kognitiewe veranderlike) en prestasie in Afrikaans as tweede taal. Denkont-wikkeling is egter nie die enigste kognitiewe veranderlike wat prestasie in ‘n taal kan beïnvloed nie. Verbale begrip en geheue is ook as vername kognitiewe verander-likes geïdentifiseer. Affektiewe veranderlikes soos motivering, selfkonsep en angs, kan ook met prestasie in Afrikaans as tweede taal in verband gebring word. ‘n Empiriese ondersoek is uitgevoer waarby 174 hoërskoolleerders betrek is. Kognitiewe en affektiewe veranderlikes, asook leerstyl, is gemeet. Uit die empiriese ondersoek blyk dit dat selfkonsep, geheue, verbale begrip en motivering as die vernaamste veranderlikes beskou kan word wat met prestasie in Afrikaans as tweede taal verband hou. Denkontwikkeling is nie as ‘n vername faktor geïdentifiseer nie. Die bevindinge in die literatuurstudie en die empiriese ondersoek is bespreek om ouers en onderwysers van riglyne te voorsien om prestasie in Afrikaans te verhoog. / The aim of the research focusses on the relationship between thought development (a cognitive variable) and achievement in Afrikaans as a second language. Besides thought development, verbal understanding and memory recollection are also identified as distinctive cognitive variables. Affective variables such as motivation, self-concept and anxiety could also relate to performance in Afrikaans as a second language. Empirical research was conducted amongst 174 High School learners. Cognitive variables, affective variables and learning styles were measured. Resulting from the empirical research, it appears that self-concept, memory recollection, verbal comprehension and motivation are the main variables that impact on the performance of Afrikaans as a second language. Thought process development was not identified as a main factor. Results from the literature study and the empirical research are discussed in order to assist parents and teachers with guidelines to increase achievement in Afrikaans as a second language. / Psychology of Education / M. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
2

Page generated in 0.0791 seconds