Spelling suggestions: "subject:"developmental stages inn drawing"" "subject:"developmental stages iin drawing""
1 |
Diagnostiese waarde van skooltekeninge as projeksiemedium / The diagnostic value of school drawings as projection mediumBreytenbach, Frieda 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Die primere skoolkind bevind horn in 'n fase van groot verandering wat aanpassings verg en hoe eise stel.
Die ervaringe wat die kind gedurende hierdie tydperk opdoen, is beduidend omdat dit sy vormingsjare is.
Omdat die kind nie altyd kan verbaliseer watter probleme hy ervaar nie, is met hierdie studie gepoog om
vas te stel of skooltekeninge van enige diagnostiese waarde kan wees om die kind in nood te verstaan.
Die empiriese studie het bewys dat skooltekeninge nie net waarde as 'n identifiseringsmedium inhou nie,
maar ook as 'n aanvullende ortopedagogiese medium aangewend kan word. Die kind neig om sy probleme,
persepsies, houdings en so meer visueel te projekteer. Hoewel hierdie studie bevindinge van vroeere
navorsing bevestig, is bepaalde verskille ook geidentifiseer. Die studie is afgesluit met riglyne vir die
gebruik van skooltekeninge, asook aanbevelings met die oog op die verfyning van hierdie projeksiemedium. / The primary school child finds himself in a phase of great change which makes high demands and requires
adjustments. What happens to the child during these years is critical because these are foundation laying
years.
Because a child is not always able to verbalise problems which he may experience, this study is an
. endeavour to determine whether school drawings have any diagnostic value to identify a child in need.
The empirical study has confirmed that school drawings have diagnostic value not only as a medium of
identification, but also as a supplementary orthopedagogical medium. The child· tends to project his
problems, perceptions and attitude visually. Although this study confirms findings of previous studies,
certain differences were also identified. The study was concluded with guidelines for the use of school
drawings, as well as recommendations regarding the refinement of this projection medium. / Psychology of Education / M. Ed. (met spesialisering in Voorligting)
|
2 |

Page generated in 0.1218 seconds