• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 4
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die ontstaan, verloop en toekoms van Christelik-nasionale onderwys in Suid-Afrika

Van Niekerk, Elsabe Francina 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die ontstaan en verloop van Christelik-nasionale onderwys as die histories-geworde onderwysideaal van die Afrikaner word in hierdie studie ondersoek en evalueer ten einde die moontlike toekomstige voortbestaan daarvan in Suid-Afrika te kan aantoon. Die verband tussen lewensbeskouing en onderwys is allereers aangetoon, met besondere verwysing na die ontstaan en wese van die Christelik-nasionale lewensbeskouing en onderwysleer. In die terugskou is die verloop en posisie van Christelik-nasionale onderwys vanaf 1652 tot en met 1997 van nader beskou. Aandag is aan die volgende onderwysfasette gegee: onderwysdoelstellinge, onderwysbeheer, onderwysinhoud (met spesiale verwysing na godsdiensonderrig) en medium van onderrig. Ten slotte is bevindinge en 'n gevolgtrekking rakende Christelik-nasionale onderwys in Suid-Afrika verwoord. Enkele aanbevelings vir die voortbestaan van Christelik-nasionale onderwys is ook gemaak. / In this study, the genesis and course of Christian National Education, as historic cultivated educational ideal of the Afrikander, are examined and assessed in order to be able to predict its future in times to come. First of all, the relation between view of life and education is indicated, with special reference to the genesis and nature of the Christian National view of life and doctrine of education. In the historical survey the course and position of Christian National Education from 1652 to 1997 are indicated. Attention is focused on the following educational aspects: aim of education, governance of education, content of education (with special reference to religious instruction) and medium of instruction. Finally, findings and a conclusion regarding Christian National Education in South Africa are expressed. Some recommendations for its continued existence are also provided / Educational Studies / M. Ed. (Historiese Opvoedkunde)
2

3

Toepassing van essensiestruktuur-analise as evalueringsmaatstaf vir outentieke opvoeding / The application of essence-structure-analysis as a criterion for the evaluation of authentic education

Jordaan, J. H. (Johannes Hendrik) 11 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Daar is gepoog om 'n omvattende, algemeen geldige maatstaf te vind waarmee enige opvoeding vir outentisiteit geevalueer kan word. Die moontlikheid dat die "essensiestruktuur van behoorlike volwassenewees en van opvoedingsdoel" (ES) hieraan voldoen, is ondersoek. Die genoemde essensiestruktuur (ES) is in 'n modeldiagram CESM) saamgevat. Dit bevat die volgende essensies: 'religiositeit', die 'etiese', 'affektiwiteit', 'liggaamlikheid'. 'nasionaliteit' (insluitende 'kulturaliteit'. 'historisiteit' en die 'politiese'), die 'estetiese'. 'individualiteit'. 'sosialiteit'. die 'ekonomiese'. 'vryheid'. 'gesag'. 'taal' en 'redelikheid'. asook die sewe normbeelde wat 'n substruktuur van die 'etiese' is. 'Religiositeit' is hierargies die mees belangrikste essensie. gevolg deur die 'etiese'. Aldie ander essensies verkeer op 'n derde niveau van belangrikheid. Om outentiek te wees behoort 'n opvoedingseksemplaar aan boge noemde hierargie te voldoen. Elk van die genoemde essensies is verduidelik, asook hulle samehangende verbandhoudendheid binne die ESM. Die harmonie binne hierdie gestruktureerdheid is van deurslaggewende belang vir die begryping van outentisiteit by opvoeding. 'n Evalueringsmetode. bekend as ''essensiestruktuur-analise" (ES-analise). is uit bogenoemde deur die navorser ontwikkel. 'n Uiteensetting van mikro-. meso- en makro ES-analise is oak verstrek. Beskrywings van eksemplare van opvoeding en van aanverwante opvoedingsaangeleenthede word in die lig van die ESM geanaliseer. Hoe meer 'n opvoedingseksemplaar ooreenstem met die ESM hoe nader beweeg dit aan outentisiteit. en omgekeerd. Ter illustrasie van die toepassingsmoontlikhede van ES-analise is die mensbeskouing van C.K. Oberholzer. die kindbeskouing van J.C. Coetzee. die Christelike lewensopvatting, die wereldbeskouing van Albert Schweitzer en die opvoedingsleer van die Klassisisme aan ES-analises onderwerp. Die Christelike lewensopvatting kon as outentiek geevalueer word, terwyl die mensbeskouing van Oberholzer. die kindbeskouing van Coetzee en die wereld beskouing van Schweitzer naby aan outentisiteit beweeg. Die opvoedingsleer van die Klassisisme vertoon heelparty essensie-diskrepansies. Die hipotese, dat ES-analise 'n betroubare evalueringsmaatstaf vir outentieke opvoeding kan wees, is bevestig. Derhalwe kon die aanwending vanESanalise oar 'n wye spektrum aanbeveel word. byvoorbeeld by histories opvoedkundige eksemplare, godsdienslere. skoolstelsels en meegaande kurrikula en by die ontwikkeling van opvoedingsprogramme. Die huidige opvoeding en kon temporere leefwyse kan in die toekoms verbeter word indien ES-analise daadwerklik toegepas sou word. / An effort was made to find a universally valid criterion to evaluate any education for authenticity. The "essence-structure of proper adulthood and of education-aim" (ES) was investigated in this regard. This essence-structure (ES) was condensed in a model diagram (ESM). It includes the fo 11 owing essences: · re 1 i gi ousness · , the · ethi ca 1 ' , · affec tiveness'. 'bodiliness'. 'nationality' ('culturality'. 'historicity' and the 'political'), the 'aesthetical'. 'individuality', 'sociality·. the 'economical'. 'freedom·. 'authority'. 'language' and 'rationality'. as well as the seven norm images - a substructure of the 'ethical'. Hierarchically 'religiousness· is the most important essence. followed by the 'ethical·. All other essences exist on a third 1 eve 1 of importance. To qualify as authentic an exemplar of education ought to comply with the above-mentioned hierarchy. Each of the essences and their interrelatedness within the ESM were discussed. The harmonious co-existence within this structuredness is of paramount importance in understanding educational authenticity. Emanating from the above-mentioned an evaluation method. known as "essence structure-analysis" (ES analysis). was developed. Micro. meso and macro-ESanalysis were also explained. Descriptions of exemplars of education and of educationally related matters are analysed using the ESM as the criterion. The more an exemplar corresponds with the ESM. the more it re sembles authenticity, and vice versa. To demonstrate the application potential of ES analysis C.K. Oberholzer's view of man. J.C. Coetzee's view on childhood. the Christian life-view. Albert Schweitzer's world-view and the educational doctrine of the Classicism were subjected toES analyses. The Christian life-view could be evaluated as authentic. while Oberholzer's view of man. Coetzee's view on childhood and Schweitzer's world-view are resembling authenticity closely. The educational doctrine of the Classicism revealed several essence discre pancies. (viii) The hypothesis. that ES analysis can be a reliable evaluation criterion for authentic education. was confirmed. It could thus be recommended that ESanalysis be implemented over a broad spectrum. for example when studying historico-educational exemplars. doctrines of religion. school systems and curricula and assisting in developing educational programs. The contemporary education and way of life can be ameliorated in the future if ES analysis is applied actively. / Educational Studies / D.Ed. (Philosophy of Education)
4

Page generated in 0.1029 seconds