Spelling suggestions: "subject:"educationization labour annelations council"" "subject:"educationization labour annelations ouncil""
1 |
Perceptions of the effectiveness of a public service bargaining council in the fulfilment of its statutory functions : a case study of the Western Cape Provincial Chamber of the Education Labour Relations CouncilBrand, Frederik Floris Johannes 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: Collective bargaining has gained more prominence within the industrial relations system
as the latter is undergoing a worldwide transformation process. None of the effects of
this transformation process is potentially more important to workers than the impact on
dispute resolution. Changes in world markets furthermore necessitate a renewed
emphasis on quality of products and services. Within this context labour conflicts in the
public service have potential crucial consequences for the South African government's
ability to promote economic development and service delivery.
The Education Labour Relations Council (ELRC) with its nine provincial chambers
provides the infrastructure for collective bargaining in the public education sector and
plays an important role in managing conflict and disputes within this sector. The goal of
this research is to determine whether the Western Cape provincial chamber of the ELRC
(PELRC) is effective in the fulfilment of its statutory functions, with specific reference to
its collective bargaining and dispute resolution functions. Data has been collected by
conducting interviews using an interview schedule.
The research indicated that the PELRC does perform its statutory collective bargaining
and dispute resolution functions. The PELRC, however, is more active in terms of
dispute resolution than collective bargaining. The research established that the PELRC
does not measure its effectiveness. Results were inconclusive regarding the PELRC's
effectiveness in terms of its service delivery. The research, though did manage to
identify those factors that contribute to effectiveness as well as those that counter it. It
furthermore indicated that when effective, the PELRC's service delivery has a positive
impact on the said statutory functions. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Kollektiewe bedinging het in vernaamheid binne die arbeidsverhoudinge sisteem
toegeneem soos wat laasgenoemde 'n wêreldwye transformasie proses ondergaan.
Geen van die gevolge van hierdie transformasie proses is vir werkers moontlik
belangriker as die invloed wat dit op dispuut oplossing het nie. Veranderinge binne
wêreld markte het verder 'n hernuwe klem op die kwaliteit van produkte en dienste
genoodsaak. Binne hierdie verband het arbeidskonflik in die staatsdiens potensieel
kritieke gevolge vir die Suid-Afrikaanse regering se vermoë om ekonomiese ontwikkeling
en dienslewering te bevorder.
Die Raad van Arbeidsverhoudinge in die Onderwys (RAVO) met sy nege provinsiale
kamers verskaf die infrastruktuur vir kollektiewe bedinging in die openbare onderwys
sektor en speel 'n belangrike rol in die bestuur van konflik en dispute binne hierdie
sektor. Die doel van hierdie navorsing is om te bepaal of die Wes-Kaap provinsiale
kamer van die RAVO (PRAVO) effektief is in die uitvoering van sy statutêre funksies met
spesifieke verwysing na sy kollektiewe bedinging en dispuut oplossing funksies. Data is
ingesamel deur onderhoude te voer waartydens 'n onderhoud skedule gebruik is.
Die navorsing het aangetoon dat die PRAVO wel sy statutêre kollektiewe bedinging en
dispuut oplossing funksies uitvoer. Die PRAVO is egter meer aktief in terme van dispuut
oplossing as kollektiewe bedinging. Die navorsing het vasgestel dat die PRAVO nie sy
effektiwiteit meet nie. Resultate was onoortuigend betreffende die PRAVO se
effektiwiteit in terme van sy dienslewering. Die navorsing het wel daardie faktore wat tot
effektiwiteit bydra sowel as dié wat dit teenwerk geïdentifiseer. Dit het verder aangetoon
dat wanneer effektief, die PRAVO se dienslewering 'n positiewe invloed op die
genoemde statutêre funksies het.
|
2 |
Arbeidsverhoudinge in die opvoedingspraktyk van die RSA / Arbeidsverhoudinge in die opvoedingspraktyk van die Republiek van Suid-Afrika / Labour relations in the education practice in the RSA / Labour relations in the education practice in the Republic of South AfricaVan Vuuren, Gabriël Stefanus Philipus Janse 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans, summary in Afrikaans and English / Die navorsingsondersoek is toegespits op arbeidsverhoudinge in
die opvoedingspraktyk van die Republiek van Suid-Afrika. Arbeidsregsterme
is aan die lig gebring wat onderwysers sal moet ken.
Enkele menseregte en daarvan afgeleide regte van onderwysers word
bespreek. Die diensverhouding tussen die onderwyser en sy werkgewer
met betrekking tot individuele en kollektiewe verhoudinge,
word bespreek. Arbeidsverhoudinge is onlosmaaklik van die juridiese
en daarom word na verskeie regsaspekte, soos die dienskontrak
van openbare en onafhanklike skole verwys. Raakpunte ten
opsigte van wetgewing en hofsake voortspruitend daaruit, word
aangedui. Implikasies van stakings deur onderwysers ingevolge
arbeidswetgewing en hoe dit onderwysers se professionalisme raak,
word deurgaans bespreek. Arbeidswetgewing reel die verhouding tussen werknemer en werkgewer.
Wanneer die werknemer-werkgewer-verhouding vertroebel
word, kan geskille besleg word deur middele soos arbitrasie en
versoening. Huidige onderwysvakbonde het verteenwoordiging op die
Raad vir Arbeidsverhoudinge in die Onderwys (RAVO) wat op 'n
kollektiewe basis namens onderwysers beding. Onderwysers by
onafhanklike skole (privaatskole) kan egter individueel beter
beding vir byvoorbeeld diensvoorwaardes. Verskeie sagte vakbonde en harde vakbonde bestaan vir die
onderwys. Redes waarom onderwysers by vakbonde aansluit word
aangedui. Daar is eerstens die behoefte aan 'n bestaanswaardige
salaris om basiese behoeftes te bevredig; tweedens om die
sekuriteit van reels en prosedures wat fisiese veiligheid in die
werkplek bevorder, te kan ervaar; derdens om deur vakbondlidmaatskap
'n spreekbuis te he waardeur 'n gemeenskaplike gevoel van
magteloosheid teenoor die oorheersing van bestuur en eienaarskap
(van die staat of provinsiale owerheid) uitgedruk kan word.
Vierdens is daar 'n behoefte aan betekenisvolle werk wat
uitdagings en werkbevrediging bied. Vyfdens word 'n ondersteuningsl
iggaam verlang in geskille wat kan ontstaan as gevolg
van 'n behoefte aan werksekerheid, veral om waarborge teen
arbitrere ontslag te verseker. Laastens kan die bevordering van
politieke oogmerke moontlik deur 'n vakbond se voorspraak bereik
word.
Arbeidsverhoudinge in die onderwys verander voortdurend met nuwe
wetgewing. Die werknemer-werkgewer-verhouding moet deeglik geken
word in die veranderende omstandighede in die Republiek van SuidAfrika
ten opsigte van wetgewing en die bepaling van regte en
verpligtinge van al die belanghebbende partye. Kennis van
arbeidsverhoudinge in die onderwys sal hopelik tot beter begrip
van arbeidsverhoudings in die onderwysstelsel lei. / This research focused on labour relations in education practice
in the Republic of South Africa. Legal terms concerning labour
relations are brought to the attention of teachers. Some human
rights and subsequent rights of teachers, as well as labour relations
between teacher and employer, both individual and collective,
are discussed. Labour relations are connected to laws,
therefore various legal aspects such as the service contract of
teachers employed at public and independent schools are discussed.
Connections with existing laws and relevant lawsuits are
discussed. Legal implications of strikes by teachers and the effect
on their professionalism are dealt with throughout. Labour laws regulate the relations between employer and employee.
When these relations are troubled, differences can be resolved
by arbitration and reconciliation. Existing teacher unions are
represented in the Education Labour Relations Council (ELRC) that
acts collectively on behalf of teachers. However, teachers at
independent schools (private schools) are in a more favourable
position to negotiate more easily for better conditions of service.
Various "soft" and "hard" unions exist in education. Reasons for desiring membership of labour unions are given. Firstly, there
is a need to negotiate a reasonable salary to provide for basic
needs; secondly, to experience security of rules and procedures
ensuring physical safety in the work-place; thirdly, through membership
to have a voice to express a shared feeling of helplessness
against the domination of governance and ownership (of the
state or provincial governments). Fourthly, there is the need for
meaningful, challenging and satisfying work. Fifthly, support is
necessary in settling differences arising from a need to experience
job-security and to counteract arbitrary dismissal. Lastly,
political goals might be attainable through a voice provided
by the unions.
Labour relations in education change continually, subject to new
laws. The employer-employee relation should be mastered in changing
circumstances in the Republic of South Africa in accordance
with new laws and degrees of the rights and responsibilities of
all parties concerned. Knowledge of labour relations in education
will hopefully ensure better professional relations in education
generally. / Educational Studies / D. Ed. (Philosophy of Education)
|
3 |

Page generated in 0.136 seconds