Spelling suggestions: "subject:"egskeidingsgetraumatiseerde kind"" "subject:"egskeidingsgetraumatiseerd kind""
1 |
Spelterapeutiese riglyne ter bevordering van emosionele veerkragtigheid by egskeidingsgetraumatiseerde kindersWolhuter, Catharina Maria Louisa 30 November 2007 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Every year, a significant number of children are being traumatized by the divorce of their parents. The aim of this study was to provide a guideline for Gestalt play therapists to enhance the resilience of children in middle childhood who have been traumatized by the divorce of their parents. To achieve this goal, the researcher made use of both the qualitative and the quantitative method of data collection. Data were collected by means of a literature study, four case studies, a semistructured interview and two questionares.
The integration of the data collected through the empirical investigation enabled the researcher to compile a guideline to assist Gestalt play therapists in enhancing the resilience of children in middle childhood, traumatized by the divorce of their parents. By utilizing this guideline, Gestalt play therapists can assist children to overcome the damaging effects of the divorce. Simultaneously, the children are being empowered with skills enabling them to successfully deal with future setbacks. / 'n Beduidende aantal kinders word jaarliks getraumatiseer weens die egskeiding van
hul ouers. Die doel vir die studie was om 'n riglyn vir Gestaltspelterapeute saam te
stel waarvolgens die emosionele veerkragtigheid van die egskeidingsgetraumatiseerde
kind in die middelkinderjare bevorder kan word. Ten einde bogenoemde
doel te bereik het die navorser inligting ingesamel aan die hand van sowel die
kwalitatiewe as die kwantitatiewe benadering. Inligting is ingesamel deur middel van
'n literatuurstudie, vier gevallestudies, 'n semigestruktureerde onderhoud en twee
vraelyste.
Vanuit die prosessering en integrering van bevindinge tydens die empiriese
ondersoek verkry, is 'n riglyn vir Gestaltspelterapeute saamgestel. Deur die riglyn te
benut kan Gestaltspelterapeute egskeidingsgetraumatiseerde kinders help om die
skadelike uitwerking van egskeiding te oorkom. Tegelyk word die kinders ook met
vaardighede bemagtig wat hulle toerus om toekomstige teleurstelling, teenspoed en
trauma effektief te hanteer. / Social Work / M. Diac. (Play Therapy)
|
2 |

Page generated in 0.1004 seconds