Spelling suggestions: "subject:"emosionele bevoegdheid"" "subject:"emosioenele bevoegdheid""
1 |
`n Gestaltspelterapeutiese proses om selfbewussyn by die vroeë adolessent aan te spreek / A Gestalt play therapeutic process to address self-awareness in the pre-adolescentSmit, Mathilda 30 November 2004 (has links)
Text in Afrikaans / During pre-adolescence, whilst the transition from primary to high school normally takes place, the child faces drastic physical and emotional changes.
Emotional intelligence is important in order to answer to demands in this stage and can be addressed and enhanced.
Self-awareness (ability to identify own emotions, relate to others, being aware of personal strengths and weaknesses) is not addressed sufficiently. The research problem has been the use of a gestalt therapeutic process to address self-awareness during this stage, and the goal of the study, to explore the value of such a process.
Qualitative research directed the process, which included literature studies, interviews with parents of respondents and eight gestalt therapeutic sessions with four pre-adolescents.
Various gestalt play therapeutic techniques and -activities have been utilized. The processing and integration of the results of the empirical study, made it possible to explore and note what the value of a gestalt therapeutic process is on self-awareness in the pre-adolescent. Therefore the goal of the study has been successfully reached. / Die vroee adolessent ondergaan ingrypende en drastiese fisiese
veranderinge en emosionele skommelinge. Dit is ook in hierdie tydsgleuf
dat hy van laer- na hoerskool vorder. Belangrike keuses moet gemaak
word te midde van groter druk vanaf die portuurgroep en 'n strewe na
outonomie en onafhanklikheid van ouers. Dit is 'n ontwikkelingstadium
tussen kindwees en volwassenheid. Ten einde aan die eise te voldoen, is
emosionele intelligensie van kardinale belang.
Emosionele intelligensie kan aangeleer en verbeter word en hou verband
met die kind se aanwending van sy selfbewussyn om onder andere sy eie
emosies korrek waar te neem, oor te dra en kennis oor persoonlike swaken
sterk punte te bekom.
Die studie is gerig deur die uitgangspunt dat selfbewussyn wat die heel
basiese komponent van emosionele intelligensie is, nie voldoende by die
vroee adolessent aangespreek word om hom toe te rus vir die eise tydens
die oorgangsfase vanaf laer- na hoerskool nie. Die benutting van 'n
gestaltspelterapeutiese proses om selfbewussyn by die vroee adolessent
aan te spreek is as die navorsingsprobleem geformuleer. Die doel van die
studie was dus om die benuttingswaarde van 'n gestaltspelterapeutiese
proses om die selfbewussyn by die vroee adolessent aan te spreek, te
verken en te beskryf.
Ten einde in hierdie doel te kon slaag, is die navorsingsproses deur
middel van kwalitatiewe navorsing gerig. Die volgende doelwitte is
geformuleer, naamlik : Eerstens om 'n literatuurstudie te doen oor die
vroee adolessent, selfbewussyn as basiese komponent van emosionele
intelligensie en die benuttingsmoontlikhede van die gestaltspelterapeutiese
benadering om selfbewussyn by die vroee adolessent aan te
spreek .. Tweedens is semi-gestruktureerde onderhoude met die ouer(s)
as respondente gevoer met behulp van 'n selfontwerpte vraelys. Derdens
is vier gevallestudies waargeneem tydens agt onderhoudsituasies elk, om
die selfbewussyn van die vroee adolessent aan te spreek.
Verskeie gestaltspelterapeutiese vorme-, tegnieke en -aktiwiteite is vir die
proses benut. Vanuit die prosessering en integrering van die bevindinge
wat tydens die empiriese ondersoek verkry is, kon die data vir praktiese
doeleindes toegepas word en is die benutting van 'n
gestaltspelterapeutiese proses om die vroee adolessent se selfbewussyn
aan te spreek, verken en beskryf. Daar is dus in die doel van die
ondersoek geslaag, naamlik die verkenning en beskrywing van die
benuttingswaarde van 'n gestaltspelterapeutiese proses ten einde
selfbewussyn by die vroee adolessent aan te spreek. / Social work / M. Diac. (Spelterapie)
|
2 |

Page generated in 0.0798 seconds