• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

`n Gestaltspelterapeutiese proses om selfbewussyn by die vroeë adolessent aan te spreek / A Gestalt play therapeutic process to address self-awareness in the pre-adolescent

Smit, Mathilda 30 November 2004 (has links)
Text in Afrikaans / During pre-adolescence, whilst the transition from primary to high school normally takes place, the child faces drastic physical and emotional changes. Emotional intelligence is important in order to answer to demands in this stage and can be addressed and enhanced. Self-awareness (ability to identify own emotions, relate to others, being aware of personal strengths and weaknesses) is not addressed sufficiently. The research problem has been the use of a gestalt therapeutic process to address self-awareness during this stage, and the goal of the study, to explore the value of such a process. Qualitative research directed the process, which included literature studies, interviews with parents of respondents and eight gestalt therapeutic sessions with four pre-adolescents. Various gestalt play therapeutic techniques and -activities have been utilized. The processing and integration of the results of the empirical study, made it possible to explore and note what the value of a gestalt therapeutic process is on self-awareness in the pre-adolescent. Therefore the goal of the study has been successfully reached. / Die vroee adolessent ondergaan ingrypende en drastiese fisiese veranderinge en emosionele skommelinge. Dit is ook in hierdie tydsgleuf dat hy van laer- na hoerskool vorder. Belangrike keuses moet gemaak word te midde van groter druk vanaf die portuurgroep en 'n strewe na outonomie en onafhanklikheid van ouers. Dit is 'n ontwikkelingstadium tussen kindwees en volwassenheid. Ten einde aan die eise te voldoen, is emosionele intelligensie van kardinale belang. Emosionele intelligensie kan aangeleer en verbeter word en hou verband met die kind se aanwending van sy selfbewussyn om onder andere sy eie emosies korrek waar te neem, oor te dra en kennis oor persoonlike swaken sterk punte te bekom. Die studie is gerig deur die uitgangspunt dat selfbewussyn wat die heel basiese komponent van emosionele intelligensie is, nie voldoende by die vroee adolessent aangespreek word om hom toe te rus vir die eise tydens die oorgangsfase vanaf laer- na hoerskool nie. Die benutting van 'n gestaltspelterapeutiese proses om selfbewussyn by die vroee adolessent aan te spreek is as die navorsingsprobleem geformuleer. Die doel van die studie was dus om die benuttingswaarde van 'n gestaltspelterapeutiese proses om die selfbewussyn by die vroee adolessent aan te spreek, te verken en te beskryf. Ten einde in hierdie doel te kon slaag, is die navorsingsproses deur middel van kwalitatiewe navorsing gerig. Die volgende doelwitte is geformuleer, naamlik : Eerstens om 'n literatuurstudie te doen oor die vroee adolessent, selfbewussyn as basiese komponent van emosionele intelligensie en die benuttingsmoontlikhede van die gestaltspelterapeutiese benadering om selfbewussyn by die vroee adolessent aan te spreek .. Tweedens is semi-gestruktureerde onderhoude met die ouer(s) as respondente gevoer met behulp van 'n selfontwerpte vraelys. Derdens is vier gevallestudies waargeneem tydens agt onderhoudsituasies elk, om die selfbewussyn van die vroee adolessent aan te spreek. Verskeie gestaltspelterapeutiese vorme-, tegnieke en -aktiwiteite is vir die proses benut. Vanuit die prosessering en integrering van die bevindinge wat tydens die empiriese ondersoek verkry is, kon die data vir praktiese doeleindes toegepas word en is die benutting van 'n gestaltspelterapeutiese proses om die vroee adolessent se selfbewussyn aan te spreek, verken en beskryf. Daar is dus in die doel van die ondersoek geslaag, naamlik die verkenning en beskrywing van die benuttingswaarde van 'n gestaltspelterapeutiese proses ten einde selfbewussyn by die vroee adolessent aan te spreek. / Social work / M. Diac. (Spelterapie)
2

3

Analogue drawing based on gestalt theory as coping skill for a self-injuring adolescent girl: a case study

Page, Mariana 11 1900 (has links)
This research intended to explore and describe a self-injuring adolescent girl‘s experiences of using graphic symbolic analogue drawings as an alternative coping skill for emotional expression and a creative adjustment with regard to her problems. This study investigated concepts/themes from literature, regarding the phenomenon of self-injuring in adolescents; and explored theoretical aspects of the use of art/analogue drawing as part of a Gestalt therapeutic process. Data was collected by means of semi-structured interviews before and after the therapeutic drawing interventions, by observation and feedback from the participant. Data was analysed and interpreted against the background of the participant‘s problems, focusing on themes described in literature and experiential moments of awareness/reframing. Conclusions and recommendations are made; indicating shortcomings as well. This research may contribute to the knowledge base with regard to drawing techniques as alternative therapeutic intervention and also the value thereof for finding of immediate emotional release for patients. / Hierdie navorsing het beoog om ‗n selfbeserende adolessente meisie se ervaring van die gebruik van grafiese, simboliese analogiese-tekeninge as hanteringsvaardigheid vir uitdrukking van emosionele probleme en alternatiewe kreatiewe aanpassingstegniek te ondersoek en te beskryf. Die studie het konsepte/temas oor die fenomeen van selfbeserende gedrag by adolessente in die literatuur; asook teoretiese aspekte in die gebruik van kuns/analogiese-tekeninge as deel van ‗n Gestaltterapeutiese proses ondersoek. Data is versamel by wyse van semi-gestruktureerde onderhoude voor en na die tekenintervensies, deur observasies en ook terugvoer vanaf die deelnemer. Data is geanaliseer en geïnterpreteer teen die agtergrond van die deelnemer se persoonlike probleme met die fokus op temas in die literatuur en momente van eksperiële bewuswording en herformulering. Gevolgtrekkinge en aanbevelings is gemaak; insluitend tekortkominge in die studie. Die navorsing mag bydra tot die bestaande kennisbasis met betrekking tot teken-tegnieke as alternatiewe intervensies en ook die waarde daarvan vir onmiddellike emosionele verligting vir pasiënte. / Social Science / M. Diac. (Play Therapy)
4

Page generated in 0.0341 seconds