Spelling suggestions: "subject:"extrinsic causes off learning failure"" "subject:"extrinsic causes oof learning failure""
1 |
Oorsake van leermislukking in die Junior Primêre fase van skole in die Windhoek stadsgebiedCloete, Hendrika 01 January 2002 (has links)
Thesis in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English / Die doel van hlerdie ondersoek is om die ekstrinsieke en intrinsieke oorsake van
leermislukking met spesifieke verwysing na skole in die Windhoek stadsgebied te bepaal
en om aanbevelings te doen hoe om leermislukking teen te werk.
Leermislukking en druiping is onrusbarend hoog in skole in die Windhoek stadsgebied.
Nadat die Ministerie van Onderwys die semi-outomatiese promoveringstelsel ingestel
het, het druiping afgeneem maar leermislukking het toegeneem omdat leerders
gepromoveer word sonder dat hulle sukses in die vorige graad behaal het. Volgens die
literatuurstudie le die oorsake van leermislukking by die ouerhuis, die skool, die
omgewing en in die leerder self.
Die empiriese ondersoek toon ooreenkomste met die literatuurstudie wat betref die
oorsake van leermislukking. Om die oorsake teen te werk
- moet onderwysers beter opgelei word
- moet die ouers meer bewus gemaak word van hulle rol in die leersukses van hulle
kinders
- is meer skoolgeboue en onderwysers nodig om kleiner klasse te bewerkstellig. / The purpose of this research is to establish the extrinsic and intrinsic causes of learning
failure with specific reference to schools in the Windhoek municipal area and to make
recommendations to counteract learning failure.
Learning failure and grade failing are disconcertingly high in schools in the Windhoek
municipal area. After the Ministry of Education implemented the semi-automatic
promotion system, grade failing decreased, but learning failure increased because
learners are promoted without achieving success in a prior grade. According to the
literature study, the causes of learning failure are to be found in the home, the school,
the environment, and the learner.
Similarities regarding the causes of learning failure were found in the empirical
investigation and the literature study. To counteract these causes
• teachers should be better trained
• parents should become more aware of their role in the learning success of their
children
• more school buildings and teachers are needed to limit class sizes.
|
2 |
Oorsake van leermislukking in die junior primêre fase van skole in die Windhoek stadsgebied / Causes of learning failure in the junior primary school phase in the Windhoek municipal areaCloete Hendrika 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van hierdie ondersoek is om die ekstrinsieke en intrinsieke oorsake van leermislukking met spesifieke verwysing na skole in die Windhoek stadsgebied te bepaal en om aanbevelings te doen hoe om leermislukking teen te werk. Leermislukking en druiping is onrusbarend hoog in skole in die Windhoek stadsgebied. Nadat die
Ministerie van Onderwys die semi-outomatiese promoveringstelsel ingestel het, het druiping afgeneem maar leermislukking het toegeneem omdat leerders gepromoveer word sander dat hulle sukses in die vorige graad behaal het. Volgens die literatuurstudie lê die oorsake van leermislukking by die ouerhuis, die skool, die omgewing en in die leerder self. Die empiriese ondersoek toon ooreenkomste met die literatuurstudie wat betref die oorsake van leermislukking. Om die oorsake teen te werk
• moet onderwysers beter opgelei word
• moet die ouers meer bewus gemaak word van hulle rot in die leersukses van hulle kinders.
• is meer skoolgeboue en onderwysers nodig om kleiner klasse te bewerkstellig. / The purpose of this research is to establish the extrinsic and intrinsic causes of learning failure with specific reference to schools in the Windhoek municipal area and to make recommendations to counteract learning failure. Learning failure and grade failing are disconcertingly high in schools in the Windhoek municipal area. After the Ministry of Education implemented the semi-automatic promotion system, grade failing decreased, but learning failure increased because learners are promoted without achieving success in a prior grade. According to the literature study, the causes of
learning failure are to be found in the home, the school, the environment, and the learner. Similarities regarding the causes of learning failure were found in the empirical investigation
and the literature study. To counteract these causes
• teachers should be better trained
• parents should become more aware of their role in the learning success of their children
• more school buildings and teachers are needed to limit class sizes. / Educational Studies / M. Ed. (Spesiale Behoeftes Onderwys)
|
3 |

Page generated in 0.12 seconds