1 |
The relationship between children's physical fitness and their development of locomotor co-ordinationGoedhals, Stephanie Catherine 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study was to determine if participation in a movement
programme (FITKIDZ) designed by the author produced statistically significant
improvements in the physical fitness and locomotor co-ordination of four and five
year old children. The study also examined the relationship between post-intervention
levels of physical fitness and locomotor co-ordination.
The subjects (N = 19), who all attended pre-primary school, were tested on
physical fitness components and their execution of locomotor co-ordination using
both quantitative and qualitative evaluation processes. The subjects were selected
from a pre-primary school that volunteered to participate in the study. Due to the
structure of the school and pressure from the parents, it was not possible to have a
control group. The subjects underwent an eight-week movement programme
(FITKIDZ), after which they were retested.
Results showed a statistically significant improvement in abdominal strength,
Body Mass Index (BMI) and flexibility (Sit-and-reach scores and trunk lifts).
Qualitative results also showed a statistically significant improvement in the
children's performance oflocomotor skills. Correlation matrices between the physical
fitness components and locomotor skills indicated that the strongest straight-line
relationship existed between strength and locomotor co-ordination. The other
relationships between the physical fitness components and locomotor co-ordination
were not significant.
It was concluded that the performance of locomotor skills improved, as did
numerous components of physical fitness of the subjects over the duration of the
designed movement programme. However, it was noted that this improvement may
be partially due to normal maturation of the subject group and that the results from
this study would be better supported ifit were possible to include a control group. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was om te bepaal of daar enige statistiese
beduidende verskil was in die fisieke fiksheid en lokomotor-koordinasie van vier- en
vyf-jaar oue kinders wat aan 'n bewegingsprogram (FITKIDZ) deelgeneem het, wat
deur die outeur ontwerp was. Die studie het ook enige beduidende verhouding tussen
pre-bemiddeling en post-bemiddeling uitslae van fisieke fiksheid en lokomotorkoërdinasie
ondersoek.
Die toetspersone (N = 19), almal kleuterskoolkinders, was in die fisieke
fiksheidskomponente en uitvoering van lokomotor-koordinasie deur beide
kwalitatiewe en kwantitatiewe waardebepalingstrategieë getoets. Die toetspersone
was van 'n kleuterskool wat vrywillig aan die program deelgeneem het. Aangesien
daar druk van die ouers was en die skool 'n sekere struktuur volg, was dit nie
moontlik om 'n kontrole-groep te hê nie. Die toetspersone was op 'n agt-week
bewegingsprogram (FITKIDZ) geplaas, waarna hulle weer getoets is.
Uitslae het 'n statistiese beduidende verbetering in abdominale krag,
Liggaamsgewigindeks en lenigheid (Sit-en-reik tellings en romp ekstensie) gewys.
Korrelasies tussen die fisieke fiksheidskomponente en lokomotor vaardighede dui aan
dat die skerkste reguitlyn verhouding tussen krag en lokomotor-koordinasie bestaan
het. Die ander verhoudings tussen die fisieke fiksheidskomponente en lokomotorkoërdinasie
was nie betekenisvol nie.
Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die uitvoering van die lokomotor
vaardighede verbeter het, so ook veelvuldige fiksheidskomponente van die
toetspersone oor die durasie van die bewegingsprogram. Daar is egter waargeneem
dat hierdie verbeteringe gedeeltelik te danke mag wees aan die normale maturasie van
die toetsgroep en dat die uitslae van hierdie studie beter ondersteun sou word as daar
'n kontrole-groep was.
|
Page generated in 0.0886 seconds