Spelling suggestions: "subject:"gesprekke"" "subject:"gesprekken""
1 |
Korpuslinguistiese ondersoek na pragmatiese merkers in OmgangsafrikaansFourie, Annamarie 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans with summaries in Afrikaans, English and Tshwana / Includes bibliographical references (leaves 183-193) / Pragmatiese merkers in Omgangsafrikaans dien as belangrike kontekstualiseringswenke. Dit rig gespreksgenote in terme van uitingrelevansie en stel die spreker in staat om, op bondige wyse, ’n houding teenoor die proposisie van die uiting te openbaar. Dit dra ook by tot die gesprekstruktuur. Die sistematiese ondersoek na pragmatiese merkers volg ’n eklektiese benadering: die relevansieteorie, grammatikalisasieteorie, diskoersanalise, sosiopragmatiek en korpuslinguistiek word ingespan om die verskynsel te bestudeer en te verklaar. Die pragmatiese merkers “rêrig/regtig”, “oukei”, “soos”, “hoor” en “weet” is bestudeer aan die hand van die Pretoriakorpus van Omgangsafrikaans (PO) vanweë hul hoë gebruiksfrekwensie in die korpus. ’n Vergelyking van die gebruiksfrekwensies van hierdie pragmatiese merkers onder verskillende groeperinge van sprekers toon aan dat jong, volwasse en bejaarde mans en vroue dit verskillend gebruik. Die onderskeie funksies bied voorts leidrade waardeur die grammatikalisasie van pragmatiese merkers nagespeur kan word. Dit wil voorkom asof jong vroulike sprekers die voortou neem in die gebruik en ontwikkeling van pragmatiese merkers teenoor jong manlike sprekers. Die studie het verder bevind dat veral volwasse vroulike sprekers aktief bydra tot die ontwikkeling van hierdie pragmatiese merkers. / Pragmatic markers in interactional Afrikaans serve as important contextualising cues. They guide interlocutors as to the relevance of utterances and equip the speaker to signal an attitude towards the proposition of the utterance in a succinct way. They also contribute to the conversation structure. The systematic investigation of pragmatic markers follows an eclectic approach: relevance theory, grammaticalisation theory, discourse analysis, sociopragmatics and corpus linguistics are engaged in order to study and explain the phenomenon. The pragmatic markers “rêrig/regtig”, “oukei”, “soos”, “hoor” en “weet” are studied on the basis of the Pretoriakorpus van Omgangsafrikaans (PO) owing to their high frequency in the corpus. A comparison of the usage frequencies of these pragmatic markers among various groups of speakers indicates that young, adult and elderly men and women use them differently. The respective functions offer clues by which the grammaticalisation of pragmatic markers may be traced. It appears that young female speakers take the lead in the use and development of pragmatic markers compared to young male speakers. The study further found that especially adult female speakers contribute actively to the development of these pragmatic markers. / Matshwao a puo mo puong ya kgolagano ya Afrikaans a dira jaaka matshwao a botlhokwa a bokao. A kaela babui ka bomaleba jwa dipuo le go thusa sebui go bontsha maikutlo malebana le polelo e e tshitshinngwang ka boripana. Gape a tshwaela mo sebopegong sa puisano. Tshekatsheko e e rulaganeng ya matshwao a puo e ne e dirisa mekgwa e e farologaneng: tiori ya bomaleba, tiori ya tiriso ya thutapuo, tshekatsheko ya puisano, matshwao a puoloago le thuto ya dipuo e e lebelelang dikwalo tse di gona (corpus linguistics) di dirisitswe go batlisisa le go tlhalosa dikgakgamatso tseo. Matshwao a puo a “rêrig/regtig”, “oukei”, “soos”, “hoor” le “weet” a batlisisitswe go lebeletswe Pretoriakorpus van Omgangsafrikaans (PO) ka ntlha ya go nna teng ga ona thata mo dikwalong. Tshwantshanyo ya seelo sa tiriso ya matshwao ano a puo magareng ga ditlhopha tsa dibui e supa gore bašwa, bagolo le bagodi ba banna le basadi ba a dirisa ka ditsela tse di farologaneng. Ditiro tse di rileng di bontsha disupi tse ka tsona go ka latedisiwang tiriso ya thutapuo ya matshwao a puo. Go bonala fa dibui tsa bašwa ba basadi di eteletse pele mo tirisong le kgodisong ya matshwao a puo fa di ntshwantshanngwa le dibui tsa banna. Thutopatlisiso e fitlheletse gape gore dibui tsa bagolo ba basadi bogolosegolo di tshwaela ka botlhaga mo kgodisong ya matshwao ano a puo. / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
|
2 |
Narratief-pastorale terapie met hartpasiënteTruter, Cornelius Johannes 30 November 2002 (has links)
Text in Afrikaans / Coronary artery disease (CAD) is a life-threatening disease. When heart patients in the treatment of their disease, due to certain subjugating discourses practised by the biomedical model or biomedicine, are treated in a way that contributes to their anxiety and they feel themselves marginalised by society, then CAD becomes even more threatening. The narrative-pastoral approach of this study aims to treat heart patients in a way that has a calming effect on them that could assist them to deal with their heart disease more efficiently. This study shows how a heart patient's illness stories can be centralised by means of narrative therapy and how a pastoral and ethical attitude of love and respect can produce a climate that's conducive to better health and well-being.
I indicate how my methodology of participatory action research succeeds in making the heart patients active participants to the research project. Their active participation indicates that meaning is not created on their behalf in therapy; rather, they are responsible for the process of richer construction of meaning. I describe how the participants socially co-constructed alternative and richer descriptions of their illness. Futhermore, I point out how their richer descriptions of illness contribute to perceptible and measurable results that are of value to the heart patients. / Koronere hartvatsiekte (KHS) is 'n lewensbedreigende siekte. Wanneer hartpasiente
in die behandeling van hul siekte vanwee sekere onderdrukkende diskoerse van siekte
vanuit die biomediese model of biomedisyne s6 hanteer word dat dit spanning op hul
plaas en deur die samelewing gemarginaliseer word, word KHS des te meer gevaarlik.
In hierdie studie gaan dit oor 'n narratief-pastorale benadering wat hartpasiente op 'n
kalmerende manier hanteer sodat hulle kan kom tot 'n meer doeltreffende hantering
van hul hartsiekte. Hierdie studie toon aan hoe hartpasiente se siekteverhale deur
middel van narratiewe terapie gesentreer word en hoe 'n etiese en pastorale gesindheid
van liefde en respek 'n klimaat skep wat bevorderlik is vir beter gesondheid en
welwese.
Ek dui aan hoe my metodologie van deelnemende aksienavorsing daarin geslaag het
om die hartpasiente aktiewe deelnemers te maak aan die navorsingsprojek. Hul
aktiewe deelname impliseer dat betekenis nie in terapie vir hulle geskep word nie,
maar dat hulle self skeppend betrokke is in die proses van ryker betekeniskonstruering.
Ek beskryf hoe die deelnemers altematiewe en ryker beskrywings van
hul siekte sosiaal ko-konstrueer. Ek dui verder aan hoe hul ryker beskrywings van
siekte bydra tot sigbare en meetbare resultate wat vir hartpasiente van waarde is. / Practical Theology / D. Th. (Praktiese Teologie)
|
3 |

siekte bydra tot sigbare en meetbare resultate wat vir hartpasiente van waarde is. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D. Th. (Praktiese Teologie)
|
Page generated in 0.0357 seconds