• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Gestruktureerde onderhoud as voorspeller van opleidingsukses vir bestuursdienstepraktisyns / The structured interview as predictor of training success for management services practitioners

Crous, Charl Jacobus 11 1900 (has links)
Die doel van hierdie ondersoek is om die gestruktureerde onderhoud, in die vorm van die Targeted Selection Interview tegniek, as geldige keuringsinstrument ter voorspelling van opleidingsukses van bestuursdienstepraktisyns in die Suid-Afrikaanse Polisiediens te ondersoek. Daar is gebruik gemaak van 'n opnamemetode en die opleidingsprestasie van kandidaatbestuursdienstepraktisyns is vergelyk met die resultate wat kandiddate behaal het in hulle evaluering tydens die gestruktureerde onderhoud. Korrelasies is bereken tussen die tellings behaal vir elke dimensie wat die onderhoud evalueer en die tellings onderskeidelik behaal vir elke opleidingsmodule voltooi tydens die 1 0-weke-bestuurs-dienstesertifikaatkursus wat aangebied word deur die Technikon Pretoria. Die resultate behaal in die ondersoek dui op lae, nie-beduidende korrelasies tussen die gestruktureerde onderhoud as keuringsinstrument en die kandidaatbestuursdienstepraktisyns se prestasie tydens opleiding. Die resultate dui dus daarop dat die Targeted Selection Interview wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens toepas, nie opleidingsprestasie voldoende voorspel nie. / The aim of this study is to investigate the validity of the structured interview, in the form of the Targeted Selection Interview technique to predict training success of management services practitioners in the South African Police Service. A survey method has been used to obtain the data regarding the training success of candidates and the evaluation results of the structured interview. The correlation was calculated between scores obtained for every dimension measured by the interview and the scores for every training module compl~ted on the 1 0-week management services certificate course, presented by the Technikon Pretoria. The results obtained indicates low, insignificant correlations between the structured interview as selection instrument and the training results of candidate Management Services practitioners. The results thus indicate that the Targeted Selection Interview as applied by the South African Police Service, does not sufficiently predict training success. / Industrial and Organisational Psychology / M.A. (Bedryfsielkunde)
2

Page generated in 0.0855 seconds