• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Argivale inligtingontsluiting en -herwinning vir die historiese navorser / Archival information orgqanisation and retrieval for the historical researcher

Ingram, Annette 05 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Afrikaans text / Die doel van hierdie studie was om argivale inligtingontsluiting en -herwinning aan die einde van die 20ste eeu te ondersoek, verai met betrekking tot ernstige historiese navorsing. Inligting is op die volgende wyses ingesamel: ‘n uitgebreide literatuurondersoek, onderhoude met argivarlsse in beide staats- en privaatargiefbewaarpiekke en ‘n empiriese ondersoek deur middel van ‘n vraelys wat aan hoofsaaklik ernstige historiese navorsers versprei is. Die navorser het argivale vindmiddels soos inventarisse, gidse en indekse, sowel as die gerekenariseerde argivale databases, persoonlik ondersoek ten einde eerstehandse kennis van die voordele en nadele van hierdie navorsings- hulpmiddets te verkry. Daar is gevind dat tegnologiese ontwikkelings die aard van argiefbewaarplekke en argivale bronne verander het. Die impak van rekenaarnetwerke op die argivale milieu, sowel as die voor- en nadele verbonde aan die hantering van elektroniese argivale rekords en mondelinge geskiedenisargiewe, is gevolglik in besonderhede bespreek, Hoewel die ontsluiting van argivale bronmateriaai steeds op die beginsels van herkoms en oorspronklike orde gebaseer is, is sekere aanpassings noodsaaklik. Tog is geen toegang tot argivale inligtingbronne sonder hie rdie prosesse moontlik nie, Doeltreffende argivale inligtingherwinning kan slegs verwesenlik word indien genoeg fondse en opgeleide, ervare personeel beskikbaar gestel word. Vervolgens Is die veranderende aard van historiese navorsing belig, verat wat die keuse van ondemverpe betref. Moderne tendense ten opsigte van die geskiedenis van benede, of die geskiedenis van die aiiedaagse lewe, en die geskiedenis van vroue, in teenstelling met tradisionele historiese nadruk op politieke figure en gebeure, is bespreek. Die studie het verder aangetoon dat toeganklikheid tot argivale inligtingbronne die belangrikste behoefte van die historiese navorser is. Die beduidende rol wat die argivaris en argivale vindmiddels in historiese navorsing speel, is beklemtoon. Gedurende die empiriese fase is 'n ontleding van die antwoorde van respondente ten opsigte van navorsingsbesoeke aan argiefbewaarplekke gedoen, Historiese navorsers se ondervinding met betrekking tot argivale vindmiddels, gerekenariseerde argivale netwerke en leeskamerpersoneel is bespreek. Die ondersoek word afgesluit met beiangrike bevindings en 'n aantal aanbevelings rakende historiese navorsing as ‘n argivale aktiwiteit in 'n veranderende inligtingwereld. / The purpose of this study was to investigate archival information organisation and retrieval at the end of the 20th century, especially with regard to serious historical research. Information was collected by the following means: an extensive literature survey, interviews with archivists in both state and private archives and an empirical survey by means of a questionnaire distributed amongst mainly serious historical resea rchers.The researcher personally examined archival finding aids such as inventories, guides and indexes, as well as the computerised archival database, for firsthand knowledge of the advantages and disadvantages of these research aids. It was found that technological developments had changed the nature of archives and archival sources, the most important adjustment being to electronic information sources and oral history archives. The impact of computer networks on the archival milieu, as well as the advantages and disadvantages of dealing with electronic archival records and oral history archives, was subsequently discussed in detail. Although the organisation and description of archival source material are still based on the principles of provenance and original order, certain adaptations are necessary. Without these processes no access to archival sources is possible. Effective archival information retrieval can only be achieved if sufficient funds are made available and well-trained, experienced staff are appointed. Subsequently the changing nature of historical research, especially with regard to the choice of research topics, was discussed. Modern tendencies such as history from below, or the history of everyday life, and the history of women, were investigated, in opposition to traditional historical emphasis on important political figures and happenings. Research further showed that accessibility to archival information sources is of paramount importance to the historical researcher. The important role of the archivist and archival finding aids, is emphasised. During the empirical phase the answers of respondents about their visits to archives were analysed. The experiences of historical researchers with regard to archival finding aids, computerised archival networks, and reading room staff, are discussed. The study is concluded with important findings and a number of recommendations pertaining to historical research as an archival activity in a changing information world. / Information Science / D. Litt. et Phil. (Information Science)
2

3

The role of philosophy and the philosophical in information science

McGuirk, Karin 11 1900 (has links)
The importance of philosophy and the philosophical is not on the lips of many library and information science practitioners and scholars, even though pervasive in information science theory and practice. This investigation focusses on the relationship between information science, philosophy and the philosophical thinking attitude revealed through theoretical and practical concerns. This includes theory generation arising from the philosophical in exploring the role of philosophy and the philosophical. It takes into account perceived problems in recognising, accepting and rejecting the role of philosophical approaches and the impact in determining the nature and the theoretical and practical aspects of information science. The problem posed by not recognising philosophical approaches, is that the benefits of philosophical thought cannot be drawn on to understand how knowledge, information and its communication manifest through language and language expression. Three pathways are used in order to reveal philosophy and the philosophical in information science, the connection between information retrieval and language, and philosophical thinking attitudes at theoretical and practical levels. The value of the study lies in contributing towards knowledge and awareness of the effect of philosophical theories on problems seen as central research areas in information science and its domains. The methodological approach gives preference to the comparative and pluralistic epistemology of a journey. The study examines Peter Ingwersen’s cognitive perspective and information retrieval interaction, David Blair’s treatment of information retrieval with natural language as primary concern, and Fanie de Beer’s contribution on the inventive act of reading and knowledge organisation, as representative figures. It is argued that information science cannot avoid philosophy in its different manifestations. By understanding how philosophy manifests in information science, such as the role of philosophy revealed through language and information retrieval, an opportunity is offered to reconsider the discipline’s interdisciplinary nature in the existing scholarly and societal environment, and the contribution of its historical development to the assumptions and philosophies underlying the discipline. A further empirical study on how philosophy and the philosophical are embedded in information science research is recommended. It could investigate the influence of philosophy on decisions made by South African universities to redesign information science research and study programmes. / Biblioteek- en inligtingkundige praktisyns praat nie dikwels oor die belangrikheid van filosofie en die filosofiese nie, hoewel dit algemeen in die teorie en praktyk van inligtingkunde voorkom. Hierdie ondersoek fokus op die verband tussen inligtingkunde, filosofie en die filosofiese denkhouding wat deur teoretiese en praktiese aspekte blootgelê word. Dit sluit die skepping in van teorieë wat uit die filosofiese voortspruit met die ondersoek na die rol van filosofie en die filosofiese. Dit neem kennis van vermeende probleme met herkenning, aanvaarding en verwerping van die rol van filosofiese benaderings en die impak op bepaling van die aard en die teoretiese en praktiese aspekte van inligtingkunde. Die probleem wat veroorsaak word deur nie die filosofiese benaderings te erken nie, is dat die voordele van filosofiese denke nie gebruik kan word om te verstaan hoe kennis, inligting en die kommunikasie daarvan in taal- en taaluitdrukking manifesteer nie. Drie weë word gevolg om die filosofie en die filosofiese in inligtingkunde, die verband tussen inligtingontsluiting en taal, en filosofiese denkhouding op teoretiese en praktiese vlak aan te toon. Die waarde van die studie lê daarin dat dit bydra tot kennis en bewustheid van die uitwerking van filosofiese teorieë op probleme wat as sentrale navorsingsgebiede in inligtingkunde en sy domeine beskou word. Die metodologiese benadering gee voorkeur aan die vergelykende en pluralistiese epistemologie van 'n reis. Die studie ondersoek Peter Ingwersen se kognitiewe perspektief en interaksie met inligtingontsluiting, David Blair se hantering van inligtingontsluiting met natuurlike taal as primêre belang, en Fanie de Beer se bydrae oor die vindingryke handeling van lees- en kennisorganisasie, as verteenwoordigende figure. Daar word aangevoer dat inligtingkunde nie filosofie in sy verskillende manifestasies kan vermy nie. Deur te verstaan hoe filosofie in inligtingkunde manifesteer, soos die rol van filosofie wat deur taal- en inligtingontsluiting openbaar word, word die geleentheid gebied om die dissipline se interdissiplinêre aard in die bestaande wetenskaplike en samelewingsomgewing en die bydrae van die historiese ontwikkeling daarvan tot die aannames en filosofieë onderliggend aan die dissipline te heroorweeg. 'n Verdere empiriese studie oor hoe filosofie en die filosofiese in inligtingkundige navorsing vervat is, word aanbeveel. Dit kan die invloed van filosofie op besluite wat Suid-Afrikaanse universiteite neem om navorsings- en studieprogramme vir inligtingkunde te herontwerp, ondersoek. / Bohlokwa bja filosofi le bja tiriso ya filosofi bo bolelwa kudu ke basomi ba bantsi ba dithutamahlale tsa bokgobapuku le tshedimoso le dirutegi, le ge e le gore di tletse kudu ka go teori le tiriso ya dithutamahlale tsa tshedimoso. Dinyakisiso tse di nepisitse go kamano magareng ga dithutamahlale tsa tshedimoso, filosofi le maikutlo a go nagana ka filosofi ao a utollotswego ka dipelaelo mabapi le teori le tiriso. Se se akaretsa moloko wo o dirisago teori e lego seo se bakilwego ke tiriso ya filosofi go utolla mosomo wa filosofi le wa tiriso ya filosofi. Di hlokometse kudu mathata ao a bonwago ka go lekodisisa, go amogela le go gana mosomo wa mekgwa ya filosofi le seabe sa go tseba mokgwa le dilo tsa teori le tsa tiriso ya dithutamahlale tsa tshedimoso. Bothata bjo bo laeditswego bja go se lemoge mekgwa ya filosofi, ke gore mehola ya kgopolo ya filosofi e ka se diriswe gore re kwesise ka fao tsebo, tshedimoso le poledisano ka ga yona di ka phethagatswago ka polelo le tlhagiso ya polelo. Ditsela tse tharo di a diriswa ka nepo ya go utolla filosofi le tiriso ya filosofi ka go dithutamahlale tsa tshedimoso, kamano magareng ga go hwetsa tshedimoso le polelo, le mekgwa ya go nagana ka filosofi maemong a teori le a tiriso. Boleng bja dinyakisiso tse ke go ba le seabe go tsebo le go temoso ka ga seabe sa diteori tsa filosofi go mathata ao a bonwego bjalo ka dinyakisiso tse bohlokwa ka go dithutamahlale tsa tshedimoso le go makala a tsona. Tsela ye ya go dirisa mekgwa e rata kudu mokgwa wa papetso le wa go tseba dilo ka tsela ye e fapafapanego mo leetong. Dinyakisiso tse di lekodisisa mokgwa wa kwesiso le kamano ya go hwetsa tshedimoso tsa Peter Ingwersen, kwesiso ya David Blair ya go hwetsa tshedimoso le polelo ya tlhago bjalo ka selo seo se tlisago tlhobaelo ya mathomo, le seabe sa Fanie de Beer ka ga tiro ya boitlhamelo ya go bala le go beakanya tsebo, bjalo ka dilo tseo di tlisago kemelo. Go bolelwa gore dithutamahlale tsa tshedimoso di ka se kgone go efoga filosofi ka tirisong ya tsona ye e fapafapanego. Ka go kwesisa ka fao filosofi e diriswago ka gona ka go dithutamahlale tsa tshedimoso, go swana le ge mosomo wa filosofi o utollotswe ka polelo le ka go utolla tshedimoso, sebaka se a fiwa go lebeledisisa leswa seemo sa thuto ye sa kamano le dithuto tse dingwe ka seemong sa bjale sa dirutegi le ka setshabeng, le seabe sa tlhabollo ya yona mo nakong ye e fetilego go ditshisinyo le go difilosofi tseo di thekgago thuto ye. Dinyakisiso tse dingwe tseo di theilwego go boitemogelo ka ga ka fao filosofi le tiriso ya filosofi di tsentswego ka go dithutamahlale tsa tshedimoso di a sisinywa. Di ka nyakisisa khuetso ya filosofi go diphetho tseo di dirilwego ke diyunibesithi tsa Afrika Borwa go hlama leswa dinyakisiso tsa dithutamahlale tsa tshedimoso le go mananeo a dithuto. / Information Science / Ph. D. (Information Science)

Page generated in 0.0794 seconds