• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Waarderingsperspektief van ouers se betrokkenheid by hul kinders se leerproses in 'n landelike omgewing / Melanie Nel

Nel, Melanie January 2014 (has links)
Die doel van die navorsing was om vanuit „n waarderingsperspektief 'n kwalitatiewe ondersoek te doen oor ouers se betrokkenheid by hul kinders se leerproses in 'n landelike omgewing. Die populasie het bestaan uit ouers met kinders in 'n primêre skool in 'n landelike omgewing, te Wellington. Inligting is bekom deur die voer van individuele onderhoude met ouers en 'n fokusgroeponderhoud. Data is ontleed en drie temas met subtemas en kategorieë is geïdentifiseer. Bevindinge en gevolgtrekkings is gemaak met betrekking tot ouers se betrokkenheid by hul kinders se leerproses. Daar is bevind dat ouers wel betrokke is by hul kinders se leerproses. Ten opsigte van hierdie navorsingstudie word tot die slotsom gekom dat die ouers deurentyd betrokke is by hul kinders se leerproses en hoë ideale vir hulle kinders koester. Ongeag lang werksure probeer hulle steeds betrokke wees. Die ouers wil graag vir hul kinders net die beste gee en koester beter beroepe vir hulle kinders. / MA (Psychology), North-West University, Potchefstroom Campus, 2014
2

3

The influence of the learner profile on recognition of prior learning (RPL) assessment

Snyman, Maria 06 1900 (has links)
The recognition of prior learning (RPL) is an assessment process through which experience gained outside academic contexts is recognised. The purpose of the research was to determine the influence the learner profile has on RPL assessment. To realise the purpose, the learner profile was described and consequently learning outcomes formulated for a portfolio workshop. The method which the study followed was a qualitative interpretative approach. The research comprised a literature study about adult learning theories that served as a theoretical framework for the study, as well as an overview of RPL assessment, followed by an empirical study. The empirical research component followed a multiple data collection method. The personal life stories of the research participants were analysed in order to compile a learner profile. The role the workshop played was determined from a learner perspective by means of an open questionnaire for participants. It included a collection of workshop photographs. Finally, the reflection of a group of RPL learners about their personal learning experiences was analysed. The research found that the learner profile included distinctive personal traits, such as motivation, task orientation, a sense of responsibility and an orientation towards the future. The nature of the learner profile as well as of informal learning gained within diverse learning contexts require directed preparation for assessment. The learners regarded the portfolio workshop as a sustainable learning process and as a transformational learning experience. The role the workshop played was multidimensional, as it served as preparation for compiling the portfolio. It also empowered and prepared the learner on a personal level for the context of tertiary education. Based on the research findings, the recommendations for an RPL approach should include the following: Firstly, the learner‟s voice should be afforded recognition. Secondly, preparation for assessment is essential. Thirdly, the preparation should follow an approach of assessment as a sustainable learning process. Finally, the learning outcomes for the portfolio workshop make a contribution to support the learners in bridging the learning contexts of informal learning and academic learning. The research makes a valuable contribution, as the empirical research shows that the holistic learner profile guides the approach to assessment. The mission of RPL to bring about transformation will only become a reality if a learner-centred approach recognises and empowers the learner on a personal and academic level. / Die Erkenning van Vorige Leer (EVL) is 'n assesseringsproses waardeur ervaring wat buite akademiese kontekste verwerf is, erken word. Die doel met die navorsing was om die invloed van die leerderprofiel op EVL-assessering te bepaal. Om die doel te bereik, is die leerderprofiel beskryf en voortvloeiend daaruit leeruitkomste vir 'n portefeuljewerkswinkel saamgestel. Die metode wat die studie gevolg het, was 'n kwalitatiewe interpretiewe benadering. Die navorsing bestaan uit 'n literatuurstudie oor volwasse leerteorieë wat as teoretiese raamwerk vir die studie gedien het, asook 'n oorsig oor EVL-assessering, gevolg deur 'n empiriese studie. Die empiriese navorsingskomponent het 'n meervoudige dataversamelingsmetode gevolg. Die navorsingsdeelnemers se persoonlike lewensverhale is geanaliseer om sodoende 'n leerderprofiel saam te stel. Die rol van die werkswinkel is vanuit 'n leerdersperspektief bepaal deur middel van 'n ope-vraelys aan deelnemers, wat 'n versameling werkswinkel-foto's ingesluit het. Laastens is die reflektering van 'n groepie EVL-leerders oor hulle persoonlike leerervaringe ge-analiseer. Die navorsing het bevind dat die leerderprofiel onderskeidende persoonlike kenmerke, soos motivering, taakgerigtheid, 'n verantwoodelikheidsin en 'n toekomsgerigtheid insluit. Die aard van die leerderprofiel, asook die aard van informele leer verwerf binne diverse leerkontekste vereis gerigte voorbereiding tot assessering. Die leerders het die portefeuljewerkswinkel as 'n volhoubare leerproses en as transformasionele leerervaring beskou. Die rol van die werkswinkel is meervoudig, aangesien dit dien as voorbereiding tot die saamstel van die portefeulje, asook die leerder op persoonlike vlak bemagtig en voorberei vir die konteks van tersiêre onderrig. Die aanbevelings tot 'n EVL-benadering behoort, op grond van die navorsingsbevindinge, die volgende in te sluit. Eerstens moet erkenning aan die stem van die leerder gegee word, tweedens is voorbereiding tot assessering noodsaaklik en derdens behoort die voorbereiding 'n benadering van assessering as 'n volhoubare leerposes te volg. Laastens lewer die leeruitkomste vir die portefeuljewerkswinkel 'n praktykgerigte bydrae om die leerder te ondersteun om die leerkontekste van informele leer en akademiese leer te oorbrug. Die navorsing lewer 'n waardevolle bydrae aangesien die empiriese navorsing toon dat die holistiese leerderprofiel die benadering tot assessering rig. Die missie van EVL om transformasie te weeg te bring, sal slegs 'n realiteit word indien 'n leerdergesentreerde benadering die leerder op persoonlike en op akademiese vlak erken en bemagtig. / Curriculum and Instructional Studies / D. Ed. (Curriculum Studies)
4

Page generated in 0.0352 seconds