• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die dekriminalisering van dagga in Suid-Afrika

Du Pré, Nicoline 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / Na meer as veertig jaar het Suid-Afrika 'n nuwe politieke bedeling wat veranderde wetgewing in die vooruitsig stel. 'n Oorweging van 'n dekriminaliseringsbeleid vir die gebruik van dagga, beskou teen die agtergrond van 'n toename in emstige misdaad soos moord, gewapende roof, taxigeweld en verkragting, weerspieel die realiteite van vandag se oorweldigende misdaadprobleem in Suid-Afrika. Een van die belangrikste take van die kriminoloog is om misdaad te omskryf sodat 'n beleid voorgeskryf kan word wat die strafregsplegingstelsel van hulp kan wees om uiteindelik misdaad te verminder of, meer realisties, meer doeltreffend te beheer. Die omskrywing daarvan is egter nie so eenvoudig nie vanwee die kompleksiteit van die mensdom. Inhierdie studie is 'n meningsopname gebruik van sowel jeugdiges, die toekomstige beleidmakers en algemene daggagebruikers, as kenners op die gebied van dwelmrehabilitasie en -beheer, ten einde die wenslikheid van 'n dekriminaliseringsbeleid te beoordeel. Empiriese data van beide groepe (die wetsgehoorsame en die wetsverbrekende) is vir die voorwaardelike steun vir die wetlike beheer van daggagebruik versamel, met die verskil dat eerste- en eksperimentele daggagebruikers wat geen antler misdaadrekord het of by enige misdaadbedrywighede betrokke is, nie 'n misdaadrekord moet kry nie. Die respondente het dus die behoud van strafmaatreels ondersteun, maar met 'n de facto-dekriminalisasie deur middel van nie-toepassing van die wet. Die respondente is van mening dat 'n verslapping van die huidige dwelmwetgewing tot 'n toename in misdaad aanleiding sal gee. Die respondente betwyfel egter die doeltreffendheid van die kriminele regstelsel. Hulle is selfs van mening dat die SAPD nie in staat is om die probleem te bekamp solank die middel in aanvraag is nie. Die studie beklemtoon verder die kompleksiteit en dikwels teenstrydige opvattings ten opsigte van dekriminalisasie ten einde te illustreer hoe moeilik dit is om 'n staatsbeleid daarop te skoei. / After more than forty years, South Africa has a new political dispensation with prospective new legislation. The consideration of a policy of decriminalization for the use of dagga, seen against the background of an increase in serious crimes such as murder, armed robbery, taxi violence and rape, reflects the realities of the current overwhelming crime problem in South Africa. One of the most important tasks of the criminologist is to describe crime in order to facilitate the system of administration of criminal justice in the diminishing of, or more realistically, better control of crime. The description thereof is, however, not simple due to the complexity of humanity. In this study an opinion survey of both youths as the future policy makers and most common users of dagga, and specialists in the field of drug rehabilitation and control was used, in order to determine the expedience of a policy of decriminalization. Empirical data was obtained from both groups (the law abiders and the law-breakers) for the conditional support of legislative control of dagga use, with the exception that first and experimental users with no criminal record or history of criminality should not be subjected to a criminal record. The respondents therefore supported the retention of punitive measures, but with a defacto-decriminalization by way of non­ enforcement of the law. The respondents were of the opinion that the relaxation of the present drug legislation would lead to an increase in crime. The respondents doubt the effectiveness of the criminal justice system, however, they are of the opinion that the SAPS would never be able to combat the problem as long as a demand for the drug continues to exist. The study further emphasizes the complexity and often diverse conceptions of decriminalization in order to illustrate how difficult it is to base a state policy on these conceptions. / Criminology and Security Science / M.A. (Kriminologie)
2

Page generated in 0.0464 seconds