• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Huisbesoek : kerklike tradisie of lidmaatverwagting?

Botha, Johan Stephanus 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Huisbesoek is 'n kerklike bandeling wat algemeen in gereformeerde kerke beoefen word. Die bandeling is omstrede en word geassosieer met baie besinning en bespreking. Hierdie studie gaan van die standpunt uit dat die teoriee grondliggend aan buisbesoek, nie in ooreenstemming is met die verwagtinge van lidmate nie. In die bantering van die probleem is die teorie van buisbesoek ondersoek met bebulp van 'n literatuur studie. Huisbesoek word ook beskrywe as pastorale sorg. Daarom is die teorie van pastorale so~g ook ondersoek. Empiriese navorsing is gedoen om die verwagtinge van lidmate te bepaal. 'n Ideografiese strategie is gebruik en lidmate is per onderboud gevra na bulle siening. Vanuit die ondersoek bet dit geblyk dat die teorie die praxis van buisbesoek in meeste instansies nie meer ondersteun nie. Vanuit die bevinding sluit die studie af met die trek van enkele riglyne, om teorie nader aan die verwagtinge van lidmate te bring. / Visitation is an activity generally practised in reformed churches. It is not without problems, and form the topic of many discussions. This study works from the premise that the theoretical foundation of visitation, are out of touch with the expectations of church members. In the approach to the problem, the theory of visitation is explored in a literary study. Because visitation can be described as pastoral care, the theory of care has been included in the study. Empirical research was done to ascertain the expectations of church members with regards to visitation. This has been done according to a idiographic strategy, by interviewing church members. From the research the conclusion was drawn that there is a gap between theory and praxis in regard to visitation. In the last paragraphs the author explores ways in which to bring theory closer to the expectations of members. / Practical Theology / M. Th. (Practical Theology)
2

Huisbesoek : kerklike tradisie of lidmaatverwagting?

Botha, Johan Stephanus 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Huisbesoek is 'n kerklike bandeling wat algemeen in gereformeerde kerke beoefen word. Die bandeling is omstrede en word geassosieer met baie besinning en bespreking. Hierdie studie gaan van die standpunt uit dat die teoriee grondliggend aan buisbesoek, nie in ooreenstemming is met die verwagtinge van lidmate nie. In die bantering van die probleem is die teorie van buisbesoek ondersoek met bebulp van 'n literatuur studie. Huisbesoek word ook beskrywe as pastorale sorg. Daarom is die teorie van pastorale so~g ook ondersoek. Empiriese navorsing is gedoen om die verwagtinge van lidmate te bepaal. 'n Ideografiese strategie is gebruik en lidmate is per onderboud gevra na bulle siening. Vanuit die ondersoek bet dit geblyk dat die teorie die praxis van buisbesoek in meeste instansies nie meer ondersteun nie. Vanuit die bevinding sluit die studie af met die trek van enkele riglyne, om teorie nader aan die verwagtinge van lidmate te bring. / Visitation is an activity generally practised in reformed churches. It is not without problems, and form the topic of many discussions. This study works from the premise that the theoretical foundation of visitation, are out of touch with the expectations of church members. In the approach to the problem, the theory of visitation is explored in a literary study. Because visitation can be described as pastoral care, the theory of care has been included in the study. Empirical research was done to ascertain the expectations of church members with regards to visitation. This has been done according to a idiographic strategy, by interviewing church members. From the research the conclusion was drawn that there is a gap between theory and praxis in regard to visitation. In the last paragraphs the author explores ways in which to bring theory closer to the expectations of members. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Practical Theology)

Page generated in 0.0559 seconds