• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 13
  • 7
  • 6
  • 6
  • 5
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 43
  • 31
  • 8
  • 7
  • 7
  • 6
  • 6
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
21

Broeders in de geest de doopsgezinde bijdragen van Dierick en Jan Philipsz. Schabaelje tot de Nederlandse stichtelijke literatuur in de zeventiende eeuw /

Visser, Pieter. January 1900 (has links)
Academisch proefschrift -- Universiteit van Amsterdam, 1988. / Includes bibliographical references and index.
22

Stimme und Feder mündliche Tradition norwegischer Volksmärchen und ihre Verschrftlichung durch Asbjørnsen und Moe /

Müller, Harald. January 1997 (has links)
His Inaug.-Diss., Ruhr-Universität Bochum. / Includes bibliographical references.
23

Entre modernisme et avant-garde. Le réseau des revues littéraires de l'immédiat après-guerre en Belgique (1919-1922)/Between Modernism and Avant-garde. A Network of Belgian Literary Journals after World War I (1919-1922) / Tussen modernisme en avant-garde. Het netwerk van belgische literaire tijdschriften onmiddelijk na de eerste wereldoorlog (1919-1922).

de Marneffe, Daphné 11 September 2007 (has links)
Lensemble des revues littéraires « modernistes et davant-garde » parues en Belgique immédiatement après la première guerre mondiale (jusquen 1922) est étudié dans une perspective dhistoire et de sociologie de la littérature. Lexemplification porte principalement sur les corpus des revues bruxelloises (LArt libre, Haro, Au Volant, Demain littéraire et social, Le Geste, Signaux de France et de Belgique, La Lanterne sourde, 7 Arts, Sélection) et anversoises de langue française (La Drogue, Lumière, Ça Ira). Une première partie de la thèse est consacrée à lexplicitation des choix théoriques et méthodologiques. Est dabord étudiée la place réservée à lobjet « revue littéraire » dans différents modèles de sociologie de la littérature (théorie des champs de Pierre Bourdieu, théorie de linstitution de la littérature de Jacques Dubois, études de la sociabilité intellectuelle). Reprenant la terminologie de Christophe Prochasson, lensemble des revues littéraires est appréhendé en terme de « réseau » (tissé entre différents « lieux » et « milieux »). Par sa plasticité, le concept de « réseau » désigne adéquatement lensemble des revues, espace ouvert et aux frontières floues, en permanente reconfiguration, hétérogène et déployé dans la durée. Le « réseau » des revues se développe dans une double dimension humaine (la revue comme lieu de sociabilité, comme milieu) et textuelle (la revue comme lieu de publication, comme instance éditoriale). Une seconde partie de la thèse présente dune part un panorama des revues littéraires belges pendant la première guerre mondiale (revues en Belgique occupée et revues du front) et dautre part la progressive reconstitution de lespace des revues après lArmistice. Dans cette période de transition, les enjeux esthétiques sont inféodés aux questions politiques à propos desquelles se positionnent les revues. Le débat principal (tant politique quarchitectural et littéraire) porte sur la question de la reconstruction du pays, conçue en terme de « restauration » par un pôle conservateur et en terme de « renouvellement » par un pôle moderniste et davant-garde. À travers létude des différentes prises de positions des revues du corpus sont encore abordées les problématiques du pacifisme et de la question flamande, toutes deux au croisement entre littérature et politique. Dans une troisième partie du travail, le réseau interpersonnel et intertextuel des revues littéraires est pris pour objet à travers lexamen des différents lieux et milieux qui le constituent. Létude des différents milieux imbriqués dans les corpus bruxellois et anversois est suivie dun chapitre traitant de questions matérielles concrètes (choix de format, modes de diffusion, financement, types de public visés). Abordées sous cet angle, les revues apparaissent non seulement comme des instances relevant de la vie littéraire, mais aussi comme des instances proprement « médiatiques ». Dans un troisième chapitre sont inventoriés les différents types de lieux où se déploie l« action dart » de ces revues (« centres dart », galeries et lieux dexpositions, tribunes médiatiques, maisons déditions). Le réseau des revues « modernistes et davant-garde » constitue une portion dun continuum plus large : les liens avec les revues et les milieux plus conservateurs sont discrets mais constants, tant sur le plan de limbrication entre les milieux que sur celui des appuis concrets sollicités par les revues « modernistes et davant-garde » pour assurer leurs conditions dexistence. La dernière partie propose un retour sur le modèle réticulaire, notamment sur les questions du déploiement du réseau des revues dans la durée, des enjeux historiographiques et du rapport de la littérature avec les autres champs. En conclusion générale, laccent est mis sur la période de transition de limmédiat après-guerre (1919-1922), où l« effet de réseau » est particulièrement perceptible, et sur lapport de la dissertation concernant les traits définitoires du modernisme et de lavant-garde, en ce qui concerne les revues littéraires.
24

Kikuyu gender norms and narratives

Brinkman, Inge. January 1996 (has links)
Thesis (doctoral)--Rijksuniversiteit te Leiden, 1996. / Text in English and Kikuyu with English translation, summary in Dutch. Includes bibliographical references (p. [288]-308) and index.
25

Hoopvol en fiksie vir jong volwassenes (FJV) as selfstandige genre binne die Afrikaanse letterkunde

Van der Walt, B.F. January 2012 (has links)
Hierdie mini-verhandeling ondersoek die ontwikkeling van die ouer jeugboek in Afrikaans, sedert die politieke veranderinge in die negentigerjare. Daar word aangetoon dat die einde van Apartheid die einde van die veilige voorskryfmark vir die Afrikaanse jeugboek beteken het. Daar word ook aangetoon dat die ontwikkeling en die geskiedenis van die Afrikaanse kinder- en jeugboek hand aan hand met die ontwikkeling van die Afrikaner se politieke geskiedenis geloop het. Daar was 'n verdieping en ontwikkeling in die ouer jeugboek in Afrikaans sedert 1994, waarvan nog nie formeel kennis geneem word nie. Dié boeke word nog gemaklik in die kinder- en jeugboekkategorie ingedeel, waar baie van hulle nie sonder meer tuishoort nie. Volwassenelesers neem gewoonlik net van hulle kennis as hierdie boeke publisiteit weens "omstrede" kwessies ontvang of in ander media soos rolprente verwerk word. Daar is aangetoon dat die formele klassifikasie van die ouer jeugboek baie van hierdie boeke van die erkenning en verkoopsyfers wat hulle verdien, weerhou. Daar is gevolglik steeds 'n gebrekkige belangstelling vanuit akademiese geledere in die Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur. Ander redes wat die ontwikkeling van die ouer jeugboek in Afrikaans belemmer, soos die invloed van indirekte sensuur op skrywers en die konserwatiewe kriteria wat deur voorskryfkomitees vir die Afrikaanse voorgeskrewe boek neergelê word, word uitgewys. Verder word Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers eers as "ware" skrywers beskou sodra hulle 'n boek vir volwassenes geskryf het. Die studie ondersoek voorts die Amerikaanse "young adult" (YA)-genre en daar word aangetoon aan die hand van 'n ontleding van vyf Afrikaanse jeugromans dat hulle gemaklik in só 'n genre tuishoort, naamlik fiksie vir jong volwassenes (FJV). Die voordele van FJV vir ouer kinders word uitgewys en daar word aangetoon dat hierdie boeke anders bemark moet word en 'n ander staanplek op boekwinkel- en biblioteekrakke verdien. Hulle hoort nie tussen die prenteboeke vir kleuters nie. / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2012. / gm2014 / Afrikaans / unrestricted
26

Gender and community in the Kabyle literary space cultural strategies in the oral and in the written /

Merolla, Daniela, January 1996 (has links)
Proefschrift (Doctor)--Rijksuniversiteit te Leiden, 1996. / Includes bibliographical references (p. [257]-277) and index.
27

Kikuyu gender norms and narratives

Brinkman, Inge. January 1996 (has links)
Thesis (doctoral)--Rijksuniversiteit te Leiden, 1996. / Text in English and Kikuyu with English translation, summary in Dutch. Includes bibliographical references (p. [288]-308) and index.
28

Gender and community in the Kabyle literary space cultural strategies in the oral and in the written /

Merolla, Daniela, January 1996 (has links)
Proefschrift (Doctor)--Rijksuniversiteit te Leiden, 1996. / Includes bibliographical references (p. [257]-277) and index.
29

Internasionale reisliteratuur oor Kenia met spesifieke verwysing na die tydperk sedert onafhanklikheid in 1963

Marais, Johannes Lodewyk January 2013 (has links)
Hierdie studie ondersoek die aard van en opvattings oor reisliteratuur oor Kenia sedert 1963. Dit is ’n faset van die literatuur oor Kenia waaroor daar tot dusver nog nie indringend navorsing gedoen en besin is nie. Reisliteratuur het ’n lang geskiedenis in Afrika. ’n Aantal boeke is gedurende die negentiende eeu oor Afrika geskryf en Kenia is nie afgeskeep nie. Onder die skrywers tel Johann Ludwig Krapf, Joseph Thomson, graaf Samuel Teleki von Szek en Luitenant Ludwig von Höhnel. Van die geografiese kenmerke van die land wat indruk op hulle gemaak het, was die sneeubedekte Berg Kenia, die mere en die Groot Skeurvallei. Gedurende die twintigste eeu was daar ’n tyd toe skrywers van mening was dat vinniger vervoermiddels en massatoerisme ’n negatiewe invloed op individuele toerisme en die sogenaamde ideale omstandighede vir die skryf van reisliteratuur sou hê. Onlangse studies beklemtoon egter die hernieude belangstelling in reisliteratuur. Buitelandse kennis oor Kenia word aangevul deur reisliteratuur, hoewel dit ook ’n genre met sy eie reëls en geskiedenis is wat insae in die skrywers, uitgewers en lesers van die genre bied. Sedert 1963 is verskillende kategorieë reisliteratuur oor Kenia gepubliseer. Bekende skrywers wat Kenia besoek het en oor hulle ervarings geskryf het, sluit in Bill Bryson, Alberto Moravia, Shiva Naipaul, Paul Theroux en Wilfred Thesiger. ’n Prominente figuur in die kader van reisliteratuur is die plaaslik gebore fotojoernalis Mohamed Amin, wat die Camerapix-fotografie- en uitgewersagentskap begin het. Kenia se eks-Britse koloniale literatuur is deel van die postkoloniale era. Dit is egter nie waar dat die meeste van die tekste deel van die postkoloniale diskoers is nie. Aangesien al die boeke buite Kenia ontstaan en gepubliseer is, veral in die Weste, weerspieël die literatuur verskillende (nie-inheemse) perspektiewe van “die ander” asook verskillende soorte sosiopolitieke invloede. Deur sowel die hulpmiddels van die geskiedenis as die literatuurteorie te gebruik, is dit moontlik om die tekste beter te verstaan. In die postmoderne era is navorsing uit meer as een perspektief van besondere waarde. Reisliteratuur oor Kenia sedert 1963 is nie deur professionele historici geskryf nie en bewys dat verskeie mense tot die hibridiese dissipline van die geskiedenis kan bydra. Al hierdie tekste is gepubliseer en beklemtoon die rol van die gepubliseerde woord. Die tekste is in verskeie kategorieë reisliteratuur in een van die Europese tale, en nie in Kiswahili of een van Kenia se inheemse tale nie, geskryf. Die boeke bevestig onder meer die belangrikheid van die Swahili-geskiedenis, die bou van die Uganda Railway, die land se onafhanklikwording in 1963, die rol van presidente Jomo Kenyatta en Daniel arap Moi en die menslike nood in Kenia. Die geskiedenis van Kenia kan nie verstaan word sonder kennis van die land se geografie en natuurlewe nie, want die kenmerke was dikwels ’n uitdaging vir die mense en het allerlei soorte oorlewingstrategieë geverg. Die landskap trek ook baie besoekers na die land toe. / Thesis (DPhil)--University of Pretoria, 2013. / gm2013 / Historical and Heritage Studies / Unrestricted
30

Verwysing na musiek in die roman Agaat van Marlene van Niekerk (Afrikaans)

Van der Mescht, Heinrich Hermann 20 October 2009 (has links)
AFRIKAANS : Die doel van die navorsing was om vas te stel watter metodes Marlene van Niekerk in haar roman Agaat gebruik om die karakters en hulle omstandighede deur middel van verwysings na musiek te teken. Die verhandeling begin met ’n oorsig oor die interdissiplinêre studiegebied van verwysing na musiek in die letterkunde. Op hierdie terrein het onder andere Fuller, Losseff, Scher en Weliver belangrike rolle gespeel. Die wyse waarop uitsprake van onder andere Bakhtin, Barthes, Blanchot, Eco, Kristeva en Van Wyk Louw op die gebied van verwysing, en dus op Van Niekerk se Agaat, van toepassing gemaak kan word, is ondersoek. Deur ’n onderhoud met Van Niekerk is daar meer oor haar houding oor musiek en verwysings daarna in Agaat uitgevind. Sy voel sterk dat die gebeure en musiekverwysings in Agaat nie op haar as persoon van toepassing gemaak moet word nie. Tog is daar baie van die musiek waarna verwys word wat vir haar ook baie betekenisvol is. Sy luister baie na musiek en gebruik dit as ’n stimuleringsmiddel, maar ook om haar in toom te hou sodat sy nie te “maklik” skryf nie. Van Niekerk beskik oor ’n goeie kennis van musiek en van die repertorium en kan dus ’n wye verskeidenheid verwysings maak na musiekterminologie, musiekinstrumente, musiekmaak, Suid-Afrikaanse kultuur waarin musiek ’n deurslaggewende rol speel, FAK- en Afrikaanse volksliedere, psalms, gesange en hallelujaliedere, ander ligte liedere, en komposisies uit die repertorium van klassieke musiek. Daar word in Agaat ook verskuilde, vertaalde aanhalings van versreëls uit getoonsette gedigte uit die Duitse kunsliedrepertorium ingesluit. In laasgenoemde geval (gedigte getoonset deur Brahms, Mahler, Schubert en Schumann) word die woordteks op ’n komplekse manier geïntegreer. Van Niekerk sluit die woordteks van godsdienstige en volksliedere byna uitsluitlik in om ironiese kommentaar op gebeure te lewer. Dit is selde dat hierdie tekste in hulle gebruiklike omgewing aangewend word. Die intertekstuele integrasie van musiekverwysings in Agaat kan as ’n baie groot prestasie beskou word. ENGLISH : The aim of the research was to establish the methods used by Marlene van Niekerk in her novel Agaat (the Afrikaans version) to paint the characters and their circumstances by means of references to music. The dissertation starts with an overview of the interdisciplinary field of music references in literature. In this area Fuller, Losseff, Scher and Weliver (amongst others) have played a major role. The ways in which pronouncements by (amongst others) Bakhtin, Barthes, Blanchot, Eco, Kristeva and Van Wyk Louw can be applied to the field of references, and therefore to Van Niekerk’s Agaat, were investigated. In an interview with Van Niekerk, her views on music and references to music were clarified. She feels strongly that the events and references to music in Agaat should not be equated to her own life. Nevertheless, much of the music referred to is also significant to Van Niekerk. She listens to music much, using it as a stimulus, but also to keep her in check so that she does not fall into “easy” writing. Van Niekerk possesses a sound knowledge of music and of the repertoire. She can therefore make a variety of references to music terminology, music instruments, music making, South African culture in which music plays a decisive role, Afrikaans folk songs and songs from the FAK song album, psalms and hymns, popular songs, and compositions from the repertoire of classical music. Concealed, translated quotations of lines from German poems set to music as art songs are also included in Agaat. In these cases (poems set to music by Brahms, Mahler, Schubert and Schumann) the word text is incorporated in a complex manner. Van Niekerk includes the word texts of religious and folk songs nearly exclusively in order to comment on events in an ironic way. These texts are seldom presented in their proper circumstances. The intertextual integration of music references in Agaat can be regarded as a great achievement. Copyright / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2009. / Afrikaans / unrestricted

Page generated in 0.0571 seconds