Spelling suggestions: "subject:"local armament production"" "subject:"local disarmament production""
1 |
F.C. Erasmus as Minister van Verdediging, 1948-1959Jooste, L. 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die portefeulje Verdediging het vanaf 1948 tot 1959 besondere eise aan F.C. Erasmus gestel. Hy moes
'n parate en doeltreffende Unieverdedigingsmag, wat Suid-Afrika teen moontlike kommunistiese aggressie
kon verdedig, daarstel. Hy moes ook die Nasionale Party se verdedigingsbeleid, tot nag toe abstrakte
beginsels vervat in die partyprogram, implementeer. Erasmus het die Mag d.m.v. 'n ingrypende
hervormingsprogram met 'n Suid-Afrikaanse identiteit beklee en Afrikaanssprekendes in groat getalle
daarheen gelok. Nieteenstaande die beperkte hulpbronne tot die land se beskikking en sterk kritiek teen
hom, het Erasmus Suid-Afrika se verdediging met rasse skrede laat vooruitgaan. Hy het die organisasie, opleiding en krygstuig van die Mag uitgebou en gemoderniseer, en ook die grondslag van 'n
onafhanklike, plaaslike krygstuigvervaardigingsbedryf gele. Voorts het Erasmus 'n prominente rol in
Suid-Afrika se internasionale militere strategie gespeel. Hy bet onvermoeid gepoog om die Europese
koloniale moondhede te oorreed om 'n Afrika-verdedigingsorganisasie op die been te bring. 'n
Hoogtepunt van sy dienstermyn aan die internasionale front was Brittanje se oordrag van Simonstad aan
Suid-Afrika. / The Defence portfolio placed heavy demands on F.C. Erasmus from 1948 to 1959. He had to transform
the South African armed forces into an efficient and combat ready Union Defence Force. He also had
to implement the National Party's defence policy, which hitherto consisted of abstract principles
contained in the party's political programme. Erasmus made far reaching changes to the Union Defence
Force, furnishing it with a distinct South African identity. Despite criticism against him and the
country's limited resources Erasmus improved South Africa's defence significantly. He modernized the
organization, training and equipment of the Union Defence Force and established the basis for an
independent local armaments industry. Erasmus also played a prominent role in South Africa's
international military strategy. He laboured unceasingly to persuade the European colonial powers to
enter into an African defence alli~nce. One of his greatest achievements is the transfer of Simonstown
to South Africa. / History / M.A. (Geskiedenis)
|
2 |

Page generated in 0.1461 seconds