• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

F.C. Erasmus as Minister van Verdediging, 1948-1959

Jooste, L. 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die portefeulje Verdediging het vanaf 1948 tot 1959 besondere eise aan F.C. Erasmus gestel. Hy moes 'n parate en doeltreffende Unieverdedigingsmag, wat Suid-Afrika teen moontlike kommunistiese aggressie kon verdedig, daarstel. Hy moes ook die Nasionale Party se verdedigingsbeleid, tot nag toe abstrakte beginsels vervat in die partyprogram, implementeer. Erasmus het die Mag d.m.v. 'n ingrypende hervormingsprogram met 'n Suid-Afrikaanse identiteit beklee en Afrikaanssprekendes in groat getalle daarheen gelok. Nieteenstaande die beperkte hulpbronne tot die land se beskikking en sterk kritiek teen hom, het Erasmus Suid-Afrika se verdediging met rasse skrede laat vooruitgaan. Hy het die organisasie, opleiding en krygstuig van die Mag uitgebou en gemoderniseer, en ook die grondslag van 'n onafhanklike, plaaslike krygstuigvervaardigingsbedryf gele. Voorts het Erasmus 'n prominente rol in Suid-Afrika se internasionale militere strategie gespeel. Hy bet onvermoeid gepoog om die Europese koloniale moondhede te oorreed om 'n Afrika-verdedigingsorganisasie op die been te bring. 'n Hoogtepunt van sy dienstermyn aan die internasionale front was Brittanje se oordrag van Simonstad aan Suid-Afrika. / The Defence portfolio placed heavy demands on F.C. Erasmus from 1948 to 1959. He had to transform the South African armed forces into an efficient and combat ready Union Defence Force. He also had to implement the National Party's defence policy, which hitherto consisted of abstract principles contained in the party's political programme. Erasmus made far reaching changes to the Union Defence Force, furnishing it with a distinct South African identity. Despite criticism against him and the country's limited resources Erasmus improved South Africa's defence significantly. He modernized the organization, training and equipment of the Union Defence Force and established the basis for an independent local armaments industry. Erasmus also played a prominent role in South Africa's international military strategy. He laboured unceasingly to persuade the European colonial powers to enter into an African defence alli~nce. One of his greatest achievements is the transfer of Simonstown to South Africa. / History / M.A. (Geskiedenis)
2

Page generated in 0.0704 seconds