• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Inleiding tot die eksperimentele Sielkunde

Schlebusch, B. J. January 1948 (has links)
Philosophiae Doctor - PhD / Elke skolier wat rue tevrede is om dit op skool slegs met lepels in te kry nie, het seker al gewonder hoe kennis oorspronklik verkry word. In daardie stadium is ons gewoonlik nog tevrede om die feite wat die onderwyser aan ons voorlê, of wat ons in die boeke gelees het, op gesag aan te neem. Maar selfs dan toets ons dikwels daardie gesag deur gewone en terloopse waarnemings. Byvoorbeeld: in die fisika leer ons dat as ons 'n groot en 'n klein klippie gelyktydig van enige hoogte laat val, hulle ook gelyktydig op die aarde sal beland as daar nie met die een klip intussen iets gebeur het wat nie met die ander klip gebeur het nie: met ander woorde as aIle faktore gelyk gebly het. Toe ons van hierdie gelyk-vallende klippies gehoor het, het party van ons op 'n dubbelverdieping gebou, of selfs op die dak van die buitegebou, opgeklim en die twee klippies self laat val om na te gaan of dit werklik so was. En hiermee het ons 'n eenvoudige eksperiment uitgevoer om te toefs of die hennis wat ons geleer het wel reg was. Dit was 'n eenvoudige eksperiment omdat die invloed van die lugdruk, en van die wind wat waai en 'n groter uitwerking op die groot klip het as op die klein klippie, buite rekening gehou is by die waarneming. Ons het ook net van ons oë gebruik gemaak om te kyk of die twee klippe gelyktydig op die aarde beland. Maar as ons middels kon aangewend het om die invloed van die genoemde twee faktore te bepaal, sou dit 'n meer presiese eksperiment gewees het en nie 'n terloopse waarneming nie. Sulke presiese eksperimente word in die laboratorium uitgevoer met die doelom betroubare kennis te kry. Die soort wetenskaplike kennis wat ons op skool leer, is reeds in die verlede deur navorsers vasgestel, en hulle bevindings is nou beskikbaar vir ons in teksboeke. Hulle eksperimente was bedoel om op nuwe kennis uit te kom. Maar die student wat sy verstand gebruik is nie noodwendig tevrede met gesag nie; hy wil self graag eksperimente maak om te sien of wat die gesag beweer werklik so is. Sy eksperimente is bedoel om eerstens te toets of die ander navorsers se resultate reg is, en tweedens 0111 hom oefening te gee met die uitvoering van eksperimente. Navorsers werk op wetenskaplike manier om nuwe kennis te verkry. Dit word vertel dat Newton S)' idee van die aantrekkingskrag van die aarde gekry het toe hy 'n appel sien val het, en dat Archimedes die idee van sy wet: dat voorwerpe in water van hulle gewig verloor, en dat die gewig wat daardie voorwerpe verloor gelykstaan aan die gewig van die volume water wat deur die voorwerpe verplaas word, gekry het terwyl hy besig was om te bad. Waarheid is dat albei allank besig was om oor hulle probleme na te dink en na te soek, en dat toe Newton die appel sien val het en Archimedes die gedagte in die. bad gekry het, dit feite was wat by vorige kennis aangesluit het. Hulle was egter nie daarmee alleen tevrede nie; daarna het albei die gedagte gaan toets .met wetenskaplike proefnemings om op kennis uit te kom. Die proefnemings en wetenskaplike navorsing kan jare en jare se harde werk vereis het. Om die eerste atoombom te laat ontplof het tientalle wetenskaplikes en duisende geskoolde assistente en werksmense jare se werk gekos. So het dit ook baie jare geverg om vas te stel dat mense wat siek word nie getoor is nie maar dat, byvoorbeeld, kieme 'n groot rol kan speel byeen of ander siekteverskynsel; en dit weer het ons aan die wetenskaplike navorsingsmetodes van 'n Pasteur te danke. Die verslag valt wetenshaplilu: navorsers se werk is nou ons wetenskaplike literatuur. Hierdie mense wat 'n eksperiment vir die eerste keer gemaak het, het dit nie gedoen om te toets of ander mense se feite korrek is nie, maar om uit te kom op oorspronklike feite van hul eie. In die Sielkunde is die basis vir die metodes van ondersoek dieselfde as vir ander wetenskappe. Daar is die noodsaaklikheid om deur middel van wetenskaplike proefneming op nuwe kennis uit te kom. Om dit te kan doen moet 'n mens eers leer hoe om 'n proefneming in te rig en moet jy voldoende oefening kry met proefnemings. As studente is dit vir ons 'n vereiste om die verskillende verskynsels self te kan ondersoek en later miskien self op nuwe kennis uit te kom en, wie weet, self een of ander oorspronklike bydrae te maak. Maar dan moet ons weet hoe om 'n eksperiment of ondersoek uit te voer. Om dit geleerd te stel: Ons moet die objektiewe metodes van 'n wetenskaplike eksperiment beheer; ons moet weet hoe om 'n proefneming in te rig.
2

Αρχαιόθεμη νεοελληνική δραματουργία και τεχνικές του θεάτρου εν θεάτρω. "Η βουή" του Παύλου Μάτεσι, "Η τελευταία πράξη" του Ιάκωβου Καμπανέλλη και "Οι ηθοποιοί" του Γιώργου Σκούρτη

Χάλκου, Κατερίνα 27 May 2014 (has links)
Την εργασία απασχολούν οι τεχνικές του θεάτρου εν θεάτρω στη νεοελληνική δραματουργία που χρησιμοποιεί τον αρχαίο μύθο ως ανακλαστικό καθρέπτη, ο οποίος τέμνει τις πλοκές του έργου-πλαισίου και του εγκιβωτισμένου έργου και αναπτύσσει μια ειρωνική μεταγλώσσα, που διαφοροποιεί αισθητικά και υφολογικά την επική και τραγική ποίηση από τη νεωτερική, μεταπολεμική δραματουργία που τις εγκιβωτίζει. Αφού εκτεθούν τα προβλήματα που προκύπτουν από την ευρυχωρία του όρου μεταθέατρο, που «εγκιβωτίζει» το θέατρο εν θεάτρω, ο τελευταίος εξετάζεται ως ειδική μορφή, φόρμα, υπο-είδος και τεχνική, όπως ορίστηκε από τη δραματουργία του μπαρόκ, εκείνη της ρομαντικής ειρωνείας, του Πιραντέλλο, μέχρι τη μεταμπρεχτική και μεταμπεκετική δραματική παραγωγή, για να δοθεί τελικώς έμφαση στην αποκλειστικά αρχαιόθεμη ελληνική και αλλοδαπή δραματική σχετική παραγωγή. Στο corpus περιλαμβάνονται τρία νεοελληνικά αρχαιόμυθα έργα: Η βουή (1997) του Παύλου Μάτεσι, που εγκιβωτίζει ανολοκλήρωτη παράσταση και την αυτοσχέδια πρόβα της, με απαγγελίες και μίμηση μικροεπεισοδίων από την Ιλιάδα, και ανεκδοτολογικό υλικό από την τρωική περιπέτεια, σε ένα έργο-πλαίσιο που επανεξετάζει το μύθο των Ατρειδών, υιοθετώντας ανοίκειες σε αυτόν δομές˙ Η τελευταία πράξη (1998) του Ιάκωβου Καμπανέλλη, όπου, με αφορμή το επικό οδυσσεϊκό παρελθόν και μια προγενέστερη πραγμάτευση του μύθου από το συγγραφέα, στήνεται ένα τριπλό θέαμα με ένα εξωσκηνικό δράμα, ένα αθέατο εσωσκηνικό δράμα και μια ανοιχτή προς όλους δοκιμή, με κεντρική μορφή τον αθέατο, διηγητικό Οδυσσέα, που διεκδικεί νέα οδύσσεια μέσω του θεάτρου˙ και Οι ηθοποιοί (2001) του Γιώργου Σκούρτη, όπου οι ηθοποιοί-χαρακτήρες του διεκδικούν με το εγκιβωτισμένο έργο εγκατάσταση στη «σοβαρή μυθολογία», εμφανίζοντας τον προς παράσταση Αγαμέμνονα ως Βίβλο, στις διατάξεις της οποίας υπάγονται τα περιστατικά των τριών τους, προκειμένου να ελεγχθούν οι εκλεκτικές τους συγγένειες με τους ήρωες του οίκου των Ατρειδών. Η μελέτη στα εν λόγω θεατρικά έργα, των χρήσεων των εγκιβωτισμών παραστάσεων και προβών, σε καθορισμένα ή συγκεχυμένα χρονικά και χωρικά πλαίσια, επιχειρεί να εξηγήσει τις δυνατότητες μετατόπισης ηθοποιών και εξωκειμενικών θεατών σε ρητές ή άρρητες μυθοπλασίες, καθώς και τις δυνατότητες παραβίασης του συνόρου μύθου και πραγματικότητας. Εξηγείται κατά πόσον σε επίπεδο υπερκειμενικής ζενετικής διακειμενικότητας τα υποκείμενα έργα καθορίζουν τη μυθοπλασία του έργου-πλαισίου, του εγκιβωτισμένου ή και των δύο, και αν δικαιώνεται ο χαρακτηρισμός υποκείμενο ως ενθυλακωμένο έργο στο υπερκείμενό του πρωτεύον. Η συνεξέταση συμβάλλει στον έλεγχο τού κατά πόσον η εγκιβωτισμένη ή η πλαισιωτική μυθοπλασία, που αρδεύεται από την προϋπάρχουσα κειμενική τραγική, επική ή άλλη κλασική παράδοση, κυρώνει ή υπονομεύει τις τραγικές δέσεις και λύσεις ή διανοίγει προοπτικές σε νέους μύθους. Μέσα από την εξέταση, διαφαίνεται πώς ο χειρισμός του θεάτρου εν θεάτρω γίνεται ένας χειρισμός μιας ρητορικής περί της ύπαρξης, της αναβίωσης ή του θανάτου του αρχαίου μύθου στο πεδίο της νεωτερικότητας. / -

Page generated in 0.0468 seconds