• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 49
  • 25
  • 5
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 103
  • 103
  • 103
  • 66
  • 56
  • 54
  • 41
  • 34
  • 31
  • 26
  • 25
  • 22
  • 21
  • 21
  • 20
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
21

Zwischen Beharrung und Veränderung : die Nederduitse Gereformeerde Kerk im Umbruchsprozess Südafrikas (1990 - 1999) /

Gensicke, Matthias. January 2007 (has links)
Univ., Diss.--Hamburg, 2006. / Literaturverz. S. 332 - 348.
22

Liturgievorming in 'n veranderende konteks

Bester, Hendrik Gideon 06 1900 (has links)
The forming of liturgy in the Dutch Reformed Church is in a crisis. The current context demands new liturgies in order to facilitate meaningful communication between God and His children. The problem is that no healthy practice of liturgy forming exists and more decay than change takes place. Therefore, the need exists for a workable theory for liturgy forming which can be used in the forming of a justified liturgy. In this study a theory and liturgies are worked out which takes the liturgy forming through the centuries into account. The theory, which is known as the three resources theory, is a dynamic theory in which the energy resources are placed in interaction with one another in order to form new liturgies. The three energy resources are the Bible, the tradition and the context. These three resources are focused on an eschatological focus point in the future. The Bible as energy resource especially has authority since it contains the worship style and example of Jesus Christ. The tradition exists of the narrative off liturgy forming through the centuries. The tradition offers a treasure of examples, which can be used for liturgy forming in the current context. The current context forms an integral part of the liturgy forming process. The post-modernism, the remains of the modernism, globalisation, the transformation process in South Africa and the modem developments in the human sciences are all forces which influence the liturgy forming process indirectly. These energy circles are placed in interaction with one another, new justified liturgies are formed which makes meaningful communication between God and His children possible. The investigation on liturgy forming in 13 various congregations in England and South Africa indicated that, where one or more of the energy resources is neglected, responsible energy forming does not take place. The current context requires that modem liturgy should emphasize symbols, emotion and dialogue. More love should also be shown during services. / Die liturgievorming van die Ned Geref Kerk is in 'n krisis. Die huidige konteks stel nuwe eise aan die liturgie wat vra vir nuwe liturgiee om die kommunikasie tussen God en Sy kinders sinvol en betekenisvol te fasiliteer. Die probleem is dat daar nie 'n gesonde praktyk van liturgievorming bestaan nie en dat meer verval as verandering plaasvind. Daar is dus 'n behoefte aan 'n werkbare teorie vir liturgievorming wat gebruik kan word in die vorming van verantwoorde liturgie. In hierdie studie word 'n teorie en liturgiee uitgewerk wat die werkende energiebronne in liturgievorming deur die eeue in ag neem. Die teorie, wat bekendstaan as die driebronneteorie, is 'n dinamiese teorie waarin die energiebronne in wisselwerking met mekaar geplaas word vir die vorming van nuwe liturgiee. Die drie energiebronne is die Skrif, die tradisie en die konteks. Hierdie drie bronne word gefokus op 'n eskatologiese fokuspunt in die toekoms. Die Skrif as energiebron is veral gesagdraend omdat dit die aanbiddingstyl en voorbeeld van Jesus Christus bevat. Die tradisie bestaan uit die verhaal van die liturgievorming deur die eeue waar die drie energiebronne telkens in wisselwerking met mekaar was. Die tradisie bied 'n skatkis van voorbeelde waaruit geleen kan word vir liturgievorming in die huidige konteks. Die huidige konteks is 'n integrale deel van die liturgievormingsproses. Die Postmodemisme, die reste van die Modemisme, globalisering, die oorgangsituasie in Suid-Afrika en hedendaagse ontwikkelinge in die menswetenskappe is almal kragte wat indirek inwerk op die liturgievormingsproses. Slegs wanneer die energiesirkels in wisselwerking met mekaar geplaas word, word verantwoordelik nuwe liturgiee gevorm wat sinvolle kommunikasie tussen God en sy kinders bewerkstellig. Die ondersoek na die liturgievorming in 12 verskillende gemeentes in Engeland en Suid-Afrika het aan die lig gebring dat waar een of meer van die energiebronne verwaarloos word, verantwoordelike vorming nie plaasvind nie. Die huidige konteks vra dat byderwetse liturgie meer klem op simbole, emosie en dialogiese kommunikasie sal plaas. Liturgie sal ook moeite moet doen om meer liefde oor te dra in die eredienste. Ter wille van die fasilitering van 'n dieper spiritualiteit kan die liturgie van die Ned Geref Kerk spesifieke liturgiese elemente en -houdings gaan leen by antler spiritualiteite en so sy eie liturgie verbreed. Dit bly 'n haalbare uitdaging om voortdurend verantwoordelik liturgie te vorm indien die Skrif, die tradisie en die konteks as energiebronne in wisselwerking met mekaar geraadpleeg word en gefokus word op die eskatologiese. / D.Th. (Practical Theology)
23

Liturgievorming in 'n veranderende konteks

Bester, Hendrik Gideon 06 1900 (has links)
The forming of liturgy in the Dutch Reformed Church is in a crisis. The current context demands new liturgies in order to facilitate meaningful communication between God and His children. The problem is that no healthy practice of liturgy forming exists and more decay than change takes place. Therefore, the need exists for a workable theory for liturgy forming which can be used in the forming of a justified liturgy. In this study a theory and liturgies are worked out which takes the liturgy forming through the centuries into account. The theory, which is known as the three resources theory, is a dynamic theory in which the energy resources are placed in interaction with one another in order to form new liturgies. The three energy resources are the Bible, the tradition and the context. These three resources are focused on an eschatological focus point in the future. The Bible as energy resource especially has authority since it contains the worship style and example of Jesus Christ. The tradition exists of the narrative off liturgy forming through the centuries. The tradition offers a treasure of examples, which can be used for liturgy forming in the current context. The current context forms an integral part of the liturgy forming process. The post-modernism, the remains of the modernism, globalisation, the transformation process in South Africa and the modem developments in the human sciences are all forces which influence the liturgy forming process indirectly. These energy circles are placed in interaction with one another, new justified liturgies are formed which makes meaningful communication between God and His children possible. The investigation on liturgy forming in 13 various congregations in England and South Africa indicated that, where one or more of the energy resources is neglected, responsible energy forming does not take place. The current context requires that modem liturgy should emphasize symbols, emotion and dialogue. More love should also be shown during services. / Die liturgievorming van die Ned Geref Kerk is in 'n krisis. Die huidige konteks stel nuwe eise aan die liturgie wat vra vir nuwe liturgiee om die kommunikasie tussen God en Sy kinders sinvol en betekenisvol te fasiliteer. Die probleem is dat daar nie 'n gesonde praktyk van liturgievorming bestaan nie en dat meer verval as verandering plaasvind. Daar is dus 'n behoefte aan 'n werkbare teorie vir liturgievorming wat gebruik kan word in die vorming van verantwoorde liturgie. In hierdie studie word 'n teorie en liturgiee uitgewerk wat die werkende energiebronne in liturgievorming deur die eeue in ag neem. Die teorie, wat bekendstaan as die driebronneteorie, is 'n dinamiese teorie waarin die energiebronne in wisselwerking met mekaar geplaas word vir die vorming van nuwe liturgiee. Die drie energiebronne is die Skrif, die tradisie en die konteks. Hierdie drie bronne word gefokus op 'n eskatologiese fokuspunt in die toekoms. Die Skrif as energiebron is veral gesagdraend omdat dit die aanbiddingstyl en voorbeeld van Jesus Christus bevat. Die tradisie bestaan uit die verhaal van die liturgievorming deur die eeue waar die drie energiebronne telkens in wisselwerking met mekaar was. Die tradisie bied 'n skatkis van voorbeelde waaruit geleen kan word vir liturgievorming in die huidige konteks. Die huidige konteks is 'n integrale deel van die liturgievormingsproses. Die Postmodemisme, die reste van die Modemisme, globalisering, die oorgangsituasie in Suid-Afrika en hedendaagse ontwikkelinge in die menswetenskappe is almal kragte wat indirek inwerk op die liturgievormingsproses. Slegs wanneer die energiesirkels in wisselwerking met mekaar geplaas word, word verantwoordelik nuwe liturgiee gevorm wat sinvolle kommunikasie tussen God en sy kinders bewerkstellig. Die ondersoek na die liturgievorming in 12 verskillende gemeentes in Engeland en Suid-Afrika het aan die lig gebring dat waar een of meer van die energiebronne verwaarloos word, verantwoordelike vorming nie plaasvind nie. Die huidige konteks vra dat byderwetse liturgie meer klem op simbole, emosie en dialogiese kommunikasie sal plaas. Liturgie sal ook moeite moet doen om meer liefde oor te dra in die eredienste. Ter wille van die fasilitering van 'n dieper spiritualiteit kan die liturgie van die Ned Geref Kerk spesifieke liturgiese elemente en -houdings gaan leen by antler spiritualiteite en so sy eie liturgie verbreed. Dit bly 'n haalbare uitdaging om voortdurend verantwoordelik liturgie te vorm indien die Skrif, die tradisie en die konteks as energiebronne in wisselwerking met mekaar geraadpleeg word en gefokus word op die eskatologiese. / D.Th. (Practical Theology)
24

Met woord en daad in diens van God : die diakonaat van die NG Kerk in postapartheid Suid-Afrika

Van Der Merwe, William Charles 12 1900 (has links)
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Over the past two decades the Dutch Reformed Church, a typical mainline church in South Africa, encountered radical challenges, as was the case with many similar churches worldwide. The DR Church had to face global societal shifts such as the emergence of postmodernism, the intensifying of secularisation and the growing impact of globalisation on the religious community. In addition, the members of the DR Church were exposed to radical challenges due to the dismantling of the apartheid system in South Africa. This dismantling was a particularly traumatic experience for the DR Church, seeing that this church did not only support the apartheid regime, but also legitimized it on theological grounds. It is therefore understandable that the publishing of the document Kerk en Samelewing (“Church and Society”) in 1986, which first signalled the rejection of apartheid in the DR Church, evoked a major reaction, not only among the church membership, but also within the ranks of white Afrikaners as social group. With the dawn of the post-apartheid era in South Africa in 1994, the issue of the church's relevance was already on the agenda of the ecumenical church. In recent times suddenly this theme also became critical to the church in South Africa and especially to the DR Church. The present study proposes that a missional diaconal ministry which focuses on the society as a whole will provide a modus to the DR Church by which it can function as a relevant church within the South African society. The rationale of this investigation is a follows: The DR Church is currently (2014) not in a position to impact significantly on the societal needs of South African citizens. The reason is that this church's current ministry of compassion is still based on an ecclesiocentric and specialist approach, which was typical of the Corpus Christianum. As a result, a new, unique praxis is needed for the diaconal ministry of this church. The present study argues that missional theology provides a new paradigm according to which an applicable missional diaconal praxis can be developed for the DR Church. Such a unique diaconal praxis can only develop when it is guided by a spirituality that leads to a diaconal attitude and sensitivity towards the poor and destitute. This diaconal spirituality, in turn, is activated and fed by a missional theology that builds on the triune God as origin, basis and final purpose of the diaconal ministry as such. Furthermore in this study it is shown that the concept of missio Dei implies that the diaconal ministry forms an integral part of God’s mission and is thus not an isolated church ministry besides other ministries. It is further argued in the present study that a multi-dimensional missional-diaconal practice should be developed for congregations and the various structures within the DR Church. To facilitate the conceptualisation and operationalisation of a missional diaconal ministry in this church, the study proposes that a specific research focus, namely “Missional-diaconal Studies” should be developed for the South African environment. For this purpose a research and teaching institution should be established to provide in such needs of the church. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die NG Kerk, ’n tipiese hoofstroomkerk in Suid-Afrika, het die afgelope 20 jaar – soos vele ander kerke wêreldwyd – voor ingrypende uitdagings te staan gekom. Hierdie kerk moes globale samelewingsverskuiwings verwerk, soos die opkoms van postmodernisme, ’n verskerping in sekularisasie en die impak van globalisering op die geloofsgemeenskap. Daarbenewens is die NG Kerklidmate blootgestel aan ingrypende veranderings wat gevolg het op die aftakeling van die apartheidstelsel in Suid-Afrika. Hierdie aftakeling was veral traumaties vir die NG Kerk omdat hierdie kerk nie slegs apartheid ondersteun het nie, maar dit ook op teologiese gronde verdedig het. Dit is gevolglik begryplik dat die verskyning van die dokument Kerk en Samelewing (1986), waarin die eerste tekens van ’n wegbeweeg van die apartheidsideologie in die NG Kerk sigbaar word, hewige reaksie ontlok het – tussen die kerklidmate, maar ook in die blanke Afrikaners as samelewingsgroep. Met die aanbreek van die postapartheid-era in Suid-Afrika in 1994 was die vraag na die relevansie van die kerk reeds wêreldwyd op kerklike agendas. Skielik het hierdie vraag nou ook vir die kerk in Suid-Afrika, en veral die NG Kerk, ’n kernsaak geword. In hierdie studie word voorgestel dat ’n missionaal-diakonale bediening wat op die samelewing in geheel fokus, ’n moontlike modus vir die NG Kerk kan verskaf om vir die Suid-Afrikaanse samelewing relevant te funksioneer. Die rasionaal van die ondersoek behels die volgende: As gevolg van die historiese ontwikkeling van die NG Kerk se diens van barmhartigheid, veral die verbondenheid aan ʼn volksteologie en nasionalisme die afgelope paar dekades, kan hierdie kerk binne die postapartheid-era tans (2014) nie werklik ʼn verskil aan die nood in die samelewing maak nie. Die bestaande barmhartigheidsbediening van hierdie kerk is steeds gebaseer op ʼn model wat nog spruit uit ʼn ekklesiosentriese en spesialisbenadering wat eie is aan die Corpus Christianum. Gevolglik is ʼn nuwe, eiesoortige praxis vir hierdie kerk se diakonaat nodig. In die huidige studie word betoog dat die missionale teologie ʼn nuwe paradigma voorsien waarvolgens ʼn toepaslike missionaal-diakonale praxis vir die NG Kerk ontwikkel kan word. So ʼn eiesoortige diakonale praxis kan egter slegs ontwikkel wanneer dit gerig word deur ’n spiritualiteit wat lei tot ’n diakonale gesindheid en houding teenoor die armes en noodlydendes. Hierdie diakonale spiritualiteit word aangewakker en gevoed deur ’n missionale teologie wat bou op God Drie-enig as oorsprong, basis en einddoel van die diakonaat. Verder word in hierdie studie aangetoon dat die missio Dei juis veronderstel dat die diakonaat ʼn wesenlike deel uitmaak van God se sending en gevolglik nie ʼn losstaande bediening van die kerk benewens ander bedienings is nie. In die studie word verder betoog dat ʼn multidimensionele missionaal-diakonale praktyk vir gemeentes en die onderskeie kerkverbande binne die NG Kerk ontwikkel behoort te word. Om die konseptualisering en operasionalisering van ʼn missionale diakonaat in hierdie kerk te bevorder word in die studie aanbeveel dat ’n navorsingsfokus, naamlik “Missionaaldiakonale Studie”, vir die Suid-Afrikaanse konteks ontwikkel word. Hiervoor behoort ʼn navorsings- en opleidingsinstelling in die lewe geroep te word om aan sodanige kerklike behoeftes te voldoen.
25

Verbi divini minister : 'n teologiese analise en evaluering van die diens van die predikant soos verwoord in die Kerkorde (1998) van die Nederduitse Gereformeerde Kerk

Dicks, Nico Samuel,1957- 12 1900 (has links)
Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2002 / ENGLISH ABSTRACT: The problem investigated in this thesis entails ordinance articles of the Dutch Reformed Church (1998) pertaining to the relevance of offices in the church in the modern world, and more specifically the office of the minister of the Gospel. During the past 30 years several authors doubted and questioned the authenticity of these offices as far as relevance, origin and content are concerned. Questions concerning the offices and especially the office of the minister of the Gospel, are posed because the Dutch Reformed Church ordinance is, allegedly, not based on the Scriptures and the ordinance also is accused of not providing explicit answers to these problems. The literature review clearly reveals that this questioning of the offices and more specifically the office of the minister of the Gospel, is not new in overseas literature.This tendency is also lately encountered in South Africa. The literature review also reveals that these questions are mainly driven by the authority crisis and ideologies such as pragmatism, functionalism, secularism, and post-modernism that leads to secularisation and democratisation. This fact emphasises the urgent need for the Church offices to be accounted for and investigated afresh in order to measure (test) its relation to the Biblical principles as found in the Scriptures, in the articles of faith and as they are formulated in the Dutch Reformed Church Ordinance. A large part of the study is dedicated to the investigation of the principles underlying the Church Ordinance and in chapter two an account is also given of the Scripture readings that are relevant to and justify the institution of the church offices according to the New and Old Testament. The ordinance articles pertaining to church offices, are analysed and evaluated in historical context to establish validity and to account for the natural historical development of the ordinance articles. The articles of faith to which the Dutch Reformed Church subscribes, are also scrutunized for evidence of basic Biblical principles in order to determine the extent to which these articles of faith support and are reflected in the rulings contained in the Church Ordinance. A critical, analytical, theological and historical investigation of the ordinance articles and the articles of faith reveals that they abundantly account for Christian principles and that the Dutch Reformed Church ordinance is based solidly on the Scriptures. in accepting and declaring that Jesus Christ is the Lord and Master of his church on earth, that He instituted and still maintains the church offices as instruments through which he, himself rules. Attention is also given to the need for reformulation of redundant or ambiguous articles on the order in the church regarding the clergymen preaching the Word of God. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsingsprobleem van hierdie proefskrif is die vraag na die Skrifmatige, belydenismatige en historiese agtergronde van daardie artikels in die Kerl<orde(1998) van die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat handel oor die bedienaar van die Woord. Die probleem het aanleiding gegee daartoe dat tersaaklike kerkorde artikels in die verband Skrifmatig, belydenismatig en histories nagegaan en geevalueer is. In die afgelope meer as dertig jaar het daar verskeie werke verskyn wat vrae vra oor die ampte in die algemeen en in die besonder oor die van bedienaar van die Woord. In die Nederduitse Gereformeerde Kerk het ook vrae ontstaan as gevolg van die Kerkorde wat sogenaamd nie voldoende uitsluitsel oor die amp van bedienaar van die Woord gee nie. Uit die literatuur oor die saak is dit duidelik dat die bevraagtekening van die ampte nie 'n nuwe tendens in die teologiese wereld is nie. Hierdie tendens het ook na Suid-Afrika versprei. Die literatuurstudie wat in hoofstuk een gedoen word, toon verder dat die vrae met betrekking tot die ampte nie geIsoleerd staan van die gesagskrisis en van ideoloqiee SOOS, pragmatisme, funksionalisme, sekularisme, sekularisering, demokratisering, en postmodernisme nie. Dit het dus noodsaaklik g8\Nord dat die ampte en in besonder die amp van bedienaar van die Woord, teen In historiese agtergrond opnuut vanuit die beginsels van die Skrif, belydenis en Kerl<ordebekyk en beoordeel word om sodoende ook rekening te hou met natuurlike historiese ontwikkeling. In hoofstuk twee word aan Skrifduidinge oor ampte in die kerk vanuit teologiese en kerl<regtelike vertrekpunte aandag gegee. In Eksegetiese studie van die Skrifgedeeltes wat betrekking het op die amp van bedienaar van die Woord, word onder meer in hoofstuk twee gedoen. Veral qeqewens uit die Nuwe Testament word bestudeer. Die Ou Testament word egter nie buite rekening gelaat nie. Die belydenisskrifte, veral die Nederlandse Geloofsbelydenis, word in hoofstuk drie ondersoek om te bepaal wat die belydenisskrifte oor die oorsprong en inhoud van die amp van bedienaar van die Woord, en ook oor die amp in die algemeen 58. In hoofstuk vier word 'n beskrywing gegee van hoe die amp histories in Gereformeerde Kerkordes verwoord is en ontwikkel het. In hoofstuk vyf volg dan 'n kritiese evaluering van die voorafgaande werk ten einde te kan beoordeel of dit wat tans in die Kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk staan voldoen aan Skrif en belydenis, en in Iyn is met die historiese ontwikkeling van gereformeerde kerl<regeringen of dit voldoende is om antwoorde te kan bied op kontekstuele vrae. Voorts word aandag gegee aan herformulering van artikels in die Kerkorde (1998) wat betrekking het op die bedienaar van die Woord. Aspekte vir verdere navorsing word ge'identifiseeren 'n samevatting word gegee.
26

Die inkleding van die liturgiese ruimte van As-Woensdag tot Paassondag : 'n prakties-teologiese besinning

Groenenstein, Susanna Elizabeth 12 1900 (has links)
Thesis (M. Div.)--University of Stellenbosch, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: In hierdie studie word daar gefokus op sommige moontlikhede wat ‘n post-moderne samelewing aan die inkleding van die liturgiese ruimte binne die gereformeerde erediens kan bied, ten tye van die liturgiese jaar (meer spesifiek Lydenstyd en Paastyd). Sommige gebruike binne die liturgiese ruimte, veral in die Nederduits Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika word bevraagteken en sommige alternatiewe voorstelle word gebied vir ‘n vernuwende inkleding van ‘n gereformeerde liturgie, juis aangesien die liturgie ‘n lewenswyse is. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In this thesis the focus will be on some of the possibilities that our modern society presents to the presentation of the liturgical space church within the reformed worship services. The specific focus is on the liturgical year, more specifically Lent and Easter. Some of the customs or habits in the liturgical space, within the Dutch Reformed Church are questioned and some alternative suggestions are presented for the renewal of a reformed liturgy, because liturgy can be seen as a way of life.
27

Die Nederduits Gereformeerde Gemeente Stellenbosch-Noord : 'n skuiwende identiteit

Henn, Theunis Johannes 12 1900 (has links)
Thesis (MTh (Practical Theology and Missiology))--University of Stellenbosch, 2009. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hipotese van hierdie studie is dat die identiteit van die NG Kerk Stellenbosch-Noord geskuif het van gemeente wat gerig was op haar voortbestaan as ideologies-gedrewe gemeenskap binne bepaalde bevolkingsgroep, na gemeente wat missionaal begin dink het op grond van nuwe verstaan van wie God is, en in die lig hiervan, wat kerk behoort te wees. Sy het haar roeping nuut ontdek in en deur haar betrokkenheid met ‘die ander’ wat in haar omgewing in nood verkeer. Drie teologiese konstrukte is gekies om die besluitnemingsproses in die tydlyn van die gemeente teologies te evalueer, naamlik: • die onderskeiding van wie die Drie-Enige God is, bepaal die manier van kerkwees; • die werking van die Heilige Gees in die onderskeiding van die missio Dei; en • die inkarnasie van Jesus as riglyn vir die uitleef van die missio Dei. Die bespreking van die tydlyn van die gemeente vorm sentrale deel van die studie. Die teologiese konstrukte sowel as die makro- en mesokontekste is bespreek en dan in verband gebring met die tydlyn om te evalueer in hoeverre die besluitnemingsproses ideologies of missionaal gedrewe was. Verder is etnografiese studie in die gemeente gedoen om die identiteit van die gemeente aan die einde van 2007 te bepaal. Hierdie studie het methodologies konstruktiewe replikasie verskaf vir die bevindinge in die tydlyn, en die hipotese dat daar wel paradigmaskuif plaasgevind het, as waar bewys. Die skuif hét plaasgevind: van ideologies-gedrewe gemeente, na gemeente wat die missio Dei onderskei om die missiones ecclesciae te vorm. / ENGLISH ABSTRACT: The hypotheses of this study is that the identity of the Dutch Reformed Church Stellenbosch North shifted from a congregation focusing on her existence as an ideologically driven community within a specific population group, to a congregation starting to think missionally from a new understanding of the Triune God. In the discernment thereof, she discovered what the church should be. She discovered her vocation anew through her involvement with the need of the ‘other’ in the neighbourhood. Three theological constructs were chosen, namely: • the discernment of who the Triune God is defines the manner of being church, • the work of the Holy Spirit in the discernment of the missio Dei; and • the incarnation of Jesus as guideline for the praxis of the missio Dei. The three theological constructs were used to evaluate the decision making processes in the congregation. The discussion of the timeline of the congregation forms a central part of this study. The three theological constructs as well as the macro and meso contexts are discussed, and then related to the timeline to evaluate if the decision making processes were ideologically or missionally driven. Furthermore, an ethnographic study was conducted in the congregation to establish her identity towards the end of 2007. This study gave a methodological constructive replication of the findings from the timeline and further proved the hypotheses correct that a paradigm shift did take place. The paradigm did shift from an ideologically driven congregation to one that discerned the missio Dei and became the missions ecclesiae.
28

Missio Dei en versoening : 'n fokus op die bydrae van missio Dei perspektiewe op die verheldering van die NG kerk se versoeningsrol in getuienis-lewering binne die konteks van rassisme in Suid-Afrika vandag

Redelinghuys, Werner 03 1900 (has links)
Assignment (M.Div.)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: This research was done from the viewpoint that because of different reasons believers and congregations of the Dutch Reformed Church in South Africa are struggling to make a significant contribution to processes of reconciliation in this country and thereby to a certain extent fail to live out the church’s witness in this regard. Therefore the question was asked how this church can be guided to play a bigger part in processes of reconciliation in the midst of phenomena like race-prejudice, race-discrimination and subtle and blatant forms of racism in South Africa today. By focusing on few of the causes of these phenomena as well as certain perspectives on missio Dei theologies, an attempt are made to guide the Dutch Reformed Church towards involvement in processes of reconciliation, the transformation of broken relationships between people of different races and the eradication of racism. A number of hermeneutical processes are being emphasized in order to guide the church towards a miss ional praxis of reconciliation. The essence of this praxis entails the eradication of stereotypes regarding ‘the other’, by focusing on an inculturation approach in the light of missio Dei theology. By focusing on an interpretation of missio Dei as God’s reconciliation through the poor, an attempt was made to guide the church towards involvement in processes aiming at economic justice. This research is therefore an attempt to guide the church towards the discernment of her role as the witnesses of Christ within this context in South Africa today. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing is vanuit die uitgangspunt gedoen dat gelowiges en gemeentes van die NG Kerk in Suid-Afrika om verskeie redes in ‘n mindere mate daarin slaag om ‘n daadwerklike (getuienislewerende) bydrae tot versoeningsprosesse in Suid-Afrika te lewer. Na aanleiding van hierdie stelling word die vraag gevra na hoe die NG Kerk ‘n groter rol kan speel in prosesse van versoening en die transformering van verhoudinge tussen verskillende mense in Suid-Afrika, veral te midde die realiteit van rassevooroordeel, rassediskriminasie en subtiele en blatante rassisme vandag. Deur te let na enkele oorsake van rasseskeiding en rassisme, asook verskeie perspektiewe op missio Dei teologieë, word daar derhalwe gepoog om die NG Kerk hierdeur tot betrokkenheid in die transformering van gebroke rasseverhoudinge en die uitwissing van rassisme in Suid-Afrika vandag te begelei. Verskeie hermeneutiese prosesse word in die proses benadruk ten einde die kerk by te staan in die onderskeiding van ‘n missionale versoeningspraksis binne hierdie konteks. Die essensie van hierdie praksis, wat op verskeie hermeneutiese prosesse steun, bestaan daaruit om stereotipes aangaande ‘die ander’ uit die weg te ruim deur op ‘n inkulturasie-benadering tot missio Dei te fokus. Daar word ook voorstelle gemaak oor hoe om versoening tussen mense te bevorder deur die nastreef van ekonomiese geregtigheid. ‘n Aanvullende benadering tot missio Dei, nl. missio Dei as God se versoening asook God se sending deur die arme dien as basis hiervan. Op hierdie manier het hierdie navorsing ‘n bydrae gelewer oor wat die NG Kerk kan doen om versoening tussen mense groepe in Suid-Afrika te kan bewerkstellig en om haar getuienis i.t.v. hierdie konteks te oriënteer.
29

Lay leadership development in the Reformed Church in Zimbabwe

Rutoro, Rangarirai 12 1900 (has links)
Thesis (DTh (Practical Theology and Missiology))--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: The dissertation explores lay leadership developments in the Reformed Church in Zimbabwe by investigating the leadership history of the Reformed Church in Zimbabwe (RCZ) from 1891 when it was founded in Zimbabwe, to the present. Chapter 1 introduces the problem statement, i.e. the exclusion of laity and women in the broader church structures, dominated by male clergy. It currently blocks transformation. The hypothesis of this study is that lay leadership is not sufficiently represented in the leadership structures of the Reformed Church in Zimbabwe. Reasons for this can be that the influence of the clerical paradigm model of leadership, or the hierarchical Shona culture structures, adopted by the missionaries of the RCZ are still haunting the leadership of the church. The methodological framework for the study is practical theology, used by Hendriks (2004). Some important working concepts are explained and a short historical background of the Reformed Church in Zimbabwe is laid out. In Chapter 2 different views on church offices are discussed. Methodologically, the Word of God provides the normative basis from which the problem statement is addressed. In Chapter 3 some aspects of the historical background of the Reformed Church in Zimbabwe are described. The Shona cultural background and its hierarchical structures are discussed in order to determine how the Shona culture influenced the leadership structures of the church to exclude laity and women. In Chapter 4 the history of leadership in the Reformed Church in Zimbabwe is explored and the position of the lay people from 1891 to the present is discussed. This is done to determine whether there have been developments in the area of laity inclusion in the broader leadership structures of the church and to prove or disapprove the statement that the broader leadership structures of the church were dominated by male clergy. Chapter 5 presents the empirical part of the study. Attitudes towards women in the Reformed Church in Zimbabwe are analyzed through qualitative research methods. The data was gathered through interviews that assessed the relation between laity and clergy and men and women in the church. Negative and positive attitudes have been noted from the different groups that were interviewed. Chapter 6 describes the Zimbabwean situation which influences the church leadership due to the pressure of the political, economic, education and health situation in the country. The influence of modernism and postmodern megatrends towards church leadership styles are discussed. These trends seek participation of every individual member for transformation to take place. In Chapter 7 the focus is on five strategies to empower lay leadership to participate in all the broader structures of the RCZ. It also focuses on the applicability of lay leadership development in the RCZ. Finally, the overall summary, conclusion and recommendations are given in Chapter 8. The recommendations need to be considered by the Reformed Church in Zimbabwe in order to strengthen the inclusion of laity and women in the broader structures of the church. The research proved that lay leadership development is gradually taking place in the RCZ, but empowerment of laity and women is still needed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie proefskrif is 'n verkennende studie oor ongeskoolde leierskapontwikkelings in die Gereformeerde Kerk in Zimbabwe. Leierskap geskiedenis van die Gereformeerde Kerk in Zimbabwe word ondersoek vanaf 1891 toe dit tot stand gekom het in Zimbabwe tot huidiglik. Hoofstuk 1 omskryf die probleemstelling, naamlik die uitsluiting van ongeskooldes en vroue in breë kerk strukture wat gedomineer word deur manlike klerke. Huidiglik stuit dit transformasie. Die hipotesis van die studie is dat ongeskoolde leierskap nie voldoende verteenwoordig word in die leierskapstrukture van die Gereformeerde Kerk in Zimbabwe nie. Redes hiervoor kan wees dat die invloed van die klerklike paradigma model van leierskap of die hierargiese Shona kultuur, wat deur die sendelinge van die Gereformeerde Kerk in Zimbabwe aangeneem is, steeds die leierskap van die kerk oorheers. Die metodologiese raamwerk van die studie is praktiese teologie, soos gebruik deur Hendriks (2004). Van die belangrike konsepte word verduidelik en 'n kort historiese oorsig van die Gereformeerde Kerk in Zimbabwe word uiteengesit. In Hoofstuk 2 word verskillende standpunte van kerkkantore bespreek. Metodologies verskaf die Woord van God die normatiewe basis vanwaar die probleemstelling aangespreek word. In Hoofstuk 3 word sekere aspekte van die historiese agtergrond van die Gereformeerde Kerk in Zimbabwe beskryf. Die Shona kulturele agtergrond en sy hierargiese strukture word bespreek sodat daar bepaal kan word hoe die Shona kultuur die leierskapstrukture van die kerk beinvloed het om ongeskooldes en vroue uit te sluit. In Hoofstuk 4 word die geskiedenis van leierskap in die Gereformeerde Kerk in Zimbabwe verken en die posisie van ongeskoolde mense, vanaf 1891 tot huidiglik, word bespreek. Dit word gedoen om te bepaal of daar enige ontwikkelings in die area van die insluiting van ongeskooldes in die breë leierskapstrukture van die kerk was en om te bepaal of die stelling dat die breë leierskapstrukture van die kerk gedomineer is deur manlike klerke waar of onwaar is. Hoofstuk 5 behels die empiriese deel van die studie. Houdings teenoor vroue in die Gereformeerde Kerk in Zimbabwe word geanaliseer deur middel van kwalitatiewe navorsingsmetodes. Die data is versamel deur middel van onderhoude wat die verhouding tussen ongeskooldes en klerklikes en mans en vroue in die kerk assesseer. Negatiewe en positiewe houdings is genotuleer komende vanaf die verskillende groepe wat deelgeneem het aan die onderhoude. Hoofstuk 6 beskryf die Zimbabwiese situasie wat die kerkleierskap beïnvloed deur middel van die druk wat die politieke, ekonomiese, onderwys en gesondheidsituasie in die land daarop plaas. Die invloed van modernisme en postmodernistiese mega-neigings teenoor kerkleierskap style word bespreek. Hierdie neigings streef na die deelname van elke individuele lid sodat transformasie kan plaasvind. Hoofstuk 7 fokus op vyf strategieë om ongeskoolde leierskap te bemagtig om deel te neem aan die breë strukture van die RCZ. Dit fokus ook op die toepaslikheid van ongeskoolde leierskapontwikkeling in die Gereformeerde Kerk in Zimbabwe. Die algehele opsomming, slot en aanbevelings word in Hoofstuk 8 bespreek. Die aanbevelings moet deur die Gereformeerde Kerk in Zimbabwe oorweeg word sodat die insluiting van ongeskooldes en vroue in die breë strukture van die kerk versterk kan word. Hierdie navorsing bewys dat ongeskoolde leierskap ontwikkeling geleidelik besig is om plaas te vind in die Gereformeerde Kerk in Zimbabwe, maar dat bemagtiging van ongeskooldes en vroue steeds nodig is.
30

Aspekte van uitbranding by predikante van die Nederduitse Gereformeerde Kerk

05 September 2012 (has links)
M.Phil. / This research focuses on aspects of burnout amongst ministers of religion in the Dutch • Reformed Church ("NG Kerk") Synod of Southern Transvaal. Burnout is a common metaphor for a state of mental exhaustion, usually work-related. It is described as a syndrome of emotional exhaustion, depersonalization and reduced personal accomplishment that can occur among individuals who do 'people work' of some kind. Research literature describes the general symptomatology of the syndrome, its preconditions, as well as the domain in which it occurs. From the literature it becomes apparent that burnout is a persistent, negative, work-related state of mind in 'normal' individuals that is primarily characterised by exhaustion, which is accompanied by distress, a sense of reduced effectiveness, decreased motivation, and the development of dysfunctional attitudes and behaviours at work. This psychological condition develops gradually but may remain unnoticed for a long time by the individual involved. It results from a misfit between intentions and reality at the job. Often burnout is selfperpetuating because of inadequate coping strategies that are associated with the syndrome. The research design can be typified as exploratory, descriptive and quantitative. The central hypothesis of this study is that burnout is the product of specific factors in the person-work environment interaction of ministers in the Dutch Reformed Church. With the aim of the study in mind, the following research process was followed: A literature review as theoretical grounding for burnout in general, as well as the analysis of literature specifically on burnout amongst ministers of religion. The development of a questionnaire, based on the review of literature, as self-report measure for burnout amongst ministers. After a field investigation, with the questionnaire as a method of data collection (on two occasions, 20 months apart), the data were analysed, consolidated, displayed and interpreted. The consolidated data were also interpreted in the broader perspective of the theoretical framework and recommendations were made about aspects of burnout amongst ministers in the Dutch Reformed Church. Possible causes, negative outcomes, ways of coping, interventions and support were explicated. The most important findings on aspects of burnout amongst ministers of the Dutch Reformed Church, as shown in this study, are: low horizontal mobility, quantitative work overload, time pressure, negative personal experience of the work situation, a negative evaluation of training and the negative evaluation of personal well-being because of the work situation. It can be concluded that ministers of the Dutch Reformed Church are at risk of burnout, caused by unique stressors in their work environment.

Page generated in 0.0822 seconds